Die plek van jou tent

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Profetiese woord vir 2017 en verder

Jesaja sien die Toekoms

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Geloofsvorming by kinders en jongmense

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Josua - van jongs af n leier

Die Kerk Kry Moeilikheid

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

God se Woord. God se Wil

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Cape St Martin Private Nature Reserve

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Dawid die Skaapwagter

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

LoveGodGreatly.com 1

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Government Gazette Staatskoerant

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Paulus se Verbasende Reise

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

DIE AA NDBOODSKA PPER

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Kopiereg Shama Bedienings Bladsy 1 van 61

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Deur Christus Alleen

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

Seisoen van die Gees

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Verwerking van die Sake van Jou Hart

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

19-21 Februarie Sondag erediens en voorsitterstee. Welkom en hallo sê

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

Volume 3 van 2016 September 2016

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf


Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story, Teen Edition Copyright 2011 by Zondervan Published by permission of

2014 het voorwaar. As jy hierdie nuusbrief lees, deel jy Kruispad se visie van Lukas 14:23!

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

Transcription:

Die plek van jou tent Ons is reeds by die halfpadmerk van die jaar. JUNIE MAAND die sesde maand. Die sesde letter in die Hebreeuse alfabet, is die letter VAV, ook gespel Waw! Die Hebreeuse woord vav/waw beteken PEN (tentpen). n Tentpen was van hout gemaak en in die vorm van n Y gekerf om te verhoed dat die tenttou sou afgly. (Vertaal uit: The Ancient Hebrew Language and Alphabet, Jeff A Benner). Die oorspronklik letters van die Hebreeuse alfabet was prentjies wat laat dink aan die Egiptiese Hiërogliewe. Elke prentjie of letter was nóú verwant aan die landbou leefstyl van die Hebreeuse volk. In Jesaja 54:2 staan geskryf: Maak die plek van jou tent wyd, en laat INTEKENAARS : Ons is in JUNIE MAAND, MIRRE maand! Die Maand van VOORBEREIDING tot die BELOOFDE LAND olie vir JULIE MAAND! Indien jy deel wil word van die MAANDELIKSE INTEKENAARS wat elke maand n olie en boodskap cd ontvang, asook op hoogte bly van wat God profetie IN SEISOEN doen rondom die SALWING, gaan gerus nawww.myrrh.co.za vir n aansluitingsvorm en meer info! Jy kan ons ook skakel by 0833207247/ 012 5671975 k/u.

hulle die doeke van jou tentwonings oopspan. Verhinder dit nie! Maak jou lyne lank en slaan jou penne styf in. Die MIRRE BEDIENING het voorwaar in hierdie TENTPEN maand, presies dit beleef. Ons het ons lyne langer gemaak en is besig om die penne stywer in te slaan. Ons het ons LYNE langer gemaak deur n nuwe WEBSITE waarop ons net soveel meer sal kan doen in die toekoms! Ons slaan ons penne stywer in deur CARLA wat vanaf 1 Junie voldag en voltyds aangestel is as REGTERHAND, DESIGNER, ADMIN DAME en vele meer! Kortom: ONS TREF VOORBEREIDINGS VIR DIE BLESSINGS VAN DIE. BELOOFDE LAND! Selfs wat die INTEKENAARS OLIE vir JUNIE betref, is ons besig om voor te berei met die MIRRE olie! WANT: JULIE MAAND (die volmaakte 7de maand maar ook tradisioneel n maand van RUS en vakansie) is ons PROMISED LAND maand vir INTEKENAARS! (Promised land was GOD SE RUS). Ek wens dat ek elke getuienis wat ons LANDWYD hoor oor die HEILIGE GEES wat PROMISED LAND bevestig, vir julle kan opnoem! Spasie is te min! Is God besig om jou te lei om jou TENTTOUE wyer te span en jou PENNE stywer in te kap? Maak ruimte in jouself om die melk, die heuning, die vye, granate, druiwe en olywe van die Beloofde Land te kan contain! Mag ek jou motiveer met die woorde in Jes 54:2 VERHINDER DIT NIE! SUBSKRIPSIE OP NUWE WEBSITE Indien hierdie nuusbrief aangestuur is aan jou deur n vriend/vriendin en jy wil dit graag elke maand direk ontvang, besoek ons bywww.myrrh.co.za en gaan klik op LEWENDE WOORD BRUMMERIA (Rick Joyner besoek ook KAAPSTAD op 29 Julie 2012. Gaan besoek Website:www.morningstarministries.org en sien itineraries vir meer info! Location: Lighthouse Ministries, Cape Town, South Africa MEI MAAND was voorwaar BRUIDSMAAND! Aan die einde van ons BRUIDSKAMP in Oudtshoorn op 13 Mei, nadat ons die vorige naweek oor die BRUID ook in PLETTENBERGBAAI bedien het, skakel my dogter my met die blye nuus: Lewende Woord het sopas hul tema vir die APOSTOLIES, PROFETIESE KONFERENSIE bekend gemaak ((Registreer by i-tickets) Unveiling the Bride 25 28 Julie 2012

Jes 54:10 For though the mountains should depart and the hills be shaken or removed, yet My love and kindness shall not depart from you, nor shall My covenant of peace and completeness be removed, says the Lord, Who has compassion on you. RADIO BEDIENING: Impact Radio (103 FM) VRYSTELLING! 16 JUNIE 2012 PROMISED LAND anointing oil VRYSTELLING TE: PRETORIA ( MONTANA ), TOEGANG GRATIS! Meer oor die olie: Beloofde Land vrugte: n Mengsel van GRANAAT, VYE, DRUIWE EN OLYWE! EN, vir die eerste keer sedert die bestaan van die BEDIENING gebeur 2 dinge: Die Here lei my om vooraf samples van die olie uit te stuur. Die oggend terwyl ek die samples meng, sê die Here: MENG 12 BOTTELS! Daarna het Hy ons strategies gelei om hierdie 12 sample botteltjies aan mense te stuur en uit te deel wie Hy as VERSPIEDERS aanwys.verspierders van die Beloofde Land! Mense wat strategies geposisioneer is in Elke Woensdag om 14:45 Radio Pretoria (104.2 FM) Elke Donderdag om 12:30.

12 poorte, om in hierdie jaar 2012, soos 12 verspieders terug te kom met WOORDBELOFTES van God oor die Beloofde Land! ( Jerusalem het 12 poorte!). (Tydens die vrystelling van hierdie olie op 16 Junie, sal ons terugvoer gee oor hierdie Verspieders ) Ook vir die heel eerste keer, meng ons n olie met n dubbele basis olie. Olyf- en Druiwesaad olie! Die betekenis daarvan is PROFOUND vir die Beloofde Land en die BRUID! Meer daaroor by die werkswinkel Vir alle detail oor hierdie dag, gaan na www.myrrh.co.za PROGRAM vir Werkswinkel: 9.00 Opening & Lofprysing 9.20 Beloftes van die Beloofde Land - Ria Uys 10.45 Lofdans - Marlette Greyling Tee 11.30 Lofdans Marlette Greyling 11.35 Beloofde Land VRUGTE (Kom sit aan) Eunice vd Merwe 12.40 VERBONDSMAAL & BELOOFDE LAND SALWING (Ria Uys en Eunice) 13.00 Afsluiting 10 12 AUGUSTUS 2012 TETELESTAI KAMP MEER OOR DIE INHOUD Die woord wat nou by my opkom, terwyl ek iets oor die inhoud van die kamp vir julle wil verwoord is: CELEBRATE! GO AND CELEBRATE, HAVE A FEAST! Hillsongs sing die lied THANK YOU LORD! For all that You ve done, I will thank you, for all that You re going to do En, dit is hoe ons VRYDAG AAND, 10 Augustus sal lyk. Ons sal begin met LOFPRYSING en God vooruit loof en dank For all that Your e going to do! Ons gaan verder stilstaan by elke bloedoffer wat Jesus gebring het, daardie offer VERKLAAR, DEURBID en INSALF! Ons gaan die GENERATIEWE BLESSINGS tot in die 1000ste geslag CELEBRATE en profeties oordra met Sy seënsimbool OLIE! Ons gaan WOORD- LEWE oor die DOOIE BENE spreek en generatiewe vloeke se EINDE verklaar! Ons gaan die JORDAAN oorsteek, die BELOOFDE LAND in! Ons gaan EGIPTE se slawerny agterlaat met n nuwe kreet wat vanuit ons DNA gaan weerklink: FREE AT LAST! IT IS COMPLETELY COMPLETE! TETELESTAI!

Because: IF THE SON SETS YOU FREE, YOU ARE FREE INDEED! Vir alle registrasie detail: gaan nawww.myrrh.co.za of skakel ons by 0833207247/ 012 5671975 (kantoor ure) Groete DIE MIRRE SPAN Eunice, Malan & Carla To stop receiving these emails please unsubscribe. Myrrh Ministries, info@myrrh.co.za, 083 320 7247 Regards Eunice van der Merwe Company Tel: +27 (0)12 567 1975 Company Cell: +27 (0)83 320 7247 Company Fax: +27 (0)86 607 5951 Website: www.myrrh.co.za