Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

Similar documents
Jesaja sien die Toekoms

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Josua - van jongs af n leier

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Die Kerk Kry Moeilikheid

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Petrus en die Krag van Gebed

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

To love without knowing how to love wounds the person we love.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

DIE AA NDBOODSKA PPER

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story Copyright 2005, 2008, 2011 by Zondervan Published by permission of

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story, Teen Edition Copyright 2011 by Zondervan Published by permission of

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Profetiese woord vir 2017 en verder

DIE BOEK OPENBARING. Hoofstuk 8

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

Paulus se Verbasende Reise

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

God se Woord. God se Wil

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

HOOFSTUK 1 SAMUEL SE OOR

My liewe broers en susters, ek

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Kopiereg Shama Bedienings Bladsy 1 van 61

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

hierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

SONDAG 13 JAN 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID : AANDDIENS

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

WYSHEID TEENOOR GELOOF

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Seisoen van die Gees

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

Volume 3 van 2016 September 2016

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Transcription:

Ontmoeting 16 Die 10 plae Aan die einde van die ontmoeting moet die kinders besef hoe lief God Sy volk het, dus elkeen van ons ook en dat Hy deur extreme measures sal gaan om ons te help. Teks: Eks 7 11 Hulpmiddels: Vir lesaanbieding: Bakkies vir fear factor Blou, geel en rooi kleursel Koue gaar ongesoute sago, mieliepap en spaghetti Lunch bar Fanta Suurwurms Rooi koeldrank Pretzelstokkies Jellie 7 Plakkate, een vir elke woord: Jippie!!, Ag nee!, Laat my volk trek!, Nee!, Sies!, God is groot!, Eina! Vir aktiwiteite (vir elke kind): Papiersakkie Papier met die woorde: Laat my volk trek Patroon van Moses vir kardoespop 10 plae boekie Inkleurpotlode, kryte, penne Fotostaat van woordsoek werkblad Welkom Vandag gaan ons deelneem aan Fear Factor. Berei n paar interessante (onskadelik maar grillerige) disse in bakkies voor. Byvoorbeeld: Kleur koue, gaar spaghetti met blou, groen en rooi koekkleursel; kleur gaar sago rooi, koue gaar mieliepap groen, ens. Gebruik gebreekte stukkies Lunch bar in n bietjie Fanta, suurwurms in rooi koeldrank (slangetjies in die rivier), Stokkie Pretzels in jellie vir sprinkaanbene, ens. (Wees versigtig vir iets soos grondboontjiebotter waarvoor sommige kinders dalk allergies kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante name gee, bv. gekleurde sago is walvisselluliet, ens. Wyding Temalied: Ons God is n Wonder God ( Our God is an awesome God ) (Flam 85) Stilword-ritueel: Staan in n kring, hou hande vas en sê die volgende: Omdat ek in God glo*, kan ek die mense wat my seermaak vergewe. Omdat ek in God glo*, sien ek uit na die mooi lewe wat God vir my gereedmaak. Woord Oefen eers: Hou die hulpmiddels op en laat die kinders hardop sê wat daarop staan. (Die voorleser of een van die groter kinders hou die woorde op waar dit aangedui is in die storie.) Vandag gaan ons kyk na n tyd toe allerhande snaakse en grillerige goed met n hele land se mense gebeur het. Die Israeliete was nou al vir meer as 300 jaar in Egipte. God het vir Moses die opdrag gegee om die volk Israel uit Egipte te gaan haal. Ek wonder of die farao hulle so maklik sou laat gaan. Wie sou dan al die harde werk doen, soos stene maak en geboue bou?

Moses het baie verskonings gehad om nie te kan gaan nie. Maar God het vir hom tekens gegee wat hy kon gebruik om die volk en vir farao te oortuig dat God hom gestuur het. God het ook Moses se broer Aäron saam met hom gestuur om hom te help. Moses en Aäron het na die farao toe gegaan en vir hom gesê: So sê die Here, die God van Israel: Die farao het geantwoord: Maar Moses het gedink aan die woorde wat God vir hom gesê het: Ek sal vir die farao wys dat ek die Here is. Daarom het Moses weer teruggegaan na die farao toe. Hy het die tekens wat God vir hom gegee het, gebruik. Aäron het sy kierie op die grond gegooi en dit het in n slang verander, maar die farao het nie gedink dis oulik nie. Hy het sy eie towenaars geroep en hulle het ook hulle kieries op die grond gegooi wat toe ook in slange verander het Toe eet Aäron se slang hulle slange op. Maar dit het die farao net kwaad gemaak en hy wou glad nie luister nie. Toe het die Here vir Moses gesê dat hy die volgende dag vir die farao by die Nylrivier moes wag. Daar moes hy met sy kierie op die water slaan. Dan sal God vir die farao wys dat Hy die enigste Here is. Die water van die rivier en al die damme en drinkbakke sal in bloed verander. Die visse sal almal doodgaan en dit gaan verskriklik stink. Die Egiptenare sal nie die water kan drink nie. Die towenaars van die farao kon dit ook doen, daarom het die farao nie gedink dit is oulik nie. Hy het omgedraai en huis toe gegaan. Die Egiptenare het swaargekry. Hulle het nie water gehad om te drink, iets skoon te maak of kos te maak nie. Dit het vir n week lank so gebly. Moses gaan toe weer na die farao toe en hom vra om die volk te laat gaan om God te gaan aanbid. Moses het toe vir die farao gaan sê: Die Farao het weer net geantwoord: God het miljoene paddas gestuur. Orals was net paddas: in die stowe, in die potte en panne, in die mense se beddens. Die farao het gesê hy sal die Israeliete toelaat om vir God te offer as Moses die paddaplaag sal laat weggaan. Toe die paddas weg was, het die farao weer van plan verander. Daarna het God vir Moses gesê dat Aäron met sy kierie in die stof moes slaan. Die stof het in miljoene muggies verander wat op die mense en diere toegesak het. Die farao se towe-naars het dit ook probeer doen, maar hulle kon nie. Die towenaars het uiteindelik aan die farao erken dat net God so iets kon doen. Maar die farao wou steeds nie die Israeliete laat trek nie. Daarna moes God nog n hele paar ander slegte goed en rampe met die farao en die Egiptenare laat gebeur om hulle te oortuig dat Hy die enigste en sterkste God is. Die vierde plaag was swerms van steekvlieë. Die vyfde plaag was die Egiptenare se diere wat van n siekte gevrek het, maar nie een van die Israeliete se diere het iets oorgekom nie. Die sesde plaag was swere op al die mense en diere se velle. Die sewende plaag was hael wat al die plante, diere en mense wat in die veld was, getref het. Al die plante is vernietig. Die agste plaag was sprinkane wat die oeste soos die koring wat bietjie later rypgeword het, opgevreet het. Die negende plaag was donkerte vir 3 dae lank. Dit was so erg dat dit gevoel het of mens aan die donkerte kon vat. Ek wonder watter een van hierdie 9 plae sou vir jou die ergste wees. Moses het na elke plaag vir die farao gaan sê: Elke keer terwyl die plaag aan die gang was, het die farao belowe hy sal die Israeliete laat trek maar elke keer wanneer die plaag opgehou het, het hy weer van plan verander. Toe sê die Here vir Moses dat hy nog net een plaag gaan stuur. Daarna sal die farao hulle beslis laat gaan. Hy sal hulle eintlik wegjaag.

Ek wonder wat die tiende plaag sou wees. Wat kon so erg wees dat dit die farao sou oortuig om die Israeliete te laat trek. God het darem baie dinge gedoen om Sy volk vir wie Hy lief is, uit Egipte te bevry. Kinders kry tyd om oor die verhaal te dink: 1. Ek wonder wat God al vir jou gedoen het omdat Hy vir jou lief is. 2. Ek wonder hoe jy daaroor voel dat jy niks hoef te doen om God se liefde te verdien nie. Werskaf Maak n Moses handpop met n bruin papiersakkie. Plak in die binnekant van die pop se mond (onder die flappie van die papiersakkie) die woorde: Laat My volk trek. Dupliseer vir elke kind n 10 plae -boekie en laat hulle dit inkleur en versier. Vind die verskillende woorde in die woordsoekspeletjie. Groter kinders kan die blokraaisel voltooi. Sluit af met die seënbede. Ekstra instruksies vir die 10 plae -boekie: Kleur die een helfte van 1 blou in (rivier) en die ander helfte rooi (bloed). Maak nog grys kolletjies by 3 (muggies). Kleur die hele bladsy van 9 swart in (donkerte). Die ander prente word gewoonweg ingekleur. 1 2 3 3. Vou die papier in die lengte. 1. Dupliseer die boekie op n A4-papier. Vou op al die voulyne. 2. Vou die bladsy so dat 1, 2, 3 en 10 bo is. Sny deur 2 lae papier sodat die laaste deel aanmekaar bly. 4 5 6 6. Nou is die boekie klaar (met n uitvoublaadjie). 4. Vou die blaadjies so in dat dit van bo af lyk soos op die foto. 5. Vou die laaste vyfde in om tussen 8 en 9 in te vou.

Dwars Die Tien Plae (Eksodus 7 12) 2. Die tweede plaag. 3. Moses se broer wat hom moes help. 11. Na die hael het... enige plante wat nog geleef het, opgevreet. 13. Die vierde plaag. 14. Die land waar die Af 1. Die koning van Egipte is so genoem. 4. Met die laaste plaag is al die... van die Egiptiese mense en diere dood. 5. Die land wat God wou hê die Israeliete heen moes trek. 6. Moses het daarmee op die water geslaan en dit het in bloed verander. 7. Die stof van die land het... geword. 8. Om te wys dat hy sterker as die Egiptenare se songod was, het God drie dae se... gestuur. 9. Met die sewende plaag het dit uit die hemel geval. 10. Die rivier in Egipte. 12. Die koning het elke keer ge... om die Israeliete te laat trek. 13. Die sesde plaag was... wat op mense en diere gekom het.