LAAT JOU KANTOOR VIR JOU WERK!

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Jesaja sien die Toekoms

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Petrus en die Krag van Gebed

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Petrus en die Krag van Gebed

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

Om tekens en simbole te herken *

God se Woord. God se Wil

Lewe en lewende wesens 2

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Groenvoer Hidroponies

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Josua - van jongs af n leier

MEDITASIE N GIDS AJAHN SUCITTO

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak


Seisoen van die Gees

Wouter Snyman is een van die vindingrykste mense wat ek ken. Hy gee doodeenvoudig n heel nuwe perspektief op alles.

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

My droomkombuis. Werkboek vir n opknapper

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

LoveGodGreatly.com 1

Een van die eerste gedagtes in n boer

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

GESONDE EETGEWOONTES *

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

Paulus se Verbasende Reise

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Daar is konflik in die gemeente

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

TomTom Bridge Naslaangids

Besprekingsvrae vir selgroepe

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Empathy Ouerhandleiding

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

Elektrisiteit as 'n vorm van hitte *

ALFABET VAN DIE HUWELIK

VBO TWEEDE SEMESTER 2015

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Transcription:

LAAT JOU KANTOOR VIR JOU WERK! Aangebied deur Mia Vermaak Dept. Arbeidsterapie Universiteit van die Vrystaat T: +27(0)51 401 9111 info@ufs.ac.za www.ufs.ac.za

UITNODIGING Kom leer hoe om jou kantoor in te rig volgens die behoeftes van jou liggaam en sintuie, om sodoende minder ongemak en meer energie vir jou daaglikse taak te hê Uitkomste: Basiese ergonomiese beginsels: vir minder pyn en ongemak agter jou lessenaar. Basiese beginsels van sensoriese intelligensie : deur jou sintuie in ag te neem kan jy elke dag energie spaar en meer effektief werk.

HEELWAT WERKNEMERS KLA VAN Karpale tonnel sindroom Rugpyn Nekpyn Hoofpyne Moegheid n Gevoel van oorweldiging & angs Ander.

ERGONOMIKA Definisie: Studie van die verhouding tussen die werker en sy omgewing. Doel: optimale uitvoering van take, met veiligheid en gemak Ergonomiese probleme: Swak postuur Swak ontwerp van die werkstasie (Choobineh et al. 2012) Spesifieke aktiwiteite: Tik word geassosieer met neken rugbeserings (Levanon et al. 2012:1571);

SAL ERGONOMIESE AANPASSINGS HELP? Nek- en rugbeserings: (Levanon et al. 2012) aanpassing van die werksarea, oefeninge (strek & ontspan) mini-breaks tydens werksure. lading op skouer en pols: ondersteunde gebruik van muis (Onyebeke et al. 2014) lading op nek-spiere: dokument houer langs rekenaar (Goostrey et al. 2014) Opleiding in ergonomika + aanpassings by werkstasies = gemak, gesondheid, welstand (Hedge 2014)

RISIKO FAKTORE Herhalende bewegings Bv. Tik Onnatuurlike posisies Bv. Sit agter lessenaar met rekenaar in verkeerde posisie Force Bv. Optel van n swaar houer Kontak-stres Bv. Skerpmaak van (te veel!) potlode Vibrasie Bv. Gereedskap (boor)

ERGONOMIKA = MEER AS POSTUUR Postuur = meer as regop sit

JOU EIE STOEL?

AN ASSAULT TO THE SENSES 7 Sintuie: Sig Gehoor Reuk Smaak Tas Beweging: Vestibulêr Propriosepsie Op kantoor: Te veel geluide Rekenaar glare Nie genoeg beweging nie Kollega se parfuum Ensovoorts

BREIN: FILTER, VERTAAL & ORGANISEER Sensoriese boodskappe kan: Opwek (tot op die punt van irritasie & oorlading) Kalmeer (tot op die punt van vaak & slaap) Ek moet dus verantwoordelikheid neem vir wat ek vir my brein gee of voer Ek kan stres OP my sintuie en stres DEUR my sintuie verminder.

VERMINDER STRES OP JOU SINTUIE Watter faktore in jou kantoor plaas spanning op jou sintuie? Skerp lig Reuke Wind / waaier Geluide Te min beweging T: +27(0)51 401 9111 info@ufs.ac.za www.ufs.ac.za

VERMINDER STRES DEUR JOU SINTUIE Smaak: Crunchy kos Waterbottel: suig Beweging: Badkamerbesoeke Staan op, strek, haal asem NIE middagete by jou lessenaar nie Sit op n bal Tas: Hande op kop: druk Fiddle en Doodle Sig: Kalmerende objekte en kleure Minder clutter Gehoor: Musiek dalk met oorfone Soms meer lewendig ander kere meer kalmerende musiek Beginsels uit Sensoriese Intelligensie van Dr Annemarie Lombaard

SENSORIESE INTELLIGENSIE DR ANNEMARIE LOMBARD

HOE NOU? Implementeer die volgende: Pas jou werksarea aan Neem mini breaks Strek- en ontspanningsoefening Neem jou sintuie in ag As jy steeds sukkel; klop aan by: n Arbeidsterapeut Wellness op kampus T: +27(0)51 401 9111 info@ufs.ac.za www.ufs.ac.za

LYS VAN BRONNE Choobineh, A.R. Rahimi Fard, H. Jahangiri, M. Mahmood Khani, S. 2012, Musculoskeletal Injuries and their associated risk factors Iran Occupational Health, vol.8, no.4. Goostrey, S. Treleaven, J. Johnston,V. 2014. Evaluation of document location during computer use in terms of neckmuscle activity and neck movement. Applied Ergonomics, Volume 45, Issue 3. Hedge, A. Puleio, J. 2014, Proactive office ergonomics really works, Proceedings of the Human Factors and Ergonomics Society 58th Annual Meeting. Levanon, Y. Gefen, A. Lerman, Y. Givon, U. Ratzon, N.Z. 2012. reducing muculoskeletal disorders among computer operators: comparison between ergonomics interventions at the workplace, Ergonomics, Vol. 55, Iss. 12 Lombaard, A. Sensory Intelligence, Metz Press. Onyebeke, L.C. Young, J.G. Trudeau, M.B. Dennerlein, J.T. 2014. Effects of forearm and palm supports on the upper extremity during computer mouse use. Applied Ergonomics Volume 45.