Die enigste afleiding wat sin maak, is dat die homoseksuele kwessie nie vir Stephan so belangrik is nie.

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Jesaja sien die Toekoms

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Die Kerk Kry Moeilikheid

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Petrus en die Krag van Gebed

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

God se Woord. God se Wil

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Profetiese woord vir 2017 en verder

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

DIE AA NDBOODSKA PPER

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Dawid die Skaapwagter

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

Seisoen van die Gees

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Paulus se Verbasende Reise

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

'n Mens wonder of sinodegangers met eerlikheid kan sê dat hulle gevra wat vir die Here aanneemlik is ( Efesiërs 5:10 ).

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

KRAG VAN TRANSFORMASIE

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Daar is konflik in die gemeente

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

Volume 3 van 2016 September 2016

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

BYBELS-GESONDE GESINNE

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

TEMA 6 SESDE BEDE: LEI ONS NIE IN DIE VERSOEKING NIE MAAR VERLOS ONS VANDIE BOSE

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

HOOFSTUK 1 SAMUEL SE OOR

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Wat moet die kerk ophou doen? Wat moet die kerk anders doen? Wat moet die kerk NOU doen?

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

WYSHEID TEENOOR GELOOF

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

Transcription:

Kyk ook: - Wie is Stephan Joubert? - 2016 NGK homoseksuele besluit - Die NG Kerk en homoseksualiteit - Die Bybel oor homoseksualiteit In die volgende artikel kritiseer Stephan die manier hoe leerstellige kwessies in groot denominasies hanteer word. Hy gee egter geen sinvolle voorstelle nie. Hy voel eerder dat daar goed gedoen moet word in die Here se naam. Die enigste afleiding wat sin maak, is dat die homoseksuele kwessie nie vir Stephan so belangrik is nie. Wat dink hy sou Jesus of Paulus gesê het as hulle hier was? Ek weet nie van Stephan nie, maar ek moet my laat lei deur die Bybel: - Die Bybel oor dwaling - Jesus se liefdelose uitsprake en dade - Die Bybel oor sonde - Die Bybel oor ware liefde vir God As Stephan regtig iets sinvols wou sê, kon hy dalk sy opinie oor die homoseksuele kwessie gelig het. Daar is baie mense wat na hom opkyk en dit kon miskien in hierdie kwessie waarde toegevoeg het. Die volgende vraag is een keer aan RC Sproul gevra: 1 / 6

Why should we engage in debate since it seems to cause division in the church? What message does that send to those outside the church? Sproul se antwoord was briljant: God forbid that we should ever debate the truth of the gospel, that we should ever follow in the footsteps of the apostle Paul, who debated the matter every day in the marketplace and who wrote all these epistles to correct error and distortions of the truth of God. Weren t those letters the apostle wrote to the Ephesians, to the Galatians, and the Colossians divisive? Nothing divides like truth. Nothing divides like Jesus. But we have this idea that the only real sin that you can have is dividing a church. Well, there are churches that need to be divided, and they need to be divided not over minor matters, not over pecadilos but over substantive issues of the truth of God. And our Lord, when He was asked by Pontius Pilate, what are you about? He said, I came to bear witness to the truth. And those who are of the truth, hear My voice. And then the next thing Jesus said, but I sure don t want to divide anybody over the truth. Thank you for laughing, but it s really not funny. But that s what they said. The worst thing you can say is that truth is important. When you do that, what happens then is that truth gets slain in the streets and anything goes. (Uit The Truth Divides (kyk ook hier ).) Hier volg die artikel met enkele kommentare in [rooibruin blokhakies]. ********** Hou op opstaan vir God en lééf Rapport, 27 November 2016 2 / 6

Stephan Joubert 2016 sal onthou word as die jaar van plaaslike kerklike warboel. Of so iets. Die algemene sinode van die NG Kerk het pas 2015 se sinodebesluit ongedaan gemaak. [Kyk 2016 NGK homoseksuele besluit.] Vroegjaar het die Gereformeerde Kerk besluit dat vroue nie ouderlinge of leraars mag wees nie. n Paar maande gelede het die Hervormde Kerk gesê diegene wat hulleself vroeër vasgeloop het in daardie kerklike reg van toegang voorbehou -bordjies is nou welkom. [En die Hervormde Kerk het ook ruimte gemaak vir homoseksualiteit, soos die NGK in 2015 gedoen het kyk 2016 Hervormde Kerk homoseksuele besluit.] Terwyl kerklike binnegevegte oral woed oor bogenoemde sake, lyk dit asof die koeëlvaste bedryfsisteme van hoofstroomkerke besig is om dramaties ondoeltreffend te raak. Ongestoord volhard die meeste kerke eeue lank reeds met dieselfde soort demokraties aangedrewe samekomste, voorskriftelike prosedures en gestandaardiseerde hantering van probleme. Lank in die tand, of wat! Hoe die wêreld ook al verander, kerklike hekgeld bly grootliks dieselfde. Steeds is dit die basiese aanname dat wanneer leerstellige kwessies op kerklike tafels beland, moet dit formeel deur kundiges ondersoek word. Die skuif is altyd weg vanaf persoonlike verhoudings en plaaslike gemeentes na papieraangedrewe ondersoeke. By gesentraliseerde kerklike vergaderings word sulke leerstellige probleme gewoonlik deur afgevaardigdes gedebatteer. Uiteindelik, nadat die groot olifante klaar gestry het en die sagte kerklike gras dikwels seergekry het, word dié kerk se standpunte by wyse van demokratiese stemmings bepaal. Hierna moet gemeentes genoemde standpunte plaaslik eerbiedig. 3 / 6

n Neweproduk van die kerk se sementagtige bedryfsisteme is dat die Bybel al hoe meer die eksklusiewe gestalte van n amptelike Leerstukboek begin aanneem. (Of is dit die Groot Kerk like Verseboek? ) Dit verskraal die Bybel tot n vreemde, geslote boek wat net amptelik ontsluit kan word deur kerklik-betiteldes. So word die verhalende kontekste waarbinne God in sy eie Boek aan die woord kom en geloof oproep, onderspeel. God se wil verskraal toenemend binne huidige kerklike kringe tot raaisels wat formeel ontrafel moet word. Bykans enigiets waaroor daar n verskil van mening is, word in die kerk as vraagstukke gekonseptualiseer en dienooreenkomstig hanteer. Die ironie is egter dat die bedryfstyl van raaisel-ontrafeling die kerk op vele plekke tot n onpersoonlike instelling laat vervaag, al word steeds gepraat van n familie wat veronderstel is om op intieme onderlinge verhoudings geskoei te wees. [ n Mens kan beswaarlik van n familie praat as daar sulke uiteenlopende sieninge oor belangrike kwessies in die Bybel is.] Broer en suster -etikette wemel steeds in die kerk, maar die feit dat kerklikes mekaar gedurig ook nog u noem, weerspreek dit ietwat. Wys my n gesonde familie wat soos die meeste kerke vergader, besluite neem, of probleme oplos...! [Enige voorstelle om dit anders te doen as die familie so groot is?] Daardie gevleuelde woorde wat met Martin Luther verbind word: Hier staan ek, ek kan nie anders nie, het kerklikes se verbeelding aangegryp op maniere wat die Hervorming nooit voorsien het nie. Sedertdien moet alle kerklikes blykbaar n standpunt hê, nie n leefpunt of n looppunt nie. Daar moet gedurig opgestaan word vir die waarheid! 4 / 6

[Dit is absoluut so dat n mens gedurig moet opstaan vir die waarheid (net soos Martin Luther), want dit word so gedurig bevraagteken en aangeval.] Ons het vergeet 1 Petrus 2:15 roep ons eintlik op om goed te doen in die Here se naam, nie om bloot net op te staan nie! Ons het vergeet Jesus is die eintlike punt, die leefpunt, vir die kerk. Hy het nie gesê: Volg my leerstellings nie. Hy het gesê: Volg My. Ja, Jesus het ook leerstellings. Vir seker vra Hy gehoorsaamheid hieraan, maar dit gebeur altyd binne verhoudings op voetsoolvlak. Op verhoudingsvlak skaaf ons aan mekaar en praat ons dinge mond tot mond uit. [Dit is absoluut so dat daar hopeloos te veel tyd aan hierdie leerstellings spandeer word, maar wat is die alternatief? Ons kan nie ooreenkom om te verskil ( agree to disagree ) nie. Nie op sulke kern leerstellige kwessies nie.] Op grondvlak kry die Bybel regtig lyf wanneer dit uitgeleef en prakties op ons voetspore en vingerafdrukke afgee. God se waarheid is altyd relasioneel, dit is nie klinies verpak, soos in vele kerklik-afgetekende verklarings of formules nie. Nooit maak die Nuwe Testament die Gees-leiding eksklusief aan kerklike vergaderings vas nie. Laasgenoemde is ook belangrik, maar dit is beslis nie die enigste, of finale venster op sy leiding nie. Hiervoor het ons ander lense broodnodig, daardie soort lense wat fyner fokus op plaaslike gemeentes, asook groter lense wat fokus op die wêreld-omarmende koninkryk van God. Plaaslike geloofsgemeenskappe hou juis hier die sleutel. Hulle het die volmag om die Skrifte te lees en om verbeeldingryk binne God se groot koninkryk te leef. [Impliseer Stephan dat NG gemeentes self oor selfs kernkwessies moet besluit? Selfs homoseksualiteit? Wat sou hy sê is die doel van die sinode dan? n Groot denominasie het n sinode nodig. As jy nie n sinode wil hê nie, dan kan n groot denominasie nie funksioneer nie.] 5 / 6

Kerk is heel eerste plaaslik sigbaar en voelbaar. Hier word die kerk se ware omgeekleure gewys; hier leef geloof... of nie! Die enigste wenners in die manier hoe baie kerke tans probleme hanteer en dogmas beredeneer is die media. So lank as wat sulke prosesse in stand gehou word, sal dieselfde soort konflik en groepvorming die kerk se voorland wees. [Weereens, wat is sy voorstel? Die homoseksuele kwessie is te belangrik om ooreen te kom om te verskil.] O ja, so ook krimpende kerke en n toenemende verlies aan openbare geloofwaardigheid. [Dit is die resultaat van die feit dat dwaalleer nie lankal reeds vroeg in die kiem gesmoor is nie. Die leiers van die NG Kerk die afgelope 15 jaar sal hand in eie boesem moet steek. Dwaalleer is vir te lank getolereer en nou sit ons met hierdie gemors. Toe die boek Die Trojaanse Perd in die NG Kerk in einde 2010 gepubliseer is, het min mense daarop ag geslaan. Selfs mense wat nou baie sterk veg teen die homokwessie, het toe gevoel dat die skrywers die duiwel agter elke bos uitskop. Nou wag daar skeuring op die NG Kerk.] Prof. Stephan Joubert is buitengewone professor in eietydse ekklesiologie aan die Universiteit van die Vrystaat. 6 / 6