So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Similar documents
Geloofsvorming by kinders en jongmense

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Die Kerk Kry Moeilikheid

Jesaja sien die Toekoms

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Petrus en die Krag van Gebed

Josua - van jongs af n leier

Uitgawe 2: Januarie- 2 Mei 2016

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Dawid die Skaapwagter

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Volume 3 van 2016 September 2016

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

19-21 Februarie Sondag erediens en voorsitterstee. Welkom en hallo sê

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

To love without knowing how to love wounds the person we love.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

DIE AA NDBOODSKA PPER

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

nuusblad Briewe en brokkies vanaf Facebook Eerbied (respek) deur At de Lange Kalender Volg die Bybelverhaal Jaargang 1 Vol 2 Junie 2013

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

APRIL Nobody were very keen to pack up on Tuesday morning and we all left again in convoy. Thanks everyone for a wonderful weekend.

Profetiese woord vir 2017 en verder

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

SPORE. Maart 2010 Uitgawe 8. Uitgegee deur SAWA Luiperds

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Elandsrand Kleur-fees op Klipdraai Nov, 2016

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

hierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.


DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

BYBELS-GESONDE GESINNE

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

SONDAG 13 JAN 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID : AANDDIENS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

ALFABET VAN DIE HUWELIK

GRATIS Uitgawe No 6 - Desember 2012 Tel: /4114. Gemeente met n Droom

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Die Mooifonteiner. Eensaamheid.. Vanuit die Voorsitterswa. Danie Dennis. Hoogtepunte

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

God se Woord. God se Wil

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

WANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT

Aftreestories. Sonsondergang in die Bosveld Foto Thinus du Plessis

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

Transcription:

Ons stalletjie is op en Goudrif is reg vir die grootste Pizza pie braai wat SAWA nog gesien het! So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Stadig maar seker word die beste streek in SAWA se plekkie al hoe voller Elize sit haar tradisie voort en maak n pot boontjiesop wat die hele Klipdraai se monde laat water het én dit het toe net so lekker gesmaak soos dit geruik het. Baie, baie dankie jy is n Hierdie een is vir almal wat altyd voor ons almal begin kamp en na ons huis toe gaan nog langer bly.

Elize en Johan van Wyk word toe altwee 60 jaar jonk dié naweek. Met lekker cup cakes hou ons lekker partytjie en later. Met ewe lekker met... Baie geluk, Mag julle nog jare saam met ons kamp. Mense maar daai Roerbraai lyk HOT

Elke jaar kry die laerskool SAWANANTE n blikkie om geldjies te in vir Bybelverspreiding.In ware Goudrifgees het jong Riffies aan die werk gespring en al wat lid is moes hulle sake skud. As ons jong lede nou al so eiwerig is gaan daar eendag as hulle groot is geen keer aan Goudrif wees nie!

Gedurende die hele Presidente is die lydenstyd gebeure op n besonderse manier aan ons uit gebeeld met die hoogtepunt die Diens Vrydagoggend. Mens het sommer weer hoop gekry vir die toekoms wat maar soms donker lyk in ons land. Die stalletjie staan en als is reg vir die groot dag. Die Pizza s is in die vrieskas, die braaiers op die bakkie. Vining-vining dink Marinda vir ons n kreet uit en almal oefen dat dit klap. Pieter is voor in die koor en ons sou nog baie van hóm hoor die naweek. Nog n rukkie kuier om die vuur om gou die boeresportspanne by mekaar te kry, n vinnige ietsie te eet en dan kooi toe. WANT more gaan Goudrif wys hoe daar Pizza pies oor die kole gebraai word. Dit mag waar wees,maar as jy saam met SAWA kamp voel jy soos n miljoenêr! Die vriendskappe wat met elke saamtrek op gebou word is meer werd as goud. n Stukkie van jou sal altyd by SAWA wees so who would ever be a homeless person?

Gee vir Pieter n Fluitjie en jy het reklame beter as enige radiostasie Pizza-hut n Pizza-hut Goudrif en n Pizza-hut,.. Het almal op hulle tone gehou en die pizza s het geloop. Goudrif het se pizza s het bly verkoop tot laataand met n span wat lankal vergeet het van n diensrooster. Die knoop en doop span was besig en oral het jy net bont hemde gesien.. Dankie,dankie, dankie!

Goudrif skryf twee spanne in vir die boeresport. Die spanne maak amok op die baan en die ondersteuners word nie uit gesluit nie! Die wat nie die spanne met raad bedien het nie het bloot geraas gemaak en aan gemoedig. Na elke item is daar gerus en planne beraam vir die volgende aanslag. Met die toutek het al wat ondersteuner is die ritme luitkeels uitbasuin tot die spanne oor die wenstreep was. Ongelukkig kan almal nie ewe goed wees in alles nie en daarom praat ons nie te hard oor die volley ball nie. Hier het dinge effe skeef geloop maar die ondersteuning was daar geen tekort nie. Elke Riffie het as ware wenners uit die stryd getree en ons spangees was onstuitbaar. Goudrif het weer bewys dat ons die streek met durf is!

Totale gesinne: 15 Grootmense: 40 Kinders: 14 GR-lede kampbywoning: (15 uit 20) 65% Nuwe lede om in gestel: Smuts, Delport, Nortje DANKIES VIR DIE NAWEEK Goudrif skenk n pragtige bedraggie van R2200 vir die Nationale Kas. Dankie vir elkeen wat betrokke was by die stalletjie en dit moontlik gemaak het. Dankie vir Piet vir die vervoer van die vrieskas en vir Susan vir die reelings wat die pizza s aanbetref. Dankie vir Deon en Elize vir die décor. Dankie vir Miems en haar boeresport spanne dankie vir die ondersteuning van die ander Goudrif lede van die naweek: Chris en Marinda Hattingh vir hulle oop harte om die stalletjie vir ons moontlik kon maak. Aansporings: Elizet 50 Algemeen, Alwyn en Therese 10 Streek Boete-bessie: Miems Boetes: Frans, Jaco, Chris, Susan, Louis, Piet,, Hester, Rooies, Elize, Deon, Miems, Liewe Heksie: Elizet oorhandig aan Elize. Spanner: Neil oorhandig names Adolf aan Pieter.

en nou waarom sou Goudrif dan nou so bly wees? Beide van ons boeresport spanne kom tweede, ag was tog nie net vir daai volley ball nie. Goudrif trek saam vir die laast boekevat en kampafsluiting van Presidente 2016. Die oranje massa sit in afwagting en wag wie gaan die gesogte skild vir die hoogste persentasie bywoning wen.