Petrus en die Krag van Gebed

Similar documents
Petrus en die Krag van Gebed

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Paulus se Verbasende Reise

Dawid die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Geloofsvorming by kinders en jongmense

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Profetiese woord vir 2017 en verder

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

DIE AA NDBOODSKA PPER

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Josua - van jongs af n leier

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

WYSHEID TEENOOR GELOOF

BYBELS-GESONDE GESINNE

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

hierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

GEBED VIR KERKLEIERS

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Die Studie van Bemiddelings Gebed

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

LoveGodGreatly.com 1

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

Kopiereg Shama Bedienings Bladsy 1 van 61

My liewe broers en susters, ek

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

WANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

SONDAG 13 JAN 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID : AANDDIENS

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Een. Geloof in aksie

God se Woord. God se Wil

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

HOOFSTUK 1 SAMUEL SE OOR

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story, Teen Edition Copyright 2011 by Zondervan Published by permission of

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org BFC PO Box 3 Winnipeg, MB R3C 2G1 Canada 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Die apostel Petrus het deur die hele land gereis om vir ander van Jesus te vertel. Eendag, toe hy in Lidda was, het hy n bedlêende man teëgekom wat al agt jaar verlam was.

Jesus Christus maak jou gesond, het Petrus gesê. Staan op en maak jou bed op. Die man het dadelik opgestaan. Mense wat dit gesien het, het hulle tot die Here bekeer.

In die buurdorp, Joppe, was mense hartseer. n Christen-dame, met die naam Dorkas, is pas oorlede. Haar vriende het haar liggaam vir die begrafnis voorberei en in n bovertrek neergelê, waar hulle saam getreur het.

Maar Dorkas se vriende het gehoor Petrus was in die omgewing. Hulle het Petrus laat roep om dadelik Joppe toe te kom. Toe hy in die bovertrek kom, het die weduwees hom die klere gewys wat Dorkas vir hulle gemaak het. Almal het gehuil.

Maar Petrus het hulle almal uitgestuur, neergekniel en gebid. Toe draai hy na die liggaam toe en sê: Dorkas, staan op! Sy het haar oë oopgemaak en toe sy vir Petrus sien, het sy regop gesit.

Hy het haar met sy hand help opstaan, die weduwees en ander gelowiges geroep en haar lewend voor hulle gebring. Die hele Joppe het hiervan gehoor en baie mense het tot geloof in die Here gekom.

Petrus het n geruime tyd in Joppe gebly, in n huis by die see. Eendag het Petrus na die dakstoep opgegaan om te bid. As hy oor die stadsmure kon kyk, sou hy dalk drie reisigers wat na hom soek, sien aankom het.

Hierdie mans was dienaars van n Romeinse kaptein met die naam Kornelius, n dienaar van God.

Kornelius het sy dienaars gestuur om Petrus te laat haal, omdat n engel in n visioen vir hom gesê het: Laat haal vir Petrus. Hy is tuis by Simon, n leerlooier, wat by die see woon. Hy sal vir jou sê wat jy moet doen.

Terwyl Petrus op die dakstoep gebid het, het God vir hom ook n visioen laat sien. Dit het gelyk of iemand n groot doek na die aarde toe laat afsak het. Op die doek was diere en voëls. Petrus kon sien dat hulle onrein was. Dit beteken dat godsdienstige Jode dit nie mag geëet het nie. Skielik hoor hy n stem vir hom sê: Kom, Petrus, slag en eet!

Nooit nie, Here! het Petrus geantwoord. Ek het nog nooit iets geëet wat onheilig of onrein is nie. Hy hoor toe weer n stem vir hom sê: Wat God rein verklaar het, mag jy nie onrein ag nie. Dit het drie keer gebeur, en daarna is die doek weer in die hemel opgetrek.

Petrus het nie verstaan wat die visioen beteken nie. Terwyl Petrus nog hieroor nagedink het, het God vir hom gesê dat drie mans na hom soek en dat hy saam met hulle moes gaan.

Toe die drie mans vir Petrus vertel dat n engel vir Kornelius beveel het om hom te laat haal, het Petrus besef dat God hom lei. Die volgende dag is hy en ses vriende na Kornelius se huis toe.

Miskien, terwyl hy oppad was na Kornelius se huis, het Petrus begin verstaan dat God alle mense liefhet en dat God wil hê alle nasies moet weet Jesus is die Redder van die wêreld. Toe Petrus dáár kom, het Kornelius eerbiedig voor hom neergekniel.

Staan op! Ek is self ook maar net n mens, het Petrus vir Kornelius gesê. Toe sê hy vir al die mense in die huis: Julle weet dat n Jood nie met iemand van n ander volk mag omgaan of by hom in die huis mag kom nie...

... maar God het vir my gewys dat ek geen mens as onheilig of onrein mag beskou nie.

Petrus het vir hierdie heidene (nie-jode) vertel dat Jesus die Seun van God is wat aan die kruis gesterf en weer opgestaan het om die Verlosser van die wêreld te wees.

Toe het die Heilige Gees op hulle almal gekom en het hulle God begin prys. Petrus se ses Joodse vriende was verstom. Dit was soos Pinkster. Die gawe van die Heilige Gees is ook op die heidene uitgestort. Toe het Petrus die nuwelinge wat in Jesus geglo het, gedoop.

Terug in Jerusalem het die Christene vir Petrus verwyt omdat hy heidene besoek het. Toe vertel Petrus vir hulle van die visioene wat hy en Kornelius tydens gebed ontvang het. Toe hulle dit hoor, was die Christene in Jerusalem tevrede. En hulle het God geprys omdat Hy die Christelike kerk gewys het dat sy liefde vir alle mense bedoel is.

Petrus en die Krag van Gebed n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Handelinge 9-12 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde 57 60

Dié Bybelstorie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil hê dat ons Hom sal leer ken. God weet ons doen baie verkeerde dinge, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons só lief dat Hy sy Seun, Jesus, gestuur het om vir ons sondes aan die kruis te kom sterf. Jesus het opgestaan uit die dood en opgevaar hemel toe! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om al jou sondes te vergewe, sal Hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir altyd saam met Hom lewe! As jy glo dat dit die waarheid is, sê dan die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is en vir al my sondes kom sterf het en nou vir altyd lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe. Vergewe asseblief al my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan hê en eendag vir altyd saam met U kan lewe. Help my om aan U gehoorsaam te wees en vir U te lewe, sodat ek u kind genoem kan word. Amen. Lees die Bybel en praat elke dag met God! Johannes 3:16