GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 MUSIEK V2

Similar documents
INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

Empathy Ouerhandleiding

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Om tekens en simbole te herken *

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

God se Woord. God se Wil

Dawid die Skaapwagter

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011

GESONDE EETGEWOONTES *

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Jesaja sien die Toekoms

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Josua - van jongs af n leier

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 1

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 TOURISM

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 TOURISM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 VISUELE KUNSTE V2 (PRAKTIES)

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL II (SKRYFVRAESTEL) LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

Elektrisiteit as 'n vorm van hitte *

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Kerk Kry Moeilikheid

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

On The Journey n Pinkster /erediens reeks /kamp vir tieners met 5 sessies

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

To love without knowing how to love wounds the person we love.

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Transcription:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 MUSIEK V2 PUNT E: TYD: 30 NAAM: 1½ uur *MUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye, insluitende 1 bladsy manuskrippapier.

2 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING A (Gehoor) (10) AFDELING B (Herkenning) (12) AFDELING C (Vorm) (8) 2. Hierdie eksamen sal geskryf word terwyl kandidate na ʼn CD luister. 3. Die CD moet deur die musiekonderwyser word in die teenwoordigheid van die opsiener gespeel. 4. Elke musiekuittreksel (snit) moet die aantal kere, soos aangedui op die vraestel, gespeel word. 5. Kandidate moet hulle antwoorde op die vraestel beantwoord. 6. Die musiekonderwyser moet die CD ten minste VYF dae voor die eksamen, in die teenwoordigheid van die opsiener, oopmaak. Die CD sal dan getoets word op die CD-speler wat tydens die eksamen gebruik sal word, om te verseker dat dit behoorlik funksioneer. Die musiekonderwyser moet ook seker maak dat die klankkwaliteit en akoestiek aanvaarbaar is. 7. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier wat bedoel is vir rofwerk. Die kandidaat mag dit van die vraestel verwyder. 8. Skryf netjies en leesbaar.

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 3 AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1 (VERPLIGTEND) SNIT 1 (moet VIER KEER gespeel word). Wag EEN minuut tussen elke herhaling. 1.1 Luister na die ritmiese frase en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2 en 3 op die musiekpartituur in. (2)

4 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) VRAAG 2 (VERPLIGTEND) SNIT 2 moet EEN KEER gespeel word om ʼn algehele oorsig te gee. 2.1 Speel Snit 2 EEN KEER. Vul die korrekte tydmaatteken op die partituur in. (1) 2.2 Speel Snit 2 VIER KEER. Wag EEN minuut tussen elke herhaling. Vul die ontbrekende notasie by (a), in maat 8 en 9 in. (3)

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 5 2.3 Speel Snit 2 EEN KEER. Identifiseer die intervalle volgens distansie en tipe by (b) in maat 1 en (c) in maat 14. (b): (c): (2) 2.4 Speel Snit 2 EEN KEER. Noem die toonsoort, akkoord en omkering/posisie wat jy by (d) en (e) hoor, bv. F: I6 of F/A (d): (e): (2) [8] TOTAAL AFDELING A: 10

6 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND) Identifiseer eienskappe van hierdie musiek deur die korrekte terme te kies. Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkies. 3.1 Snit 3 (moet TWEE KEER gespeel word) Idiofone Monofoniese Tekstuur Onreëlmatige Ritmes Membranofone Polifoniese Tekstuur Reëlmatige Ritmes (3) 3.2 Snit 4 (moet TWEE KEER gespeel word) Melodie gespeel deur hoë strykers Moderato Strykers en houtblasers Andante Melodie gespeel deur lae strykers Slegs strykers (3) 3.3 Snit 5 (moet TWEE KEER gespeel word) Polifonie Presto Romantiese Tydperk Moderato Homofonie Barok Tydperk (3) 3.4 Snit 6 (moet TWEE KEER gespeel word) Sintetiseerder bevorder klank Afrika-Populêre Musiek Marimba en Trom-inleiding Strykers bevorder klank Afro-Jazz Klawerbord en Trom-inleiding (3) (12 3) [4]

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 7 BEANTWOORD VRAAG 4 OF VRAAG 5 OF VRAAG 6. VRAAG 4: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) 4.1 Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word) 4.1.1 Identifiseer die komponis en werk. (2) 4.1.2 Van watter genre is hierdie musiek ʼn voorbeeld? (1) Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word) 4.1.3 Watter komposisionele tegniek kom prominent in hierdie musiek voor? (1) Snit 7 (moet TWEE KEER gespeel word) 4.1.4 Beskryf hierdie werk met betrekking tot toonsoort, tempo en instrumentasie. Toonsoort: Tempo: Instrumentasie: (4) 4.2 Snit 8 (moet EEN KEER gespeel word) 4.2.1 Identifiseer die komponis en werk. (2) 4.2.2 Met watter stylperiode en genre sal jy hierdie uittreksel assosieer? (2) 4.3 Snit 9 (moet TWEE KEER gespeel word) Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkies. Allegro Alto Der Holle Rache Papagena Queen of the Night Die Strahlen Der Sonne Coloratura Soprano Andante (4) (16 2) [8]

8 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) OF VRAAG 5: JAZZ 5.1 Snit 10 (moet EEN KEER gespeel word) 5.1.1 Identifiseer hierdie werk. (1) 5.1.2 Identifiseer die kunstenaar/sanger wat in hierdie uittreksel gehoor kan word. (1) Snit 10 (moet TWEE KEER gespeel word) 5.1.3 Beskryf hierdie musiek met betrekking tot styl, stem, ritme en instrumentasie. Styl: Stem: Ritme: Instrumentasie: (4) 5.2 Snit 11 (moet EEN KEER gespeel word) 5.2.1 Identifiseer die kunstenaar en werk. (2) Snit 11 (moet TWEE KEER gespeel word) 5.2.2 Beskryf die baslyn van hierdie musiek. (2) 5.2.3 Identifiseer TWEE instrumente wat deel vorm van die ritmeafdeling wat hierdie musiek speel. (2)

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 9 5.3 Snit 12 (moet TWEE KEER gespeel word) Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkies. Saksofoon-melodie Hugh Masekela Klavier-leiding Trompet-melodie Abdullah Ibrahim Orrel-leiding Cape-Jazz Afro-Jazz (4) (16 2) [8] OF

10 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) VRAAG 6: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) 6.1 Snit 13 (moet EEN KEER gespeel word) 6.1.1 Identifiseer die groep en titel van hierdie lied. (2) Snit 13 (moet TWEE KEER gespeel word) 6.1.2 Identifiseer DRIE eienskappe van hierdie musiek. (3) 6.1.3 Identifiseer die styl van hierdie musiek. (1) 6.1.4 Uit watter sangstyl het hierdie tipe musiek ontstaan? Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkie. Kwela Mbube Marabi (1) 6.2 Snit 14 (moet EEN KEER gespeel word. 6.2.1 Identifiseer die styl van hierdie musiek. (1) Snit 14 (moet TWEE KEER gespeel word.) 6.2.2 Noem DRIE redes vir jou antwoord in VRAAG 6.2.1. (3) 6.2.3 Met watter kunstenaar sal jy hierdie musiek assosieer? (1)

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 11 6.3 Snit 15 (moet TWEE KEER gespeel word) Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkies. Hoofinstrument is kitaar Vers en Koor Marabi Vroue agtergrondsang A cappella-sang Sikliese struktuur Mbaqanga (4) (16 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12

12 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING C: VORM VRAAG 7 (VERPLIGTEND) Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 16 EEN KEER om ʼn oorsig te gee.

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 13

14 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) 7.1 Speel Snit 16 weer EEN KEER. Gee ʼn ontleding van die vorm van hierdie lied deur die onderstaande tabel te voltooi. Dui die hoofdele (byvoorbeeld A, B, ens.), maatnommers en toonsoorte aan. AFDELING MAATNOMMERS TOONSOORTE 7.2 Noem die vorm van hierdie stuk bv. Tweeledig. (12 3) (4) (1) 7.3 Speel Snit 16 weer EEN KEER. Watter komposisionele tegniek word by (A), maat 6 8 gebruik? (1) 7.4 Noem die toonsoort en kadens by (B), maat 15 16. (1) 7.5 Speel Snit 16 weer EEN KEER. Identifiseer die tipe ritme wat deur die sanger sowel as die orkes in hierdie lied gebruik word. (1) TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 15

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 MUSIEK V2 MEMORANDUM PUNTE: 30 Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

2 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING A: GEHOOR VRAAG 1 (VERPLIGTEND) SNIT 1 (moet VIER KEER gespeel word). Wag vir EEN minuut tussen elke herhaling. 1.1 Luister na die ritmiese frase en vul die ontbrekende nootwaardes by maat 2 en 3 op die musiekpartituur in. 1 punt vir elke regmerk ( ) = 10 5 = 2 (2)

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 3 VRAAG 2 (VERPLIGTEND) SNIT 2 moet EEN KEER gespeel word om ʼn algehele oorsig te gee. 2.1 Speel Snit 2 EEN KEER. Vul die korrekte tydmaatteken op die partituur in. Sien musiekpartituur (1) 2.2 Speel Snit 2 VIER KEER. Wag EEN minuut tussen elke herhaling. Vul die ontbrekende notasie by (a), in maat 8 en 9 in. Sien musiekpartituur 1 punt per regmerk ( ) 6 2 = 3 punte (Beide ritme en toonhoogte moet korrek wees.) (3)

4 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) 2.3 Speel Snit 2 EEN KEER. Identifiseer die intervalle volgens distansie en tipe by (b) in maat 1 en (c) in maat 14. (b): mineur 3 de 2.4 Speel Snit 2 EEN KEER. (c): mineur 6 de (2) Noem die toonsoort, akkoord en omkering/posisie wat jy by (d) en (e) hoor, bv. F: I6 of F/A (d): Am: V 5 3 of Am: E (e): Am: iv 5 3 of Am: d (2) [8]

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 5 TOTAAL AFDELING A: 10

6 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING B: HERKENNING VAN MUSIKALE KONSEPTE VRAAG 3: ALGEMENE BELUISTERING (VERPLIGTEND) Identifiseer eienskappe van hierdie musiek deur die korrekte terme te kies. Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkies. 3.1 Snit 3 (moet TWEE KEER gespeel word) Idiofone Monofoniese Tekstuur Onreëlmatige Ritmes Membranofone Polifoniese Tekstuur Reëlmatige Ritmes (3) 3.2 Snit 4 (moet TWEE KEER gespeel word) Melodie gespeel deur hoë strykers Moderato Strykers en houtblasers Andante Melodie gespeel deur lae strykers Slegs strykers (3) 3.3 Snit 5 (moet TWEE KEER gespeel word) Polifonie Presto Romantiese Tydperk Moderato Homofonie Barok Tydperk (3) 3.4 Snit 6 (moet TWEE KEER gespeel word) Sintetiseerder bevorder klank Afrika-Populêre Musiek Marimba en Trom-inleiding Strykers bevorder klank Afro-Jazz Klawerbord en Trom-inleiding (3) (12 3) [4]

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 7 BEANTWOORD VRAAG 4 OF VRAAG 5 OF VRAAG 6. VRAAG 4: WESTERSE KUNSMUSIEK (WKM) 4.1 Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word) 4.1.1 Identifiseer die komponis en werk. Mendelssohn, Hebrides Overture (Fingal s Cave) (2) 4.1.2 Van watter genre is hierdie musiek ʼn voorbeeld? Simfoniese Toondig (Konsert-ouverture mag ook as antwoord aanvaar word.) (1) Snit 7 (moet EEN KEER gespeel word) 4.1.3 Watter komposisionele tegniek kom prominent in hierdie musiek voor? Repetisie/herhaling (1) Snit 7 (moet TWEE KEER gespeel word) 4.1.4 Beskryf hierdie werk met betrekking tot toonsoort, tempo en instrumentasie. Tempo: Instrumentasie: Toonsoort: Mineur sleutel (1 punt) Allegro moderato (of enige ander gepaste terme) (1 punt) Fagot, altviool en tjello speel die hoof melodiese materiaal bo die res van die orkes. (2 punte) (4) 4.2 Snit 8 (moet EEN KEER gespeel word) 4.2.1 Identifiseer die komponis en werk. Mozart, The Magic Flute (2) 4.2.2 Met watter stylperiode en genre sal jy hierdie uittreksel assosieer? Klassiek, Opera (2)

8 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) 4.3 Snit 9 (moet TWEE KEER gespeel word) Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkies. Allegro Alto Der Holle Rache Papagena Queen of the Night Die Strahlen Der Sonne Coloratura-Sopraan Andante (4) (16 2) [8] VRAAG 5: JAZZ OF 5.1 Snit 10 (moet EEN KEER gespeel word) 5.1.1 Identifiseer hierdie werk. Lakutshon ilanga (1) 5.1.2 Identifiseer die kunstenaar/sanger wat in hierdie uittreksel gehoor kan word. Miriam Makeba (1) Snit 10 (moet TWEE KEER gespeel word) 5.1.3 Beskryf hierdie musiek met betrekking tot styl, stem, ritme en instrumentasie. Styl: Stem: Ritme: Instrumentasie: Jazz (1 punt) Vroue-stem/mezzo sopraan (1 punt) Bestendige 4/4-tyd (1 punt) Akoestiese kitaar met jazz-orkes (1 punt) (Enige gepaste antwoord sal aanvaar word.) (4)

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 9 5.2 Snit 11 (moet EEN KEER gespeel word) 5.2.1 Identifiseer die kunstenaar en werk. Dolly Rathebe, Meadowlands (2) Snit 11 (moet TWEE KEER gespeel word) 5.2.2 Beskryf die baslyn van hierdie musiek. Bestaan uit ʼn 4-maat patroon wat deurgaans herhaal word. (2) 5.2.3 Identifiseer TWEE instrumente wat deel vorm van die ritmeafdeling wat hierdie musiek speel. Klavier, tromme, kontrabas. (Enige TWEE) (2) 5.3 Snit 12 (moet TWEE KEER gespeel word) Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkies. Saksofoon-melodie Hugh Masekela Klavier-leiding Trompet-melodie Abdullah Ibrahim Orrel-leiding Cape-Jazz Afro-Jazz (4) (16 2) [8] OF

10 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) VRAAG 6: INHEEMSE AFRIKA-MUSIEK (IAM) 6.1 Snit 13 (moet EEN KEER gespeel word) 6.1.1 Identifiseer die groep en titel van hierdie lied. Ladysmith Black Mambazo, Homeless (2) Snit 13 (moet TWEE KEER gespeel word) 6.1.2 Identifiseer DRIE eienskappe van hierdie musiek. (3) A cappella-sang, Mans-sanggroep, Harmonieuse vermenging van stemme. 6.1.3 Identifiseer die styl van hierdie musiek. Isicathamiya (1) 6.1.4 Uit watter sangstyl het hierdie tipe musiek ontstaan? Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkie. Kwela Mbube Marabi (1) 6.2 Snit 14 (moet EEN KEER gespeel word) 6.2.1 Identifiseer die styl van hierdie musiek. Maskandi (1) Snit 14 (moet TWEE KEER gespeel word) 6.2.2 Noem DRIE redes vir jou antwoord in VRAAG 6.2.1. Instrumentele vervaag ( izihlabo ) stel die toon aan die begin van die lied Prominente instrument is die kitaar Vinnig gesproke dele van Zoeloe lofdig genoem izibongo. Ander invloede soos pop is ook duidelik (Enige DRIE) (3) 6.2.3 Met watter kunstenaar sal jy hierdie musiek assosieer? ihashi elimhlophe (1)

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 11 6.3 Snit 15 (moet TWEE KEER gespeel word) Identifiseer die terme wat jy met hierdie uittreksel sal assosieer. Maak ʼn kruisie () in die toepaslike blokkies. Hoofinstrument is kitaar Vers en Koor Marabi Vroue agtergrondsang A cappella-sang Sikliese struktuur Mbaqanga (4) (16 2) [8] TOTAAL AFDELING B: 12

12 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) AFDELING C: VORM VRAAG 7 (VERPLIGTEND) Lees en bestudeer die vrae vir EEN minuut. Speel Snit 16 EEN KEER om ʼn oorsig te gee.

(EC/SEPTEMBER 2015) MUSIEK V2 13

14 MUSIEK V2 (EC/SEPTEMBER 2015) 7.1 Speel Snit 16 weer EEN KEER. Gee ʼn ontleding van die vorm van hierdie lied deur die onderstaande tabel te voltooi. Dui die hoofdele (byvoorbeeld A, B, ens), maatnommers en toonsoorte aan. AFDELING MAATNOMMERS TOONSOORTE A 1 8 E mineur A 9 16 E mineur B 17 24 G majeur A 25 32 E mineur (12 3) (4) 7.2 Noem die vorm van hierdie stuk bv. Tweeledig. AABA of 32-maat vorm (1) Speel Snit 16 weer EEN KEER 7.3 Watter komposisionele tegniek word by (A), maat 6 8 gebruik? Sekwensie (1) 7.4 Noem die toonsoort en kadens by (B), maat 15 16. G majeur, Volmaakte kadens 1 punt vir elke regmerk ( )= 2 2= (1) Speel Snit 16 weer EEN KEER. 7.5 Identifiseer die tipe ritme wat deur die sanger sowel as die orkes in hierdie lied gebruik word. Swing/Jazz (1) TOTAAL AFDELING C: 8 GROOTTOTAAL: 30