Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Josua - van jongs af n leier

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

God se Woord. God se Wil

Jesaja sien die Toekoms

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.


Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

LAAT JOU KANTOOR VIR JOU WERK!

GESONDE EETGEWOONTES *

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

ALFABET VAN DIE HUWELIK

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

LoveGodGreatly.com 1

Profetiese woord vir 2017 en verder

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Volume 3 van 2016 September 2016

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Petrus en die Krag van Gebed

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Pelgrimstog deur die Lewe

` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Besprekingsvrae vir selgroepe

DIE AA NDBOODSKA PPER

Petrus en die Krag van Gebed

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Empathy Ouerhandleiding

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Dawid die Skaapwagter

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

To love without knowing how to love wounds the person we love.

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

WYSHEID TEENOOR GELOOF

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Seisoen van die Gees

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Groenvoer Hidroponies

Die Kerk Kry Moeilikheid

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Transcription:

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca)

Les 1 Oefeninge vir die tongpunt /t/ 20 keer (3x/dag) /ts/ 20 keer (3x/dag) Hou cheerio op tandrif vir 10 sekondes, mond oop (3X/dag) Hou cheerio op tandrif vir 10 sekondes, mond toe Tong-kliek (daardie klank wat jy met jou tong maak as jy vies is of as jy n perd wil aanmoedig 1 2 3 4 5 6 Die ingekleurde deel dui aan watter oefeninge julle op watter dag moet doen. Onthou, dit is absoluut noodsaaklik dat julle hierdie oefeninge getrou moet doen, anders gaan daar geen vordering wees nie.

Les 2 Oefeninge vir die tongpunt Tong opstote (hou 5 sekondes) 6 keer, 1 keer per dag Metode: - Tong op kolletjie - Druk tong boontoe vir 5 sekondes - Ontspan jou tong deur dit weer te laat val Gebruik die inkleurkaarte om die oefeninge te tel 3 slurp en sluk (2 keer per dag) Metode: -Sit joung tong op die kolletjie - Byt agterste tande op mekaar - Lippe weg van mekaar (hanswors-lippe) - Slurp (suig spoeg in) - Sluk 6 slurp en sluk (2 keer perdag) 12 slurp en sluk (3 keer per dag) 1 2 3 4 5 6 7

Les 3 Oefeninge vir die middelste deel van die tong Kou-spiere (6 keer) Metode: - Maak mnd oop - Byt agterste tande op mekaar - Sê tjoe - Maak mond weer op en ontspan al die mondspiere Tong pop 10 keer (3 keer perdag) ELKE dag Metode: - Druk tong teen tandvleis agter voortande. Maak seker die hele tong is bo in die mond. (hou 3 sekondes in daardie posisie) Metode: - Mond wyd oop - Suig die tong afwaarts om n harde pop geluid te maak. - Gebruik spieël om te monitor Geforseerde tja 3 keer (3 keer per dag) ELKE dag Metode - Mond oop - Tong in pop posisie - Forseer tja (ontspan mondspiere na elke Tja) 1 2 3 4 5 6 7

Les 4 Oefeninge vir die middelste deel van die tong Ons gaan nou begin om vorige oefeninge te kombineer om n nuwe oefening te vorm 12 stadige tja, Slurp, sluk Gebruik jou hand om die oefening te doen Tja Tja Tja Slurp Sluk 12 vinnige tja, slurp, sluk Tja Slurp Sluk 2 stadige oefeninge soos op dag 1 en 2 10 vinnige oefeninge soos op dag 3 Oefen /k/ woorde (10 keer) (3 keer perdag) Tong Pop - Mond toe - Moenie pop nie. Suig net in Gebruik cheerios en hou op kolletjie terwyl jy TV kyk (30 minute)/ skool toe ry 1 2 3 4 5 6 7

Les 5 Oefeninge vir die AGTERSTE deel van die tong 1 2 3 4 5 6 7 Koek-sluk (die tong moet agter teen sagte verhemelte n hobbel maak) 6 keer per dag Metode - Mond oop - KLEIN slukkie water - Kop agter-oor - Tong agter ONDERSTE tande - Sê koek - Sluk Tong Oplig Metode: - Sit n KLEIN stukkie van n harde soutkoekie op die agterste deel van jou tong. - Maak asof jy koek gaan sê voel die koekie teen jou verhemelte druk. - Jou tongpunt moet onder in jou mond bly. - Laat sak jou tong tot onder Herhaal 10 keer per dag ONTHOU: jou mond moet TOE wees as jy nie eet

of praat nie EN jou tongpunt op OP die kolletjie agter jou botande rus Water- HOKKIE Ons gaan oefen om water in n hokkie tussen jou tong en verhemelte te hou. Metode - Sit jou tong in die POP posisie. Die tongpunt is op die kolletjie en die kante van jou tong raak aan die tandvleis. Dit vorm nou die HOKKIE - Suig al jou spoeg tot op jou tong en maak die hokkie. - Byt op jou tande en sluk - Neem n klein slukkie water en maak n hokkie - Knik jou kop en maak seker dat geen water uit die hokkie lek nie. - Lig jou kop - Sluk Doen 3 spoeg-hokkie oefeninge en 5 waterhokkie oefeninge per dag.

Les 6 Sluk-opleiding Sluk Vloeistowwe (wanneer jy tandeborsel Metode - Byt op agterste tande - Lippe oop (hansworsglimlag) - Tong op kolletjie - Trek middel van tong op (soos pop oefening) - Trek agterste deel van tong op (soos koek sluk) - Sluk 2 oefensessies 6 sluk-oefeninge met metode hierbo Alles wat jy drink: EERSTE 5 slukkies volgend die metode hier bo. 1 2 3 4 5 6 7 Onthou! Moenie dat jou tong uitkruip nie!

Sluk vaste stowwe Onthou! - Klein happies - Kou baie goed - Kou met agterste tande - Probeer om jou tande weg te hou van jou tong - Maak die kos bymekaar soos die water in die hokkie Oefen 2 keer per dag Gebruik soutkoekies Oefen die sluk 12 keer Tydens etes Oefen die regte sluk met die EERSTE 5 happies Onthou! Partykeer kry jy nie al die kos in jou mond met die eerste sluk afgesluk nie. Dan moet jy seker maak dat jy OOK die volgende sluk reg doen.

Les 7 Sluk-opleiding Oefen normale slukpatroon as jy eet en drink. EERSTE 5 happies/ slukkies Drie vinnige slukke vloeistowwe na mekaar Onthou jou tong op die kolletjie. Geforseerde gaap (3x/ry) (3x/dag) Kyk in spieël hoe jou kleintongetjie op beweeg as jy gaap. Gorrel as jy tandeborsel Sê t,d,l,k, en g woorde elke dag 5 keer. Die eerste klank moet hard en met klem gesê word. Prente aangeheg 1 2 3 4 5 6

Les 8 Sluk-opleiding Peperment Doel: om speeksel-produksie te stimuleer Metode - Sit n KLEIN pepermentjie op jou tongpunt - Druk die peperment vas op jou kolletjie (net soos die rekkie vroeër. - Die peperment begin nou oplos en jy het meer spoeg in jou mond. - Jy gaan n paar keer moet sluk - Voel hoe jou tong n hobbel agter teen jou verhemelte maak. 1 2 3 4 5 6 Doen hierdie een keer VOOR en NA ete. Ontspanne lippe en gesig Voorheen het ons hansworslippe gemaak. Nou moet ons begin om ons spiere te ontspan. Metode - Hou jou tong op die kolletjie - Agterste tande opmekaar - Maak lippe toe en ontspan - Sluk Doen hierdie oefening 10 keer

wanneer jy tandeborsel. Doen dit voor n spieël As jy enige beweging van jou gesig, lippe of ken sien, het jy verkeerd gesluk. As jy hierdie mooi regkry, kan jy begin om so te sluk wanneer jy eet. Vinnig-sluk Metode - Drink 1 klein glas water met vinnige slukke. Dit moet so vinnig as moontlik wees sonder jou tong wat uitkom. Doen hierdie oefening 1 keer per dag. Een ete per dag moet geëet word met AL die slukke op die regte manier. Gebruik n reminder om jou te help onthou - bv sit n tennisbal langs jou bord neer.

Les 9 Sluk-opleiding Drink met strooitjie 1 keer per dag 10 slukkies 1 2 3 4 5 6 Metode - Knik kop sodat jy jou voete kan sien. - Agterste tande op mekaar - Tong op kolletjie - Klein slukkies Elke keer as jy tande borsel: Maak n 250ml glas vol water: 1) 3 klein slukkies met lippe wyd oop 2) 3 klein slukkies met lippe Ontspanne 3) 8 vinnige slukke 4) Drink res van die water Op met aanhoudende slukke Speeksel Omdat ons omtrent 200 keer per dag spoeg moet afsluk, moet jy onthou om daardie slukke ook reg te doen. Dit is moeilik om te onthou omdat n mens nie daaroor dink nie. Probeer gereeld onthou dat jy moet reg sluk

Les 10 Oordrag: Die nuwe slukpatroon moet nou 1 2 3 4 5 6 outomaties gebruik word Tot op hede het die kind die heeltyd GEDINK oor sy slukpatroon. Dit is die ouer se taak om die kind die HELE tyd te herinner aan die regte slukpatroon. Beoordeel nou self die slukke. Gebruik die tabel op die volgende bladsy. Drie vinnige slukke vloeistowwe na mekaar Onthou jou tong op die kolletjie. Geforseerde gaap (3keer) (3 keer perdag) Kyk in spieël hoe jou kleintongetjie op beweeg as jy gaap. Gorrel as jy tandeborsel

Onthou-prente Plak die prente op verskillende plekke om jou te herinner aan die regte sluk. Wanneer jou oog een van die prente raaksien, sluk spoeg af met die regte sluk. In die nag: Vir die volgede AGT dae moet jy net voor jy aan die slaap raak, die volgende liedjie in jou kop sing: Vannag gaan ek tog weer reg sluk Reg sluk Reg sluk Vannag gaan ek tog weer reg sluk Die hele nag deur! (Op die wysie van Mary had a little lamb)

Soort sluk SUPER Klein slukkies - lippe oop Klein slukkies - lippe ontspanne Soutkoekie - lippe oop Soutkoekie - lippe ontspanne Vinnige slukke Spoeg sluk - lippe oop Spoeg sluk - lippe ontspanne

Les 11 Oordrag: Die nuwe slukpatroon moet nou outomaties gebruik word Maandag - t-t-t-t - ts-ts-ts - Tong-opstote - Klieks - Slurp-sluk Dinsdag Hersiening Sluk reg tydens 1 ete: beoordeel jou slukke (reg/ verkeerd) Woensdag - Tong pop - Tja - Tja sluk Donderdag - Sluk spoeg reg vir 10 minute Vrydag - Gaap - Gorrel - Koek-sluk - Tong oplig Saterdag Tongpunt-oefeninge Middel van die tong Agterste deel van die tong Sluk reg tydens 1 ete: beoordeel jou slukke (reg/ verkeerd)

Les 12 Instandhouding Dit gaan nodig wees om vir die volgende JAAR steeds te dink aan jou nuwe sluk-patroon. Weekliks Tydens 1 ete moet jy jou slukke beoordeel: reg-verkeerd Elke keer as jy tandeborsel - Sluk spoeg - Klein slukkies water met lippe oop - Klein slukkies water met lippe ontspanne - Drink n klein glasie water met vinnige slukke