Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Similar documents
Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Petrus en die Krag van Gebed

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Die Kerk Kry Moeilikheid

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Petrus en die Krag van Gebed

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Voed jou kinders op!

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE

Cape St Martin Private Nature Reserve

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Dawid die Skaapwagter

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Empathy Ouerhandleiding

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Josua - van jongs af n leier

Volume 3 van 2016 September 2016

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Die Anglo-Boereoorlog *

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

aan God alle eer Kinderkerk - 2 Tolderia Kerssangdiens - 7 Gemeente Ermelo Nuusbrief van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

19-21 Februarie Sondag erediens en voorsitterstee. Welkom en hallo sê

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter

This Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar. May2017

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Visie: Gedring deur God se Liefde leef ons om Hom te verheerlik Missie: Geloof, Koinonia en Getuienis. Jaargang 18 2de Kwartaal 2017

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

Van harte geluk aan die hele span, asook mev. Derika Walstra. Dit was voorwaar n puik prestasie en welgedaan!

Nuusblad. Dié houtkruis skitter. Lindenpark Oktober Carénè Boshoff

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

UITGAWE 2 OVIES. is kompeterend! OVIES. is talentvol! OVIES OVIES. is vrolik! is beeldskoon OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!!

FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

2014 het voorwaar. As jy hierdie nuusbrief lees, deel jy Kruispad se visie van Lukas 14:23!

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

ALLIENUUS. DUDIE EN DUDE-AAND Laruschka Smit

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

KRAG VAN TRANSFORMASIE

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

ALPHA Jy s genooi vir ete!

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Die plek van jou tent

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Getuienisdag. 09:15 Sondagskool Gr 1 6 Doop Selleiers vergadering Kruislig Koffiediens

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Nuusbrief 12 Vrydag, 31 Maart Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Transcription:

Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za Die Inkpot Beste Vergezicht familie, Welkom na die kort vakansie! Nou is die jaar amper op sy einde en nog net n klein stukkie stywe klim lê voor. Hierdie nuusbrief bevat o.a. die volgende: Stories oor die heerlike kamp wat ons Graad 5 to 7 klasse bygewoon het. Vergezicht uitblinkers Belangrike datums Vriendelike groete, Die Nuusspan Amper daar! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS 4 November: Pret Landloop vir die hele skool 17-24 November: Die Kunsgras word gelê! 1 Desember: Eksamen Gr 4 7 Begin 9 Desember: Prysuitdeling en Kerskonsert 10 Desember: Skool sluit vir leerders 12 Desember: Skool sluit vir Onderwysers Voorspoed aan ons Graad R juffrou (Hanel Neethling) wat op 31 Oktober UNISA eksamens begin skryf. Lekker leer, Hanel!

VERGEZICHT UITBLINKERS Albie de Waal het op 14 September 2014 deelgeneem aan die Dressage kompetisie vir Suid-Afrikaanse ponieruiters, en het n tweede plek behaal. Baie geluk, Albie! GIMNASTIEK Janey Sutherland het gedurende die Oktobervakansie deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek Kampioenskappe. Sy het uitstekend gevaar, en is aangewys as Nommer 1 in haar ouderdomsgroep, in Suid- Afrika. Baie geluk, Janey! S.A. Kampioen

MARATON ATLEET Mev Sannette Gibson, ons Uitvoerende Bestuurder, is nie alleen elke dag knap in beheer van ons skool nie, maar sy is ook n gerekende Halfmaraton-atleet en lid van die Strand Atletieklub. Tot dusver was haar 2014 hoogtepunt die Kaapstad Maraton van 21 September, waar sy die 42,2km in 4 uur 21 minute voltooi het. En asof dit nie genoeg was nie, het sy sommer gou-gou op 12 Oktober die 21Km Gun Run halfmarathon saam met 20 080 ander deelnemers in Kaapstad gehardloop! Sy en Zelda Gooderham het ook op 18 Oktober aan die 21,1km Grape Run in Constantia deelgeneem. Sannette sê: Dis fantasties om so deur die wingerde te hardloop. Baie geluk, Mev Gibson en baie dankie vir jou fikse voorbeeld! Gun Run Atleet Gibson Juffrou Gibson SLIMKOP Frederik Moolman in Graad 1 het verlede kwartaal begin met SEMAS wiskunde. Hy het onlangs in Durbanville aan die SEMAS Wes-Kaapse Streekskompetisie deelgeneem. Daar het hy 2 wiskunde vraestelle geskryf: Die eerste vraestel sonder die hulp van sy abakus en die tweede vraestel met behulp van sy abakus. In die vraestelle was daar lang treinsomme met plus- en minussomme gemeng. Hy het baie goed gevaar en n brons medalje verwerf. Baie geluk, Frederik!

ONS GAAN KAMP! Let s go off where there are no bars, And spend the night out under the stars Get away For a day Or so We ll build a fire from a little spark, Catch some fish before it gets too dark, So hey Whatta ya say Let s go. Baie dankie aan die juffrouens wat die kamp help reël het, en saamgegaan het Grabouw toe! Vanaf 1 tot 3 Oktober het die Graad 5,6 en 7 klasse by True North, Applecreek, Mizpah Plaas in Grabouw gaan kamp. Elkeen van hulle het kom vertel van die groot pret wat hulle gehad het, en hoe baie hulle geleer het. This was the best camp by far! Danny Bryant, Graad 7 All the activities were so much fun. I realised that you can have more fun outdoors than indoors. Connor Beel Graad 5

Ontspan... en Werk...

First we played games and I thought it was going to be boring, but I was proved wrong. The next day we went kayaking and it was a wonderful experience boating across the waters, not a worry in the world. Tomas Holdsworth, Graad 5. Dit was baie lekker om met die kajakke te roei. Ek en Ayabonga het vir Ella en Danny sommer vir die pret nat gespat! Edgar Cloete, Graad 6 I really liked our camp leader and how he taught us to work together. Ella van den Bogaert, Graad 7

If had another chance, I would like to go on the river raft again. Nadine Hoogenboezem, Graad 7 We were taught that life is not about phones and T.V. It is about learning and knowing about team work. Tiree Turner, Graad 5 Ons het dinge gedoen wat ons gedink het, ons nie sal kan doen nie. Nicola Steele, Graad 6

Ek kan dit nie glo nie, ek het my eerste berg geklim! Ek wonder hoekom het die juffrouens nie saam met ons gestap nie? Angelo Asaro, Graad 6 Die twee beste kosse was die hamburgers en die potjiekos. Rory McCleod, Graad 6 Lekker man... Hou die blinkkant bo!!

Totsiens...