NUUSKRUMMELS: 13 SEPTEMBER 2018 NUUS UIT DIE KERKKANTOOR: Baie geluk aan hierdie groepie wat die Gebedskursus vir 2018 suksesvol voltooi het!

Similar documents
Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Josua - van jongs af n leier

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Profetiese woord vir 2017 en verder

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Empathy Ouerhandleiding

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

LoveGodGreatly.com 1

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Besprekingsvrae vir selgroepe

Seisoen van die Gees

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Hartklop. Wees Lig! 20 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM. VANOGGEND SE DIENS (DR DAVID HARRISON) Gal 4:21-5:1

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

GEBED VIR KERKLEIERS

Die plek van jou tent

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

God se Woord. God se Wil

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 29 Januarie 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Pelgrimstog deur die Lewe

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Voetspore. Herfs uitgawe Ds. Nico

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Enigeweersvriende REDAKTEURSBRIEF RI ME. Vriendskappe is maar n spieël van die lewe. Deur Stefan van Niekerk

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

Ons ervaar almal dat ons politieke leiers n groot invloed

Weekblad van Die Gereformeerde Gemeente Bergbron Sondag 31 Januarie Baie Welkom by ons Erediens!

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Transcription:

Geliefde Lourensrivierder My Grotman, ek, Hennie, Jessie, Conrad en Elsie was die naweek weer saam met n groep Boland Ereveldwagters in die Tankwa Karoo Nasionale Park, waar ons n kinderkamp vir Middelpos se Graad 7 s aangebied het... Nodeloos om te sê die Karoostof is nog in my neus en die kindergesiggies aan my hart vasgeplak! Elke liewe keer herinner die Here my net aan hoe baie ons het om voor dankbaar te wees! Daardie kindertjies leer my hoe om voluit te lewe, om sonder maskers en aansit te wees en sommer net oopmond te lag omdat ons kan Al wat ek nié by hulle kan leer nie is hoe om die riel te dans... Eish! Die mussies is geskenk deur Alet Murray wat dit gebrei het terwyl sy chemobehandeling ontvang het. Ons kan nie genoeg dankie sê nie! Sy is tans weer in die hospitaal vir behandeling, so ons vra ook sommer almal se gebede vir haar. PSALMS 90:14 Skenk ons elke dag U liefde in oorvloed, dat ons ons lewe lank mag juig en bly wees. JOHANNES 10:10 'n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed. NUUSKRUMMELS: 13 SEPTEMBER 2018 NUUS UIT DIE KERKKANTOOR: Baie geluk aan hierdie groepie wat die Gebedskursus vir 2018 suksesvol voltooi het! Ons mascot was een die mammas wat saamgekom het se seuntjie Mark, wat die vlakte van die Karoo vreesloos aangepak het

As jy 'n mamma, tannie, vrou, sussie, niggie, ouma of oumagrootjie is: Dít is waar jy 15 September MOET wees... Moenie uitmis nie, daar is soveel bederf! -Live band met praise & worship -inspirerende getuienisse en sprekers -klavierspel -pryse -eet- en drinkgoed -photobooth Moet asseblief nie hierdie wonderlike oggend misloop nie! Daar is nog net n paar kaartjies oor. Kaartjies by Lourensrivier Gemeente Kerkkantoor beskikbaar (021 853 5991) NAVRAE: Anneli Theron @ 0715861808 WOEKERHOEKIE: DAAR HET HEERLIKE KOEKIES, BESKUIT EN LEKKERGOED OORGEBLY VAN DIE VOEDSELFEES! Kom loer gerus in voor dit verdwyn! VIR EFT S OF FINANSIëLE BYDRAES: Rekeningnaam: NGK Lourensrivier ABSA Bank Strand (Takkode: 334 312) Rekeningnommer: 420 580 231 Stuur asb bewys van inbetaling na kerkkantoor per e-pos: fin@lourensrivier.co.za of faks 021 853 8009 met verwysing: (Naam & produk)

Ek werk saam met 'n groep jongmense in Khayelitsha wat na vanjaar se #Imagine in Bredasdorp besluit het om 'n opvolg geleentheid in Khayelitsha te reël, met die droom dat wit en swart jongmense byeen sal kom en droom oor die toekoms van Suid-Afrika. Saam met verteenwoordigers van die groter #Imagine bewegings is reëlings al ver gevorder en ek wil graag soveel moontlik tieners uit die NG ringe in die Kaap area nooi om te kom. Die geleentheid vind die 29ste September van 10h00 tot 16h00 plaas by 'n skool in Khayelitsha. Toegang is gratis, maar wel deur middel van kaartjies sodat ons getalle kan beheer (kaartjies is by my beskikbaar). Sekuriteit en parkering is ook gereël. Sprekers kom uit Khayelitsha en die Teologiese fakulteit op Stellenbosch (prof Reggie Nel). Kom bou saam brue. Vir nog inligting - skakel my asseblief by 082 419 2118 Seënwense, Wouter Leraar: NGK Welgemoed Kontak en ander inligting: Andre & Anna-Marie Thiart, Quionga, Mozambique Epos: thiartaa@gmail.com Facebook: Makwe Mission - http://www.facebook.com/#!/makwemission Webblad: www.gcx.org/makwe_mission Celnr Moz: +258 86 68 42 675 +258 84 228 9038 Celnr SA: +78 348 1914 + Whatsapp +73 909 5288 +Whatsapp

NUUS UIT DIE GEMEENSKAP: STRAND DIENSSENTRUM ACVV DIENSTAK (H/V De Villiers & Kerkstraat) SANG OPTREDE deur Louis Loock Woensdag: 24 Oktober 2018, 9h30 vir 10h00 R60 per persoon Dit gaan n heerlike oggend van sang wees! Kom geniet dit saam met ons! Bespreek by ontvangs 021-8544552 Daar sal van Louis Loock se CD s te koop wees! BUURTWAG NUUS: September Nuusbrief is nou beskikbaar met veiligheidswenke en inligting oor ons gemeenskap wat elkeen raak. Onderaan Nuuskrummels is n belangrike Media Verklaring deur die Polisie vir almal se inligting. Indien jy graag die nuusbrief wil ontvang, kontak asb. vir Carl Gersbach, 0836352114 of chgeng@telkomsa.net. Besoek ook hul FB Blad met al die nodige inligting wat daagliks daarop geplaas word: https://www.facebook.com/strandnw/ STRAND BUURTWAG is die oë en ore van die Buurt. n Uitnodiging aan alle Strand inwoners om asb. in te skakel by die Strand Buurtwag!! Raak betrokke en maak n verskil!

KNIEWERK Bid vir ons leraars, verskillende bedienings en Gemeente Paul Louw (kanker) Ons innige meegevoel met Johan Botha en familie met die heengaan van sy vrou, Suzanne. Gedenkdiens, 14/09 @ 10h30 Lizzie Holtzhuizen gaan vir rugoperasie op 17/09 Jan van Eeden herstel na skouer operasie Lucille Kruger herstel na 2de nekoperasie Yvonne Marx, in hospitaal (geval en heup gebreek) FOKUSTEKS VAN WEEK ASOOK SONDAG, 16 SEPTEMBER SE BOODSKAP: SPR 1:20-33 (17DE WEEK IN KONINKRYKSTYD - LEOPOLD) Die boek Spreuke fokus op die praktiese wysheid wat die Here ons wil leer. Dit gaan nie in die eerste plek daaroor hoe om God op ʼn geestelike vlak te dien nie dit was die priesters se werk wat hulle aan die volk moes leer. Hier word geleer hoe om God in die alledaagse lewe te dien. Die anker van die Boek Spreuke vind ons in Spr. 1: 7: Kennis begin met die dien van die Here. (AFR 83) Lewensgeluk begin by die liefde vir die Here. (DB) Kennis begin met eerbied vir die Here. (NLV) Jy moet gehoorsaam wees aan die Here en jy moet Hom respekteer. (ABA) Die vrees van die Here is die beginsel van die kennis. (AFR 53) Dit gaan hier oor ontsag vir God. Sonder hierdie ontsag raak jy eintlik self god en draai jou lewe net om jouself. Dan wil jy ook nie na ander mense luister nie jy self is al wat saak maak in jou lewe. ʼn Kommentator vertaal vs 7 as volg: Start with God the first step in learning is bowing down to God. Die boek Spreuke kan gesien word as n uitgebreide uitleg van alles wat God in die Tien Gebooie vir die volk leer Die tweede ding wat ʼn mens moet leer, is om na rolmodelle te luister jou pa, jou ma (vers 8), en ander gesagsfigure. As n mens nie met God begin nie, as jy nie die invloed van rolmodelle respekteer nie, sit jy jou voet op n pad waarin jy min weerstand gaan hê teen die verleiding van misdaad en geweld. In vs. 20 33 word wysheid as ʼn vrou voorgestel na wie ʼn mens moet luister. Hoekom ʼn vrou? Waarskynlik omdat die hele idee van koestering, vertroeteling, en omgee, meer geredelik met ʼn vrou geassosieer is. Ook in ander volke se wysheid literatuur, word ʼn vrou dikwels gebruik as die een wat die lering gee. Ten spyte van die stem van ʼn vrou, word die wysheid van Spreuke as die stem van God self voorgestel. Dat sy langs die straat staan en roep, moet nie gesien word as dat sy ʼn slegte vrou is nie die straat en stadsplein was die plek waar openbare sake gehanteer is in die tyd van die OT. Die wysheid was vir almal beskikbaar wie ore het. Dikwels word wysheid vir ons aangebied, maar ons wil dit nie aanneem nie, maar dan, wanneer ons in die moeilikheid is, sal ons soos die dwaas dit soek, om uit die moeilikheid te kom, maar dan is dit te laat. Dan het die afwysing van wysheid reeds die dwaas vernietig. Die Griekse wysgeer, Sokrates het gesê dat wysheid op drie maniere aangeleer word: refleksie (beste); nabootsing (maklikste) en ervaring (bitterste). -Willem Botes- OORGEE, OMGEE, AANGEE Jackie@Lourensrivier