Antieke medisyne uit Afrika en Europa

Similar documents
Die Anglo-Boereoorlog *

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Vroee Kaapse huise en pioniershutte *

Die Kerk Kry Moeilikheid

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die San en die Khoina *

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

GESONDE EETGEWOONTES *

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Petrus en die Krag van Gebed

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Petrus en die Krag van Gebed

Empathy Ouerhandleiding

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Om tekens en simbole te herken *

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Josua - van jongs af n leier

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Elektrisiteit as 'n vorm van hitte *

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Seisoen van die Gees

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction

BYBELS-GESONDE GESINNE

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Reenval * Siyavula Uploaders. 1 AARDRYKSKUNDE 2 Graad 5 3 KLIMAAT EN PLANTEGROEI 4 Module 13 5 REËNVAL. Reënval

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Die invloed van vakbonde *

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Dawid die Skaapwagter

God se Woord. God se Wil

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Die vroegste ryke in Noordoos- en Wes-Afrika *

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

WYSHEID TEENOOR GELOOF

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

KRAG VAN TRANSFORMASIE

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Verskaf redes waarom n historiese gebeurtenis plaasgevind het

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

DIE AA NDBOODSKA PPER

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Die plek en rol van bejaardes in die Bybel met spesifieke toepassing op die praktyk 1. Prof. dr. GDS Smit 2

Klimaat en plantegroeistreke van die wereld *

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Profetiese woord vir 2017 en verder

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Transcription:

OpenStax-CNX module: m24214 1 Antieke medisyne uit Afrika en Europa Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS 2 Graad 6 3 ONTWIKKELING VAN DIE MEDIESE WETENSKAP 4 Module 1 5 ANTIEKE MEDISYNE UIT AFRIKA EN EUROPA 6 Aktiwiteit 1: 7 Om tussen primêre en sekondêre bronne oor antieke medisyne te onderskei en aeidings daaruit te maak 8 [LU 3.3] a) Wat is medisyne? Vul die blokkies in en skryf neer waaraan jy dink as jy die woord medisyne hoor, of wat dit vir jou beteken. Figure 1 Vervolgens gaan ons kyk hoe die mediese wetenskap ontwikkel het! Version 1.1: May 31, 2009 5:24 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m24214 2 b) Oudste siektes Die oudste vorm van siekte is deur 'n professor in 'n fossiel van 'n dinosourus gevind. Miljoene jare gelede het die reuse- dier kanker in sy lang stert ontwikkel. Dink net hoe moeilik het die dier met die pyn in sy stert beweeg en hoe moeilik het hy kos gevind. Die dier het maerder en maerder geword en later gesterf. c) Steentydperk Voordat wetenskaplikes medisyne gemaak het, het die mens en dier sy eie metodes gebruik. 'n Siek hond eet gras of lek gedurig aan 'n stukkende plek om dit gesond te maak. Die eerste medisyneman of toordokter vind ons in die Steentydperk ongeveer 17 000 jaar gelede. Hierdie mense het rotstekeninge, waaruit ons baie kan leer, in grotte gemaak. d) Opdrag Bestudeer meegaande bron en bespreek die vrae in jul groepe. Figure 2 Figure 3 a) San

OpenStax-CNX module: m24214 3 Figure 4 Die San in Suidelike Afrika het ook gesondheidsprobleme gehad. Slangbyte, giftige spinnekoppe, skerpioene en beserings as gevolg van die jag van wilde diere, het baie mense se dood veroorsaak. Toordokters is soms geraadpleeg om die siekes gesond te maak. Daar is geglo dat iemand wat siek word, deur geeste oorgeneem word en die toordokter was die gees, persoon of ding wat die siekte veroorsaak. Die San het ook kruiebossies en wortels van verskeie plante as medisyne gebruik. Soms is hierdie plante tot as verbrand, in 'n pasta gemeng en in die wond ingevryf. Slangbyte is toegebind met 'n slangvel op die wond om die gif uit te trek. f) Khoina Die Khoina het geglo dat siektes deur geeste van dooies uit grafte veroorsaak word. Hulle het ook toordokters gehad waarvan party 'n goeie kennis van kruie- medisyne gehad het. Die Khoina-dokter het gewoonlik 'n klein houertjie gedra waarin bestanddele van plantwortels, plante, vleis en bene van diere gedra is. Hierdie inhoud is opgesny, tot poeier gemaak en as medisyne gebruik. g) Eerste hospitaal en medisyne wat aan die Kaap gebruik is Die eerste hospitaal aan die Kaap is deur Jan van Riebeeck in die fort ingerig. Die hospitaal was baie ongerieik. Die matrasse is van materiaal gemaak, met gras gestop en op 'n harde plank geplaas.

OpenStax-CNX module: m24214 4 Figure 5 Die veeboere, en baie jare later die Voortrekkers, het op hul trek na die binneland verskeie interessante rate gebruik. Kindersiektes, soos kinkhoes en masels, het dikwels voorgekom en baie kinders het daaraan gesterf. Elke gesin het 'n medisynetrommeltjie met allerhande middels daarin gehad. Lees die volgende boererate en besluit of jul groep dit sal gebruik: Maagsiektes: Blare en wortels van plante is gekook en gedrink. Pleisters: Pleisters is van doringboom- of bloekomblare en asyn gemaak. Longontsteking: 'n Warm bokvel is op die pasiënt se bors geplaas. Asma: 'n Kind moes soggens vroeg in die perdestalle speel sodat die salpeterreuk van die perde se urine sy bors kon laat ooptrek.

OpenStax-CNX module: m24214 5 Figure 6 h) Medisyne wat in Engeland gebruik is Die interessante medisyne-advertensie op die volgende bladsy het meer as `n 100 jaar gelede in 1893 in die London News in Engeland verskyn. Figure 7

OpenStax-CNX module: m24214 6 Figure 8 1. Wie het die pille gemaak? 2. Waarvoor is die pille gebruik? (2 redes) 3. Wat word bedoel met "Carter's Victory"? Raadpleeg 'n woordeboek. 4. Verduidelik wat word met die slagspreuk "Attack and Defence" bedoel? 5. Waar is die pille verkoop? 6. Watter woorde bewys dat die pille goedkoop was? 7. Probeer vasstel hoeveel geld 1s 1½d in rand en sent is. 8. Waarom het die kunstenaar voëls in die advertensie gebruik?

OpenStax-CNX module: m24214 7 9. Verduidelik die gebeure in die skets. i) Medisyne wat vandag gebruik word Figure 9 SIEKTE MEDISYNE PRYS SMAAK Hoofpyn Compral pille R12,99 Smaakloos Table 1

OpenStax-CNX module: m24214 8 Figure 10 9 Assessering LU 3 HISTORIESE VERTOLKINGDie leerder is in staat om aspekte van die geskiedenis te interpreteer. Dit is duidelik wanneer die leerder: 3.1 bronne interpreteer: twee weergawes van `n historiese gebeurtenis vergelyk deur gebruik te maak van visuele of geskrewe bronne; continued on next page

OpenStax-CNX module: m24214 9 3.2 die verlede rekonstrueer: onderskeid tref tussen opinies, feite en inligting; 3.3 voorstelling van die verlede maak: items identiseer en selekteer van `n aspek van die verlede wat onder bespreking is, wat sal bydra tot `n klasuitstalling, skoolmuseum of gemeenskap. Table 2 10 Memorandum d) Primêr: Dit kom vanaf die Latynse woord wat eerste beteken. Dié bron is geskep in die tyd toe die gebeurtenis plaasgevind het dus die oorspronklike bron. Dit is baie kosbaar, en hoe verder mens in die tyd beweeg, hoe minder primêre bronne is beskikbaar, want dit word beskadig of raak weg. Voorbeelde: dagboekinskrywings, briewe, sketse, skilderye, foto's, ens. Sekondêr: Dit ontstaan nadat `n gebeurtenis plaasgevind het. Dit berus by, of kom vanaf primêre bronne. Dié rotstekening is dus `n sekondêre bron. b) i) Carter ii) lewer, hoofpyn iii) Eektiewe medisyne iv) Val siekte aan of verdedig liggaam teen siekte v) Apteke, Engeland vi) small price vii) 1½ d = 1 pennie (± 1 sent), 1s (sjieling) : 12 pennies viii) Geveg tussen siekte en herstel (goeie, kwade) (Ouer mense ken nog dié pille!)