Die Kerk Kry Moeilikheid

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Dawid die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Paulus se Verbasende Reise

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

DIE AA NDBOODSKA PPER

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Josua - van jongs af n leier

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

KRAG VAN TRANSFORMASIE

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

My liewe broers en susters, ek

GEBED VIR KERKLEIERS

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Kopiereg Shama Bedienings Bladsy 1 van 61

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

God se Woord. God se Wil

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

BYBELS-GESONDE GESINNE

inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

WYSHEID TEENOOR GELOOF

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

hierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story Copyright 2005, 2008, 2011 by Zondervan Published by permission of

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

LoveGodGreatly.com 1

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story, Teen Edition Copyright 2011 by Zondervan Published by permission of

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Profetiese woord vir 2017 en verder

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

圀椀氀氀椀愀洀䴀愀爀爀椀漀渀䈀爀愀渀栀愀洀 䐀椀攀䈀漀漀搀猀欀愀瀀瀀攀爀 䴀愀愀爀椀渀搀椀攀搀愀攀瘀愀渀搀椀攀猀琀攀洀瘀愀渀搀椀攀猀攀眀攀渀搀攀攀渀最攀氀 伀瀀攀渀戀愀爀椀渀最㨀㜀

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Transcription:

Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid

Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org BFC PO Box 3 Winnipeg, MB R3C 2G1 Canada 2013 Bible for Children, Inc. Lisensie: U het die reg om hierdie stories te kopieër en te druk maar u mag dit nie verkoop nie.

Vyftig dae nadat God se Seun, Jesus, uit die dood opgestaan het, het die Heilige Gees gekom om in sy volgelinge te leef. Al het die dissipels nie verstaan hoe God die Vader, God die Seun (Jesus) en God die Heilige Gees saam een God kon wees nie, was hulle bly om God by hulle te hê. God het wonderlike dinge gedoen om die apostels te help om ander van Jesus te vertel.

Mense wat in Jesus geglo het, het alles wat hulle gehad het, gedeel sodat die armes versorg was. Maar een egpaar, Ananias en Saffira, was oneerlik. Hulle het grond verkoop en voorgegee hulle bring ál die geld vir die apostels. Maar heimlik het hulle van die geld vir hulleself gehou.

Hoekom het jy jou deur die Satan laat omhaal om vir die Heilige Gees te lieg? het Petrus vir Ananias gevra. Jy het nie vir mense gelieg nie maar vir God. Ananias het net daar dood neergeslaan. En die jongmanne het hom toegedraai en gaan begrawe.

n Rukkie later het Saffira ook ingekom, onbewus van haar man se dood. Sy het ook gelieg oor die geld en dieselfde het met haar gebeur. Almal wat hiervan gehoor het, het baie bang geword.

God die Heilige Gees het baie tekens en wonders deur die apostels gedoen. Byvoorbeeld, siek mense het gesond geword as Petrus se skaduwee op hulle geval het.

Dit was n tyd van groot wonders wat gewys het dat God teenwoordig is. Meer en meer mense het in Jesus geglo. En dit het die hoëpriester baie kwaad gemaak. Hy het die apostels in die tronk laat sit!

Maar n engel van die Here het in die nag die tronkdeure oopgemaak, die apostels uitgelei en vir hulle gesê: Gaan staan in die tempel en verkondig aan die volk die volle boodskap oor hierdie nuwe lewe. Die apostels het uitgegaan en oor Jesus gaan preek. Die volgende môre het die hoëpriester se wagte die tronk leeg aangetref.

Toe hy hulle uiteindelik gekry het, het die hoëpriester die apostels uitgetrap. Het ons julle nie uitdruklik belet om die mense in hierdie Naam te leer nie? n Mens moet eerder aan God gehoorsaam wees as aan mense! het Petrus en die ander apostels geantwoord.

Die hoëpriester was só kwaad dat hy die apostels wou doodmaak. Maar in plaas daarvan het hy hulle laat slaan en toe losgelaat. Ten spyte van hulle pyn het die apostels God gehoorsaam en aangehou om oor Jesus se preek.

Op n dag is n man met die naam Stefanus gearresteer. Stefanus was baie lief vir die Here Jesus. Die Heilige Gees het hom gebruik om vir ander oor Jesus te vertel. Sommige mense het gelieg en gesê hy het sleg van God gepraat. Ná n skynverhoor is Stefanus met klippe doodgegooi omdat hy in Jesus geglo het.

Voor hy gesterf het, het Stefanus, vol van die Heilige Gees, opgekyk na die hemel en die heerlikheid van God gesien en vir Jesus wat aan die regterhand van God staan.

Die skare het Stefanus gestenig terwyl hy uitroep: Here Jesus, ontvang my gees. En toe het hierdie dapper man, soos Jesus aan die kruis, sy laaste asem gebruik om te bid dat God sy moordenaars sal vergewe.

Stefanus se dood was die begin van n hewige vervolging. n Man met die naam Saulus, wat Stefanus se moordenaars gehelp het, het elke Christen wat hy kon vind, gearresteer. Baie van hulle het uit hul huise gevlug en het versprei geraak deur Judea en Samaria. Net die apostels het in Jerusalem aangebly.

Al het hulle vyande hulle probeer doodmaak, het almal wat uitmekaar gejaag is die goeie nuus oor Jesus oral oorvertel. Niks kon Jesus se volgelinge keer nie, want die Heilige Gees het in hulle geleef en deur hulle gewerk.

Die Kerk Kry Moeilikheid n Storie uit God se woord, die Bybel, soos gevind in Handelinge 5-7 Die lees van die Woord gee lig. Psalms 119:130

Die Einde 56 60

Dié Bybelstorie vertel ons van ons wonderlike God wat ons gemaak het en wat wil hê dat ons Hom sal leer ken. God weet ons doen baie verkeerde dinge, Hy noem dit sonde. Die straf vir sonde is die dood, maar God het ons só lief dat Hy sy Seun, Jesus, gestuur het om vir ons sondes aan die kruis te kom sterf. Jesus het opgestaan uit die dood en opgevaar hemel toe! Wanneer jy in Jesus glo en Hom vra om al jou sondes te vergewe, sal Hy dit doen! Hy sal saam met jou stap deur die lewe, en jy sal vir altyd saam met Hom lewe! As jy glo dat dit die waarheid is, sê dan die volgende vir God: Liewe Jesus, ek glo dat U God is en vir al my sondes kom sterf het en nou vir altyd lewe. Kom stap asseblief saam met my deur my lewe. Vergewe asseblief al my sondes, sodat ek n nuwe lewe kan hê en eendag vir altyd saam met U kan lewe. Help my om aan U gehoorsaam te wees en vir U te lewe, sodat ek u kind genoem kan word. Amen. Lees die Bybel en praat elke dag met God! Johannes 3:16