Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Jesaja sien die Toekoms

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

God se Woord. God se Wil

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Petrus en die Krag van Gebed

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Petrus en die Krag van Gebed

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Besprekingsvrae vir selgroepe

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Die Kerk Kry Moeilikheid

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Seisoen van die Gees

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Josua - van jongs af n leier

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

KRAG VAN TRANSFORMASIE

To love without knowing how to love wounds the person we love.

DEEL 1. Vreugde is my. erfdeel. Weet dat jy vreugdevol mag leef

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Die Anglo-Boereoorlog *

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX

Empathy Ouerhandleiding

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Profetiese woord vir 2017 en verder

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

DIE AA NDBOODSKA PPER

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

WYSHEID TEENOOR GELOOF

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

Wat moet die kerk ophou doen? Wat moet die kerk anders doen? Wat moet die kerk NOU doen?

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Leer Beter Dink Module 1 *

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

hierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

Transcription:

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach Perspective Training College Plek: Potchefstroom Datum: 25 28 Oktober 2017 Tyd: Elke dag van 08:00 16:00 Plek: Paarl Datum: 22 25 November 2017

Word n internasionaal-geregistreerde weight-management coach Die opleidingprogram werk soos volg: Dit begin met n werkswinkel wat DV vanaf 25 28 Oktober 2017 te Potchefstroom en vanaf 22 25 November 2017 in die Paarl plaasvind. Na die afhandeling van die werkswinkel word dan van jou verwag om een individu en een groep deur die proses te begelei (onder my toesig). Dan kwalifiseer jy om by die International Coaches Register (ICR) as weight management coach te registreer. Tydens die opleiding gaan die volgende gebeur: Jy gaan stap vir stap deur die hele proses begelei word, net soos jy dit met jou kliënte gaan doen. Dit word so gedoen dat jy proefondervindelik deur die proses werk sodat jy nie net teorie vir ander mense hoef te gaan aanbied nie, maar dit wat jy prakties ondervind het.

Die 3 grootste struikelblokke Soos reeds in die vorige nuusbrief genoem, is die 3 grootste struikelblokke in die pad van die bereiking van n persoon se gesonde gewig, die volgende: Stres Verhouding met kos (breinprogramme) Verslankingsdiëte Die belangrikste hulpmiddel om hierdie struikelblokke te oorkom, is Turbo EFT (Emotional Freedom Techniques). Turbo EFT berus op die jongste navorsing in die neurowetenskap. Vir diegene wat belangstel, sal dit goed wees om n paar goeie boeke oor neurowetenskap aan te skaf. n Goeie boek wat ek kan aanbeveel, is Switch on your Brain van Caroline Leaf. Brein-gebaseerde hulpverlening is die vinnig-groeiendste op die veld van die neurowetenskap omdat dit bewys dat dit issues onmiddellik kan aanspreek wat praatterapie jare neem om reg te kry. Vandat ek breingebaseerde tegnieke gebruik, het ek nog nooit so baie wonderwerke voor my oë sien gebeur nie - elke werksdag!

Turbo EFT Turbo EFT: is n eenvoudige, vinnige en holistiese proses; verlig alle vorme van stres; transformeer jou onderbewuste hardeskyf ; is n veilige en effektiewe manier om van weerstand teen verandering op onbewuste vlak ontslae te raak; het permanente verandering tot gevolg, aangesien dit ou beperkende oortuigings transformeer. n Belangrike beginsel waarop Turbo EFT berus, is bottom-up processing. Soos reeds in die vorige nuusbrief verduidelik, is daar twee algemene prosesse betrokke by die verwerking van sensasies en persepsies, naamlik Top-down processing en Bottom-up processing

Die Rol van jou Onderbewussen Net nog enkele gedagtes oor hoekom top-down terapie en wilskrag nie die stryd gaan wen nie en waarom ons Turbo EFT gebruik om jou onderbewussyn te herprogrammeer: Jou voorbrein is jou intellektuele verstand wat redeneer en besluite neem. Jou onderbewussen (agterbrein) tref nie onderskeid tussen reg of verkeerd, goed of sleg nie Dit beredeneer nie goed uit en argumenteer nie soos jou voorbrein nie. Jou agterbrein is soos grond wat alle soorte saad aanvaar, goed of sleg. Jou agterbrein probeer nie bewys of jou gedagtes goed of sleg, waar of vals is nie, maar reageer net op jou gedagtes of suggesties. Dan gaan jou agterbrein voort om hierdie inligting (waar of vals) te realiseer n Voorbeeld: sien in jou gedagtes dat jy n suurlemoen eet. Wat beleef jy in jou liggaam? Watter emosies beleef jy? Hoekom? Omdat jou onderbewussyn alles wat jy hom voer as die waarheid aanvaar Alles wat al met jou gebeur het, is op jou agterbrein ingeprent Indien jou agterbrein dus die oorsaak van jou probleme is (ook wat jou verhouding met kos betref), kan ons met Turbo EFT jou hele agterbrein herprogrammeer

n Praktiese Voorbeeld As kind het ek grootgeword met n granaatboom in ons agtertuin. Ons kon na hartelus granate eet en daarmee speel te lekker! Nou is dit 50 jaar later en elke keer as ek Ola se granaatroomys in die winkel sien, kies ek dit spontaan sonder dat ek n bewuste keuse maak En elke keer as ek die roomys eet, is ek teleurgesteld, want dit smaak nie eintlik so lekker soos die granate wat ons geëet het nie. Maar volgende keer kies ek maar weer n granaatroomys Hoekom? My breinprogram assosieer die granaatroomys met die lekker tye wat ek as kind gehad het My agterbrein is dus die sondebok wat veroorsaak dat ek elke keer n granaatroomys kies, want in my verbeelding beleef ek dan weer die lekker tye wat ek as kind gehad het Totdat daardie assosiasie in my onderbewussyn nie gebreek word nie, sal ek vir die res van my lewe n slagoffer daarvan bly Genadiglik is dit so ongeveer 2 jaar gelede gebreek en sederdien het ek nog nooit weer daardie slegte granaatroomyse gekoop nie!

n Gulde Geleentheid In die eerste plek ontvang jy nie bloot net opleiding (teorie) nie Jy beleef die opleiding jy as mens groei en jy beleef aan jou bas hoe jou denke vernuwe en jy al hoe meer selfbeheersing kry jy stap oud en afgeleef hier in en gaan splinternuut hier weg! Tweedens kry jy n produk wat altyd in aanvraag sal wees. Met jou eerste groepsessies kan jy al die geld wat hierdie opleiding kos, terugkry!

Aanbevole pryse vir jou kliënte Minimum aanbevole pryse vir jou kliënte (7 sessies): Individueel: R 4 200.00 = R 600.00 per sessie In groepsverband: R 2 100.00 (6 groepsessies en 1 individuele sessie) = R300.00 per sessie Die groepe kan enigiets van 6 tot 10 mense groot wees. As jy 6 mense vir jou eerste groep kry, is jou inkomste R 12 600.00! En jy kan bv. besluit om maandeliks ondersteuningsessies te hê teen R 100.00 (of so iets) per sessie.

Nog Vrae en Antwoorde Hoe kry ek mense se buy-in as ek self nog nie met gewig gesukkel het nie? Die fokus van die program is gewigsbestuur en gesondheid nie gewigsverlies nie. Ons leer ons kliënte om die regte keuses te maak, nie om in die eerste plek gewig te verloor nie, maar om n gesonde eet- en lewenstyl aan te leer. En dit moet almal doen, of jy onder- of oorgewig, of op jou gesonde gewig is. Gaan die resultate blywend wees? Baie mense is hieroor bekommerd. Die herprogrammering van jou onderbewussyn met behulp van Clinical EFT is permanent. As die houvas van kos dus gebreek is, bly dit gebreek. Dit hang dus tot n groot mate af van hoe suksesvol die kliënt leer om sy frustrasies en stres te leer hanteer. Hier speel Clinical EFT ook n belangrike rol. Daar is n 100% geld-terug-waarborg en niemand het nog hul geld teruggevra nie. Wat as ek nog altyd vir myself vet gevoel en gelyk het? Dit is nou n goeie voorbeeld dat die probleem in ons koppe lê. En daarvoor is Clinical EFT daar om jou breinprogramme effektief en permanent te verander.

Vrae en Antwoorde Hoe effektief is oefening werklik? Jy moet ten minste 150 minute per week se oefening inkry. Hierdie oefening moet alle spiere insluit. Jy moet dus n verskeidenheid van oefeninge doen. Maar enige oefening is op die ou einde beter as niks. En te veel van n goeie ding is ook nie goed nie. Laastens is daar n paar mense wat meer wil uitvind oor die verskil tussen n Bybelse en sielkundige of enige ander benadering Ons standpunt is dat God die Outeur van die Bybel sowel as die wetenskap is. Indien die wetenskap reg beoefen word, sal en kan dit nooit dit wat in die Bybel staan weerspreek nie. Indien wel, lê die fout by óf die manier hoe die wetenskap beoefen word, óf die manier hoe die Bybel verstaan word, óf by beide. Daar is BAIE kwakke in die wêreld by beide teologie en die menswetenskappe. Dit is ons verantwoordelikheid om seker te maak dat ons tussen die koring en die kaf onderskei.

Volgende Nuusbrief Jy is welkom om kommentaar te lewer of vrae te vra.