OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Om tekens en simbole te herken *

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Empathy Ouerhandleiding

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

Die Anglo-Boereoorlog *

Elektrisiteit as 'n vorm van hitte *

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Josua - van jongs af n leier

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Die Kerk Kry Moeilikheid

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

GESONDE EETGEWOONTES *

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

ALFABET VAN DIE HUWELIK

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Lewensorientering Graad 9. By: Siyavula Uploaders

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Dawid die Skaapwagter

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

Seisoen van die Gees

Antieke medisyne uit Afrika en Europa

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Leer Beter Dink Module 1 *

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

God se Woord. God se Wil

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Klimaat en plantegroeistreke van die wereld *

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

On The Journey n Pinkster /erediens reeks /kamp vir tieners met 5 sessies

LoveGodGreatly.com 1

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Die invloed van vakbonde *

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

GEAGTE LERAAR VAN HELIKONPARK NG KERK

Verhouding Elbeth Pretorius

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Transcription:

OpenStax-CNX module: m25019 1 Kleursimboliek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 8 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 Kleursimboliek VISUELE KUNSTE Inleidende aktiwiteit (groepwerk) Kleursimboliek (voorbeeld: Zoeloe Liefdesbrief) Kleur het `n menigte simboliese betekenisse. Verskeie kultuurgroepe heg verskillende waardes aan onderskeie kleure. So het daar baie jare gelede `n vorm van kommunikasie ontstaan wat berus het op spesieke kleurwaardes, m.a.w. amper `n soort kleurwoordeboek. Vanaf `n Portugese handelstasie in Delagoabaai (Port Elizabeth) is glaskrale na die eertydse Zoeloeland versprei en later deur Europese handelaars wat daar gaan bly het. Wanneer jong Zoeloemans die huis verlaat het om op verafgeleë plase of dorpe te gaan werk, moes hulle geliefdes tuis noodgedwonge `n sisteem van simboliese kleurwaardes ontwikkel om te kon kommunikeer aangesien hulle geen kennis van briefskryf gehad het nie. So het die Zoeloe Liefdesbrief ontstaan. Eers is die verskillende kleure krale slegs aanmekaar geryg om `n lang string te vorm en is dan van bo na onder `gelees'. Maar later het die string `n dekoratiewe vierkant geword en moes dit van buite af na binne `gelees' word. Vandaar dus die `woordeboek', elke kleur met `n ander betekenis. Hierdie betekenisse het van area tot area verskil, maar was oor die algemeen baie dieselfde. Van die bekendste en algemeenste betekenisse (sien voorbeeld op volgende bladsy): ROOI: intense liefde (`my heart bleeds for you') SWART: smart/ eensaamheid/ teleurstelling (`my heart has become as black as the rafters of the roof, as I hear you have another maiden') GROEN: jaloesie/ siek van liefde (`I have become as thin as a blade of new grass from pining for you') DEURSIGTIG: twyfel/ onsekerheid (`you are like the grasshopper, springing from bush to bush') BLOU: hoop/ kalmte/ trou (`if I were a dove, I would y the endless skies to you') WIT: reinheid/ trou/ vrede/ ware liefde Voorbeeld van `n Zoeloe Liefdesbrief: * Version 1.1: Jun 11, 2009 10:25 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m25019 2 Figure 1 Kyk na die Zoeloe Liefdesbrief hierbo, asook die Zoeloe verklarings van die kleure en bespreek dit in jou groep. Besluit in die groep wat die brief probeer oorvertel. Onthou om dit van buite na binne te lees! Deel julle storie met die res van die klas. LU 3.7 Table 1 Tuiswerkopdrag Hieronder volg `n voorbeeld van so `n kleurwaarde-tabel. Gaan hoor by mense of familielede in jou eie gemeenskap of omgewing watter waardes hulle aan hierdie kleure koppel en som dit in die onderstaande tabel op:

OpenStax-CNX module: m25019 3 LU 3.2 Table 2 KLEUR POSITIEWE WAARDE NEGATIEWE WAARDE Swart Blou Groen Wit Rooi Aktiwiteit 1 (individueel) Naamontwerp Table 3 Neem jou voornaam en kies `n lettertipe (tipograe) daarvoor om by jou persoonlikheid te pas. Kyk eers na die verskillende maniere waarop die letter L op die volgende bladsy geskryf is. Eksperimenteer dan met `n paar lettertipes voordat jy op `n spesieke een besluit. Sorg dat die lettertipe by jou persoonlikheid pas! Figure 2 Vrolik

OpenStax-CNX module: m25019 4 Figure 3 Formeel Figure 4 Hartseer

OpenStax-CNX module: m25019 5 Figure 5 Prettig Figure 6 Gespanne Gebruik die lettertipe wat jy gekies het om jou hele naam mee te skryf. Gebruik nou oliepastelle om kleur in die naamontwerp te bring. Maak ook gebruik van toonwaardes (lig en donker) en teksture om die letters interessanter te maak. Die kleure wat gebruik word vir die naamontwerp, moet ook volgens jou persoonlikheid gekies word. Ons noem dit arbitrêre kleurgebruik, m.a.w. waar kleur volgens emosionele waarde gekies en gebruik word. So hoef die son dus nie geel te wees nie, maar kan bloupers wees om byvoorbeeld `n somber bui oor te dra. LU 3.7 Table 4

OpenStax-CNX module: m25019 6 6 Assessering

OpenStax-CNX module: m25019 7 Leeruitkomstes(LUs) LU 3 deelname en samewerkingdie leerder is in staat om persoonlike en sosiale vaardighede te toon deur individueel en in groepe aan kuns- en kultuuraktiwiteite deel te neem. Assesseringstandaarde(ASe) Dit is duidelik wanneer die leerder: ALGEMEENtov 3.1 3.3 hieronder, die volgende toon: 3.1 entrepreneursvaardighede deur saam te werk om kunswerke te bemark beoefen; 3.2 tydsduur en selfdissipline toepas om by sperdatums te hou; 3.3 opleiding en loopbane op die gebied van kuns en kultuur (gebaseer op navorsing en terreinbesoeke) verken en bespreek; 3.4 werk saam met:3.4.1 interdissiplinêre aanbiedings te organiseer en doeltreende organisasievermoëns en vaardighede rondom beplanning, bestuur en bemarking te toon; 3.4.2 take en verantwoordelikhede doeltreend te deel, bv. deur verskillende rolle in groepprojekte te speel; VISUELE KUNS3.8 navorsing oor die kunste kan doen en dit met ander deel; Table 5