MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Similar documents
Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013

Kwartaalverslag 31 Desember 2016

HOOF FINANSIËLE BEAMPTE SE VERSLAG

Dinamika Fonds Bestuurders Markoorsig vir September 2018

VERSLAE AAN AANDEELHOUERS

NUUSBRIEF Menlyn. Bitcoin Waaroor gaan dit alles? Die boustene van jou belegging verstaan en bevraagteken voor jy dit aanvaar.

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

-14.1% +11.6% +10.2% +34.2% GEOUDITEERDE GEKONSOLIDEERDE RESULTATE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

REMGRO BEPERK Registrasienommer 1968/006415/06 ISIN ZAE Aandelekode REM TUSSENVERSLAG

NUUSBRIEF Menlyn. Suid-Afrika: 5 grafieke wat my hoop gee vir 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

TOEKOMS BEPLAN N GEORGANISEERDE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

REMGRO BEPERK Registrasienommer 1968/006415/06 ISIN ZAE Aandelekode REM

Geloofsvorming by kinders en jongmense

NUUSBRIEF DESEMBER 2016

Government Gazette Staatskoerant

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

PSG WEALTH PRETORIA-OOS

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 GEOGRAFIE V1 BYLAAG

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jesaja sien die Toekoms

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

God se Woord. God se Wil

Empathy Ouerhandleiding

Verstaan jou pensioenkeuses by aftrede LID NUUSBRIEF JULIE. Boodskap van die Hoofbeampte. Waar begin n mens dus?

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Senwes Opsie- & Makelaarsdienste 2018/06/04

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Die invloed van vakbonde *

Die Anglo-Boereoorlog *

Die jaar om finansieel fiks te word! LID NUUSBRIEF. Boodskap van die Hoofbeampte

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Josua - van jongs af n leier

26 September 2014 Carine van Zyl Tel: (021)

Die plek van jou tent

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

Die Kerk Kry Moeilikheid

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

PRESS STATEMENT BY THE MINISTER OF FINANCE

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08

CHRISTIAAN FREDERICK VAN DER MERWE

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Boodskap van die Hoofbeampte LID NUUSBRIEF. Oktober Beste lede. Vriendelike groete Lynn van der Merwe

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA [KAAP DIE GOEIE HOOP PROVINSIALE AFDELING] JACOBUS PETRUS NAUDÉ Eerste Applikant

ALFABET VAN DIE HUWELIK

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Seisoen van die Gees

Petrus en die Krag van Gebed

Besprekingsvrae vir selgroepe

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Petrus en die Krag van Gebed

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Cape St Martin Private Nature Reserve

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

GEAGTE LERAAR VAN HELIKONPARK NG KERK

krag van Die buitengewone saamgestelde rente JANUARIE Boodskap van die Hoofbeampte Lid Nuusbrief Eenmalige addisionele vrywillige bydrae van R15 000

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Profetiese woord vir 2017 en verder

Transcription:

PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.

Weeklikse oorsig 14 November 2014 JSE Die onverwagte inkrimping in Japan se ekonomie in die derde kwartaal, hou uitdagings in vir die globale ekonomie. Die inkrimping is hoofsaaklik te danke aan die styging in verkoop belasting wat veroorsaak het dat die behuising en besigheid beleggings gedaal het en dus gelei het tot ʼn resessie. Die impak van die verhoogde belasting was erger as wat verwag is. Vrydag het Business Day berig dat die JSE Alle Aandele-indeks ʼn sywaartse nyging getoon het en Naspers is geneutraliseer deur ʼn sell-off in mynmaatskappye wat deur die dalende metaal pryse geaffekteer is. Die Rand het stabiel verhandel maar beleggers hou ʼn wakende oog op die sterk dollar. Teenoor die Amerikaanse dollar verhandel die Rand teen R11.07, R13.89 teenoor die Euro en R17.40 teenoor die Britse pond. Teen Maandag het die prys van goud teruggesak, na ʼn twee weke hoë nyging. Goud verhandel teen $1 190 met platinum gekwoteer teen $1 207 terwyl palladium teen $768 verhandel. Weens die onlangse aankondiging dat Japan se ekonomie in resessie is, het die prys van Brent ru-olie gedaal maar na die kommentaar van die Weste se energie waghond sal die olieprys gouer styg as verwag. Brent ru-olie verhandel teen $78.94 per vat. Aandeel van die week: Remgro Limited Remgro, wat oorspronklik in die 1940 s deur wyle dr Anton Rupert as n tabakvervaardiger tot stand gebring is, se beleggingsportefeulje bestaan tans uit meer as 30 maatskappye waarin belê is. Die maatskappy is op die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) onder Nywerhede Gediversifiseerde Nywerhede genoteer, met die aandelekode REM. Hulle belangstelling bestaan hoofsaaklik uit beleggings in die volgende bedrywe: Voedsel, Drank en tuisversorging, Gesondheidsorg, Versekering, Media en Sport, Infrastruktuur, Bankwese en Nywerhede.

Maatskappystruktuur teen 30 Junie 2014

Finansiële uitslae 58.2% 12.4% 20.1% 20.5% Headline earnings per share Total dividend per share Intrinsic net asset value per share Headline earnings per share (excluding Mediclinic refinancing costs) Die meerderheid van Remgro se beleggings het oor die algemeen goed presteer, vir die jaar geëindig 30 Junie 2014, ten spyte van die moeilike handelstoestande wat sekere sektore in die gesig staar waarin die groep belê het. Die gesondheidsorg, versekering en bankwese beleggings het uitstekende resultate getoon terwyl die laer verdienste van voedsel, drank en tuisversorging die kompeterende handelsomgewing en gedempte ekonomiese toestande gereflekteer het. Die totale dividende per aandeel het met 12.4% verhoog terwyl die wesensverdienste per aandeel met 20.5% gestyg het. Aandeelprys Aanbeveling Daar word verwag dat Remgro se beleggings in die kort tot medium termyn sal voort gaan om ekonomies uitdagings in die gesig te staar, maar Remgro bly vol vertroue dat die nodige strategieë en besigheid beginsels van hierdie uitdagings in plek is. Die maatskappy is nie goedkoop nie aangesien hulle ʼn PV-verhouding van 19 het met ʼn dividendopbrengs van 1.5%. Ten spyte hiervan, is dit steeds ʼn hoë gehalte blue chip bate wat verkieslik in enige langtermyn portefeulje ingesluit moet word, aangesien Remgro ʼn gediversifiseerde mengsel van bateklasse bied. Remgro bly ʼn ware staatmaker op die JSE en ons beveel aan dat ʼn lang termyn belegger die aandeel moet hou.

PSG Menlyn Tel: +27 (12) 368 1778, Fax: +27 (12) 368 1770 PO Box 118, Newlands, Pretoria, 0049 Source: http://remgro.com/