Wees Laf! 8OEFENINGE. fab jy. Rinel Day ONTHUL HOE SY HAAR BRAND BOU. Leandie du Randt - die leading EKSKLUSIEF. lady in haar eie lewe

Similar documents
ONS WENTROUE WENNERS IS...

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Empathy Ouerhandleiding

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Jesaja sien die Toekoms

Petrus en die Krag van Gebed

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Petrus en die Krag van Gebed

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Die Kerk Kry Moeilikheid

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Josua - van jongs af n leier

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

T16:50:59+02:00 IN SUID-AFRIKA

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Profetiese woord vir 2017 en verder

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Aug - Sept Wenke - Leef só n huwelik van dankbaarheid.

Wouter Snyman is een van die vindingrykste mense wat ek ken. Hy gee doodeenvoudig n heel nuwe perspektief op alles.

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Dawid die Skaapwagter

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

DIE AA NDBOODSKA PPER

19-21 Februarie Sondag erediens en voorsitterstee. Welkom en hallo sê

Seisoen van die Gees

WYSHEID TEENOOR GELOOF

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

ALFABET VAN DIE HUWELIK

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Besprekingsvrae vir selgroepe

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Transcription:

REIS SAAM! Die 5 S e van eksotiese Thailand Bella wees die mooiste jy! 8OEFENINGE OM JOU SEKS-FIKS TE HOU DIE 1STE ONDERWATER VOORBLAD-SHOOT IN SA! fab jy AS JOU SELLULIET KON PRAAT & STUNNING SKOENE VIR JOU TROUDAG EKSKLUSIEF Rinel Day ONTHUL HOE SY HAAR BRAND BOU JOU KIND HOE OM TE KIES TUSSEN KRAAM & KEISER DIE VOORDELE VAN BORSVOED MAAK POTTY TRAINING MAKLIK WAT JY NIE VAN BOK VAN BLERK GEWEET HET NIE... Wees Laf! Leandie du Randt - die leading lady in haar eie lewe april R29.95 (btw ingesluit) ander lande R25.75 (sonder belasting) WEN N RING VAN ARTHUR KAPLAN TER WAARDE VAN R53 999!

APRIL 2014 INHOUDSopgawe MY INSPIRASIE 10 Agter die skerms met Leandie du Randt 12 Dis wie Leandie regtig is 18 date met Bok van Blerk 20 Lily Collins tree uit haar pa se skaduwee 22 Ware liefde het Michelle gered 24 Rinel Day verklap hoe sy n sukses van haar handelsmerk gemaak het MY VERHOUDINGS 26 Marno van der Merwe is ons hottie van die maand 28 Baklei julle oor kindersgrootmaak? 30 Mamma ek wil n man hê... of nie 31 Altus Theart oor hoekom hy nog nie reg is vir n pienkvoet nie 32 Seksstories 34 Word só 36 Trou-trends 38 Lana deel haar mooiste dag met ons 42 My droomrok 44 Stunning skoene vir jou groot dag 46 Vir die bruidegom MY LEEFSTYL 48 Mode mal 50 Leef laf in geel en blou 52 Lyk stylvol in die nuutste juwele 55 So lyk die mode in Londen 56 Modekritiek met Wayne Stafford 57 n Nuwe styl vir n nuwe stad 58 Skoonheidsake 59 Die beste raad vir selluliet 60 Versier jou oë soos n kenner 64 Gesondheidsgiere 65 Dr. Quinten Fourie antwoord jou gesondheidsvrae 66 Bou jou immuunstelsel op vir die winter 68 Als wat jy moet weet oor hoofpyn 69 Patrick Lambie bly só in shape MY NES 70 Kinderkwessies 71 Huggies gee raad vir al jou swangerskapprobleme 72 Normaal vs keiser... die groot debat 74 Hoekom borsmelk die beste is 76 Maak potty training maklik vir julle albei 78 Dr. Yolandi Visser antwoord jou baba-vrae 79 Wanneer jou kind geboelie word... 80 Dieredinge 81 Raad vir Rover se omgekrapte maag 82 Dekordrome 83 Dekor 88 Koskombinasies 89 Liplekker kos met kaas 93 Klink n glasie MY TYD 94 Reisrondomtalie 96 Gaan kuier in Clarens 98 Ons toer deur Thailand 100 Van die verhoog af 101 Entertainment nuus 105 Techno tips MY SUKSES 106 Die dinge waarop jy jou geld mors 107 The Whippet se eienaar oor sy suksesvolle 108 Biokinetikus vir n dag 110 My wiele 112 Ciao Bella IN ELKE UITGAWE 2Hallo Bella s 4Be Bella Inbox 6Wo Word deel van die tydskrif 7 Teken in 8 Inspirasie vir die maand 9 Wen Laai die ikoonleser op jou slimfoon af. Gaan na gettag.mobi, laai jou gratis ikoonleser af en skandeer al die ikone in die tydskrif met jou slimfoon asof jy n foto van die ikoon wil neem. Dit sal jou dan direk na die ekstras op ons webblad vat. *Onthou dat jy dalk, afhangende van jou selfoonkontrak, ekstra gaan betaal vir die data wat jy aflaai. www.bellamag.co.za APRIL 2014 1

REDAKTEURSBRIEF Geskryf deur Magdie Raats ons gunsteling-speelgoed HALLO bella s Welkom in April! Ek kan nie glo ons is al hier nie en die lekkerste van alles is dat daar baie vakansiedae is! Dis April fool s-maand wat laf en vol lag kan wees, alles doen wat lekker is en kan pret hê saam met breek nie! As ons val, staan ons op en blink net weer. Ons hoe mooier word ons. Vat hierdie maand en gaan stof hoe ons opstaan en aangaan wat die verskil maak. eventually weer kan opstaan. The Hunger Games gesê: struggle vir Leandie gekies oor haar lawwe, vibrant persoonlikheid, cover shoot wat onder die water gedoen is! Ons is feisty Ons is opgewonde oor alles wat kom, maar vandag ons wag! So girls groot dinge! Bellamag.co.za e-pos my by redaksie@bellamag.co.za Tweet my by @MagdieRaats Pin jou foto s op pinterest.com/magdieraats Facebook my by facebook.com/magdie.raats Volg my avonture op instagram.com/magdie_raats REDAKTEUR BARBIE - Magdie Raats ADJUNKREDAKTEUR Annelien van Basten - POPHUIS REDAKSIONELE ASSISTENT Madelein Kriel TEKSREDAKTEUR Danielle Barfoot MODE-ASSISTENT Liz-Mari Roets SKOONHEIDSREDAKTEUR Gerinda Jooste KOSREDAKTEUR Angelina Claassen DEKORREDAKTEURS Engela van Antwerpen & Monique Ras TROUREDAKTEURS Margaux en Sunelle van den Berg DIGITALE REDAKTEUR & JOERNALIS San-Mari Erasmus JOERNALISTE Annelize Steyn, Renette Human, Thamari Kally, Leani Janse van Vuuren & Marhette van Huyssteen VERMAAKLIKHEIDSJOERNALIS Petroné Enslin FOTOREDIGERING & UITLEG Pauline Barnard ADVERTENSIEBESTUURDER Michelle de Waal - TETRIS TEL +27 83 665 1631 FAKS +27 82 723 3777 E-POS michelle@bellamag.co.za INTEKENARE - RNA E-POS bellasubs@rnad.co.za TEL +27 11 473 8700 KORPORATIEF Uitgewer: PLAN B MEDIA ADRES Sneeuveldstraat 2, Vaalpark, 1947 TEL +27 16 971 2716 FAKS +27 16 971 2716 WEB www.bellamag.co.za Gedruk deur CTP Kaap en versprei deur RNA. Kopiereg Plan B Media PTY. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skryf- of bandopname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwending die standpunte gehuldig in artikels, rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies wat in die tydskrif gepubliseer word, akkuraat is, kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige verlies, skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. FOTOGRAAF Francois Booyens. STILIS Annelize Fourie. GRIMERING Piers Braybrooke. HARE GEKLEUR EN GESNY Ciske Kruger - Dis n Moet haarsalon. ROK Forever New. 2 APRIL 2014 www.bellamag.co.za

SKOONHEID Geskryf deur San-Marie Erasmus www.bellamag.co.za OKTOBER 2013 3

BELLA INBOX Saamgestel deur Madelein Kriel BELLA inbox Bella LOVES NADIA BEUKES Laat weet ons wat julle dink op Twitter, Facebook, of per e-pos. Ons publish elke maand n paar van ons gunstelinge. So komaan, chat saam! WYS JOU KIEKIES Deel jou wêreld met ons op INSTAGRAM CHAT VAN DIE MAAND Vandag, nadat ek die BELLA van hoek tot kant gelees het, besef ek dat die jonges se wêreld heeltemal anders is as ons s n! Ek is n 62-jarige ouma en ek wonder waar s die dae toe n TABLET n pil was wat jy moes sluk vir een of ander kwaal; aan jou lippe gehang het om te hoor hoe slim Ouma is; toe TWEET nog die geluid van n voëltjie was; en toe die enigste FACEBOOK jou identiteitsdokument was? Verskoon my... ek moet gaan, my OU vriendin het my gewhatsapp, en ek sien daar is n paar e-posse wat ook vir my wag! Jani Greeff DIE CHAT VAN DIE MAAND WEN N BUREN-horlosie ter waarde van R1 195. Buren-horlosies is sinoniem met ontwerp, gehalte en tradisie, en maak reeds sedert die 19de eeu geskiedenis met hul talle patente en innovasies. Vandag se moderne ontwerpe word gekombineer met die beste materiaal en die mees gevorderde tegnologie teen bekostigbare pryse. die uiterste in klassieke elegansie. ONS GUNSTELING- TWEETS @MediaSlut Credit where credit is due... The latest cover of @AngeliqueGerber on @ BellaMag_SA is probably her best yet @AngePret @MagdieRaats @Magdie @ AngeliqueGerber @BellaMag_SA Geluk met n pragtige nuwe Bella-uitgawe julle kan baie trots wees! Xx @RiaanGrobler Dankie @enuus vir n heerlike #Promosietoer. Het dit baie geniet saam met @BellaMag_SA @ ZetskevPletzen @AltusTheart @CANSA @mdewaal1 Love @BellaMag_SA @Jockey_SA @LizzyRoets lovely to have you join BellaMag_SA @PatLambie Gesels met ons MET LIEFDE E VAN ONS BELLA LA love dit om te hoor or wat in jou lewe e aangaan angaa an en hoe ons deel el is daarvan. arvan an. Share jou geluk, opwinding, ing, hartseer r en onvergeetlike eetlike e ervarings rings met ons op Twitter of Facebook. ok. En omdat ons daarvan arvan an hou om ons vriendinne nnene te bederf, erf, kan jy ook ok die kans staan an om lekker ker pryse te wen as jy gereeld eeld eld saam am chat. at.o Ons sien uit om van jou te hoor. or. Lekker ker lees, es, ontspan n en droom! om! POST VIR ONS IETS...op FACEBOOK! Ons wil hoor wat jy dink. Melissa Combrinck van Basten Mmmm... awesome dat julle n man op die voorblad sit. 10 uit 10! Betty Wonka Gaan môreoggend in om ons eersteling in die wêreld te bring het my kopie van Bella gepak vir good reading!!! Rozanne Meyer Ek glo almal van julle sal met my saamstem, die feit dat n nuwe vriendin @BellaMag_SA op die rakke is, is n wenner! Daar was nog nooit n tydskrif wat ons girls van die voorblad tot die laaste bladsy só kon hook nie. Well done aan die Bellaspan!!!! BELLA is nie net n tydskrif vir nou nie, Bellamag.co.za E-pos ons by redaksie@bellamag.co.za Tweet ons by @BellaMag_SA Pin jou foto s op pinterest.com/bellamagsa Facebook ons by facebook.com/bellamag_sa Volg die Bella-span se avonture op instagram.com/bellamag_sa SIEN DIT, PIN DIT Van ons favourite foto s hierdie maand. Deel joune met ons op PINTEREST. FOTOGRAAF Graham Hobbs. 4 APRIL 2014 www.bellamag.co.za

PRAATJIES Geskryf deur Lorette Dye www.bellamag.co.za DESEMBER 2013 5

ONS NOOI JOU Word deel van die BELLA-redaksie. Stuur jou stories, resepte, idees en foto s vir ons en jy kan dit dalk net in die volgende uitgawe van jou gunstelingtydskrif sien! Lees hier hoe jy dit kan doen! Wees deel! JOU GUNSTELING- CELEB Ons wil weet watter celebs vir jou cool is. Wie wil jy op ons voorblad sien en watter hunk laat jou hart vinniger klop? belangrik, want BELLA is JOU tydskrif. Ons wag vir jou e-pos! DOEN DIT! Stuur die naam van jou favourite celeb na redaksie@ bellamag.co.za met My CELEB in die onderwerpreël. JOU STAR STRUCK-FOTO S As jy al saam met jou gunstelingceleb afgeneem is, wil ons jou foto deel maak van die WALL OF FAME op ons webblad. DOEN DIT! Stuur jou foto (1MB) en 50 woorde oor die groot geleentheid na redaksie@ bellamag.co.za met STAR STRUCK in die onderwerpreël. JOU LEKKERSTE RESEP Pak jy vir jouself, jou man of jou kind n kosblik of padkos? Moet dan nie skaam wees nie, stuur jou kreatiewe idees en resepte (wat jy al probeer en van gehou het) aan en dalk sien jy dit een van die dae in ons kos-blaaie! Kyk op bl. 95 DOEN DIT! Stuur jou resep en besonderhede na redaksie@ bellamag.co.za met LEKKER RESEP in die onderwerpreël. JOU MOOISTE VERTREK Wys vir ons hoe lyk die mooiste vertrek of hoekie in jou huis en ons laai jou idees saam met ons s n op PINTEREST om bietjie met jou kreatiwiteit te spog. DOEN DIT! Stuur jou foto (1MB) en n kort beskrywing na redaksie@ bellamag.co.za met MOOISTE VERTREK in die onderwerpreël. JOU BESTE PRODUK Het jy onlangs n amazing gesondheid- of skoonheidsproduk raakgeloop wat soos n bom vir jou werk? Soos hulle in Engels sê, sharing is caring, so vertel ons daarvan en hoekom jy so baie daarvan hou. DOEN DIT! Stuur die produkbesonderhede + 100 woorde oor die produk na redaksie@ bellamag.co.za met BESTE PRODUK in die onderwerpreël. JOU FAVOURITE BOEK Hou jou lyf vir n slag bietjie joernalis en skryf n resensie oor n nuwe boek waarvan jy sommer baie gehou het. As jou skryfwerk oulik is, gaan jy beslis vir jou n plekkie op ons vermaakblaaie losslaan. Kyk op bl.101! DOEN DIT! Stuur n resensie van 100 woorde en die boek se besonderhede na redaksie@bellamag.co.za met BOEKRESENSIE in die onderwerpreël. Candice Swanepoel FOTOGRAAF Terry Richardso, Harper s Bazaar US. 6 APRIL 2014 www.bellamag.co.za

TEKEN IN TEKEN NOU IN!!! en spaar 10%! Kry11 uitgawes + 3 elektroniese-uitgawes vir slegs R300 + staan n kans om n BEBE-parfuum ter waarde van R300 te wen AS JY HIERDIE MAAND OP BELLA INTEKEN SAL JY NIE NET 11 UITGAWES VAN JOU GUNSTELINGTYDSKRIF KRY NIE, MAAR OOK 3 ELEKTRONIESE UITGAWES OM OP JOU IPAD OF GALAXY TAB UIT TE TOETS. EN DIS NIE AL NIE! JY STAAN OOK N KANS OM EEN VAN 12 BOTTELS BEBE-PARFUUM TER WAARDE VAN R300 ELK TE WEN. BEBE IS SENSUEEL EN ROMANTIES. DIE PARFUUM IS VERPAK IN N PRAGTIGE HARTVORMIGE BOTTEL EN BIED N KOMBINASIE VAN LIGTE VRUGTE-, SPESERY EN BLOMMEGEURE. BEBE IS BESKIKBAAR BY EDGARS-WINKELS LANDSWYD. kyk uit AANLYN subs.rnad.co.za; bellamag.co.za of stuur n e-pos na bellasubs@rnad.co.za 5 maklike maniere om te betaal SMS SMS die woorde BELLA SUBS na 33110 ( n SMS kos R1.50) POS Stuur jou tjek, uitgemaak aan RNA Subs na: Bella Subs Vrypos JHZ1135 Posbus 725 Maraisburg 1700 DIREKTE BETALINGS RNA Subs, FNB Trade Services 657, tak: 254 655 00, rekening: 621 049 272 59 Faks +27 86 574 7946 of e-pos bellasubs@ RNAD.co.za jou bewys van betaling, adres en kontakbesonderhede. BEL 011 473 8700 met jou kredietkaart- of bankbesonderhede om te reël vir n debietorder. VIR INTERNASIONALE SUBSKRIPSIES, SKAKEL +27 11 473 8700 OF STUUR N E-POS NA BELLASUBS@RNAD.CO.ZA Hierdie aanbod is slegs geldig in Suid-Afrika en sluit posgeld en verpakking in. n Kansellasiefooi van R15 sal gehef word indien jou intekening gekanselleer word. Laat asseblief genoeg tyd vir jou aansoek om geprosesseer en afgelewer te word. Aflewerings is onderhewig aan die Suid-Afrikaanse posdiens. Die aanbod is geldig tot 30 April 2014. Terme en voorwaardes geld. www.bellamag.co.za APRIL 2014 7

MY MAANDELIKSE INSPIRASIE Saamgestel deur die BELLA-span redaksie@bellamag.co.za DIAMANTE IN APRIL As jy in April verjaar is dit diamante vir jou, soos Gerhard Steyn sal sê. Diamante is April se geboortesteen en, as jou geliefde dit nog nie weet nie, is dit hoog tyd dat jy hom inlig wat die perfekte verjaarsdaggeskenk sal wees. ONS KLEURE VIR DIE MAAND Kleurvolle paaseiers Die lewe is in baie opsigte toegedraai is in kleurvolle papier. Jy weet nooit of die eier wat jy koop net hol gaan wees aan die binnekant, en of dit gevul gaan wees met iets lekker en interessant nie. Dis presies hoe ek daarvan hou, want dit Broei in jou eiertjie LOMME se eier-geïnspireerde bed verseker n unieke slaapervaring. Dit is n meubelstuk, n kunswerk, én n plek om te herstel na n lang dag. Dit skep n gevoel van eenheid en plaas die fokus op kwaliteit as dit kom by dít waaraan jy n derde van jou lewe spandeer. So wees kreatief en kry hierdie herfs vir jou n eiertjie om in te broei. DIE KKNK-GESIN Aprilmaand is KKNK-maand. Die fees is die hart van die Afrikaanse taal en bied ietsie vir elke persoonlikheid. Musiek, toneel-stukke en oneindige stalletjies bied pret en plesier vir die hele gesin. So laai die kids in die kar en gaan kerjakker by vanjaar se KKNK. April fool s en familie Familie en vriende is sinoniem met April. Bak n poets op die 1ste, maar spandeer die 18de saam as n familie. April beloof gelukplooitjies en soul searching. Die maand gee jou die geleentheid om kind te wees, maar ook om die ernstiger dinge in die lewe te embrace. Ek JOKE net * Sannie se pa was maar onrustig met Jannie wat kom kuier, en so teen agtuur tree hy hom aan: Kyk, sê hy vir Jannie, ek skakel stiptelik om tienuur die ligte af. Jannie merk ewe verwaand op: Nee, dis reg oom, ek het in elk geval nie kom boek lees nie! * Die doodverliefde kêrel aan sy meisie: Wat sal jy sê as ek jou vra om met my te trou? Meisie: Niks nie. Ek kan nie terselfdertyd lag en praat nie. * Die vier gholfspelers is ontsettend gefrustreerd oor die vier vroue wat voor hulle speel. Gaan help jul maatjie haar bal soek!!! skree die een man vir die drie vroue wat houtgerus staan en wag. Sy soek nie haar bal nie! kom die snipperige antwoord. Sy soek haar stok. Familiefees Vir my is n rustic buitelug-feestafel onlosmaakbaar deel van hierdie tyd van die jaar. Die samesyn van familie, van kinders wat kaalvoet speel en paaseiers soek, glase wat klink, en oupa wat aan die slaap raak in sy stoel! Dis n tyd waarin oorvloed en seën intens ervaar word... n tyd wanneer n mens besef hóé gelukkig jy werklik is. 8 APRIL 2014 www.bellamag.co.za