Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Similar documents
Dawid die Skaapwagter

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Petrus en die Krag van Gebed

Die Kerk Kry Moeilikheid

Petrus en die Krag van Gebed

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Paulus se Verbasende Reise

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Josua - van jongs af n leier

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Profetiese woord vir 2017 en verder

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

DIE AA NDBOODSKA PPER

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

WYSHEID TEENOOR GELOOF

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

hierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

BYBELS-GESONDE GESINNE

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

KRAG VAN TRANSFORMASIE

LoveGodGreatly.com 1

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

GEBED VIR KERKLEIERS

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story, Teen Edition Copyright 2011 by Zondervan Published by permission of

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Seisoen van die Gees

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Verhouding Elbeth Pretorius

Die Studie van Bemiddelings Gebed

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Lank gelede in die dae van Koning Saul van Israel, n seun met die naam Dawid het sy sewe broers gehelp sy pa se skape oppas.

Alhoewel hy die jongste was, was Dawid baie sterk en braaf. Hy was lief vir God en het Hom vertrou. Hy het in die stad Betlehem gewoon.

Een keer het n leeu die skape aangeval om n lammertjie te vang vir ete. Jong Dawid het die leeu aangeval.

Hy het die lammetjie weg geruk en die grommende leeu aan sy baard geruk en dood gemaak. Dawid het geweet dat God hom gehelp het.

Samuel, God se profeet was nog hartseer dat Koning Saul God gefaal het.

Hoe lank gaan jy treur oor Saul? het God geraas.

Ek stuur jou na Isai... Ek het vir My n koning gekies tussen sy seuns. Isai was Dawid se vader.

Samuel het geweet Koning Saul kan hom dood maak as hy gaan om n ander koning te soek, maar hy was gehoorsaam aan God.

Met Samuel se aankoms het Isai sewe van sy seuns aan Samuel gewys. Samuel sê aan Isai, God het nie een van hierdie gekies nie.

Daar was net Dawid, die jongste oor. Hy was besig om skape op te pas. Hulle het vir Dawid gebring en die HERE sê Staan op, salf hom; want hy is die een.

In Saul se paleis het die Gees van die HERE Saul verlaat en hy was soos n waansinnige. Sy slawe het gedink goeie musiek sal hom kalmeer.

Een van hulle het n jong man geken wat die harp gespeel het. Kan julle raai wie dit was? Ja dit was Dawid.

Dawid se musiek het Saul rustig gemaak en gehelp dat hy reg dink. Saul het Isai gevra of Dawid in die Koning se diens kan bly.

Wanneer Saul depressief of bang was het Dawid vir hom gespeel en dit het hom rustig gemaak.

Dawid het huis toe gegaan en Saul het n groot geveg gehad met die Fillistyne. Dawid se broers was van Saul se manskappe. Isai het vir Dawid na die slagveld gestuur om vir sy broers kos te vat en uit te vind hoe dit met hulle gaan.

n GROOT Fillistynse reus, Goliat het die Israelitiese soldate bang gemaak.

Kies self n man en laat hy hier hierheen kom! het Goliat geskree.

As hy teen my veg en my verslaan, dan sal ons julle slawe wees, maar as ek hom dood maak sal julle ons slawe wees.

Al die mans van Israel het gevlug toe hulle die reus sien en was verskriklik bang.

Dawid sê aan Saul, n Mens moenie oor hom moedeloos word nie, ek sal gaan en teen die Fillistyn veg.

Saul het sy uitrusting vir Dawid gegee om te dra. Inplaas daarvan het Dawid net sy slingervel geneem en vyf gladde klippies in die spruit gekry.

Goliat het gelag toe hy jong Dawid sien wat nie eens n wapenrusting dra nie. Ek sal jou vlees gee aan die voëls van die lug en die ongediertes van die veld! skree hy.

Ek kom na jou toe in die naam van die HERE! antwoord Dawid. Vandag sal die HERE jou in my hand gee... want die stryd is die HERE sin.

Dawid het reguit na Goliat gehardloop. Terwyl hy so hardloop slinger hy n klippie reguit in Goliat se voorkop. Goliat val neer!

Dawid het vinnig Goliat se groot swaard geneem en sy kop afgesny. Toe die Fillistyne sien Goliat is dood het hulle gehardloop vir hul lewens.

Koning Saul het nie onthou dat dit dieselfde Dawid was wat hom kalmeer het met die harp nie.

Hy het Dawid in beheer gesit van sy lëer hy het jaloers geword wanneer die mense Dawid geëer het met sy oorwinnings.

Wat meer kan hy nog kry as my koningkryk? het Saul gedink. Saul het Dawid fyn dopgehou vanaf die dag.

Koning Saul was egter weer bedruk. Dawid het musiek gemaak om te probeer om hom te kalmeer.

Drie keer het Saul sy spies na Dawid gegooi, maar dit het Dawid elke keer gemis.

Saul was bang vir Dawid want hy het geweet die HERE is met hom en het Saul verlaat.

Jonathan, Saul se seun, was lief vir Dawid soos n broer. My vader Saul wil jou dood maak. Het hy Dawid gewaarsku. Dawid het weggegaan.

Sy vrou het n afgodsbeeld in sy bed gesit en Dawid deur die venster laat afsak in die middel van die nag. Saul se manskappe het in die oggend gekom maar Dawid was weg.

Dawid moes ver weg vlug van Saul af. Hy en Jonatan het n belofte aan mekaar gemaak.

Hulle het belowe om altyd mekaar te help. Hartseer het die twee vriende totsiens gesê.

Dawid het gegaan om n plek te vind waar hy kan woon sonder om bang te wees Saul se soldate kry hom.

Dawid die Skaapwagter n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in 1 Samuel 16-20 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde

Die Bybel storie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil he dat ons Hom sal leer ken. God weet ons het verkeerde dinge gedoen, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons so lief dat hy sy Seun, Jesus vir ons gestuur het wat vir ons sondes aan die kruis kom sterf het. Jesus het opgestaan uit die dode en opgevaar na die Hemel! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om jou te reinig van al jou sonde, sal hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir ewig lewe saam met Hom.

As jy glo dat dit die waarheid is, se die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is, en mens geword het om vir my sondes te kom sterf en nou vir ewig lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe en vergewe my my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan he, sodat ek eendag saam met U vir ewig kan lewe. Help my om vir U te luister en gehoorsaam te wees, sodat ek vir U sal lewe en U kind genoem kan word. Amen Lees die Bybel en praat met God elke dag! Johannes 3:16