Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Similar documents
Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente

Empathy Ouerhandleiding

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Jesaja sien die Toekoms

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

[1] Hierdie is n aansoek om uitsetting ten opsigte waarvan applikant die. volgende regshulp in die kennisgewing van mosie vorder:

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

[1] Hierdie is n aansoek om uitsetting ten opsigte waarvan. applikant die volgende regshulp in die kennisgewing van

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Dawid die Skaapwagter

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Interaksie met Sakekamer. 15 Maart 2016

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Die Kerk Kry Moeilikheid

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5

Petrus en die Krag van Gebed

Josua - van jongs af n leier

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Petrus en die Krag van Gebed

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA PIET OBAKENG MOKGOBO BESKULDIGDE 1

Annuïteite: Vriend of Vyand? (deur Andró Griessel) 15 Februarie 08

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Eerste Eiser SUSANNA JOHANNA CILLIERS N.O. Tweede Eiser MALHERBE RP. Eisers tree hierin op as trustees van die AL2 Vervoer Trust van

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

AANBOD OM N DEELTITEL-EENHEID TE KOOP

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

UITGAWE 2 OVIES. is kompeterend! OVIES. is talentvol! OVIES OVIES. is vrolik! is beeldskoon OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!!

Government Gazette Staatskoerant

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Profetiese woord vir 2017 en verder

INLEIDING [1] Op 30 November 2006 het ek bevele tot die volgende effek

Volume 3 van 2016 September 2016

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee?

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

God se Woord. God se Wil

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

Die Anglo-Boereoorlog *

Sien Afrikaanse deel van brief hieronder: Dear Sir/Madam

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED.

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

Wouter Snyman is een van die vindingrykste mense wat ek ken. Hy gee doodeenvoudig n heel nuwe perspektief op alles.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

'n Mens wonder of sinodegangers met eerlikheid kan sê dat hulle gevra wat vir die Here aanneemlik is ( Efesiërs 5:10 ).

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Die plek van jou tent

Die vyfvoud bedieninge is soos die vyf silinders van ʼn kar se enjin. Al vyf saam laat die enjin optimaal funksioneer in terme van kraglewering en

Transcription:

LAERSKOOL ROODEKRANS BELEID TEN OPSIGTE VAN TOEKENNINGS BUITE-SKOOLVERBAND VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE Beleid hersien: Me. T J van Rensburg Datum: 29 September 2016 Gekontroleer: Mnr. M Swanepoel Datum: 29 September 2016 Handtekening: Handtekening: Gekontroleer / Gefinaliseer: Mnr. G.G Rousseau Datum: 29 September 2016 Handtekening: OOGMERK VAN DIE BELEID 1. Om duidelike kriteria te stel vir toekennings aan die leerder wat buite-skoolverband presteer het. Nie deelname nie. Dus klem op prestasies (streek, provinsiaal en nasionaal). 2. DOELWITTE VAN DIE BELEID Om enige onduidelikhede met betrekking tot elke leerder se prestasies en die toekennings wat daarmee saamgaan, uit die weg te ruim. SLEGS UITSONDERLIKE PRESTASIE van 20 punte en meer kom in aanmerking vir toekennings. 3. OPSTEL VAN DIE BELEID Die beleid t.o.v. toekennings buite-skoolverband word deur die skoolhoof, in samewerking met personeel wat kennis dra van die aktiwiteite waaraan die leerders deelgeneem het, opgestel. 4. KONTEKS VAN DIE BELEID Toekenning van balkies verskil van dié toekenning en punteskaal vir deelname binne skoolverband, omdat leerders net elke 2de jaar aan uitvoerende of kreatiewe kunswedstryd binne skoolverband kan deelneem. Inskrywings word beperk deur RAK-bestuur. 5. ADMINISTRASIE EN BESTUUR VAN DIE BELEID Die skoolhoof en personeel soos by (3) is verantwoordelik vir die administrasie en bestuur van die beleid. 6. BEWUSMAKING IN TERME VAN DIE BELEID Die beleid sal by die skoolkantoor beskikbaar wees op aanvraag.

2 7. INHOUD VAN DIE BELEID: 7.1 KRITERIA VIR KULTUUR - BUITE SKOOLVERBAND 7.1.1 INSTRUMENTALE EKSAMENS GR 1 & 2 GR 3 & 4 GR 5 & 6 GR 7 Balkie Groen PRE Graad 1 Balkie Silwer Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Balkie Goud Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Balkie Ere Groen Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 EREBALKIE Erebalkie Silwer Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Erebalkie Goue Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 Goue Erebalkie Graad 6 Graad 7 Graad 8 Lisensiaat OPMERKINGS 7.1.1.1 Leerders kan slegs een balkie in ʼn jaar verdien vir Instrumentale Eksamens. 7.1.1.2 Leerling kry toekenning ongeag of hy dit net geslaag het of met lof. 7.1.1.3 Alle instrumente wat deur die leerling bespeel word, word afsonderlik beoordeel vir eksamens. 7.1.1.4 Bogenoemde geld vir enige instituut se eksamens met ander woorde hetsy UNISA, Royal Schools, Trinity College of Dublin of enige ander algemene, erkende instituut wat instrumentale eksamens afneem. 7.1.1.5 Leerlinge wat op die EREROL VAN UITBLINKERS van UNISA geplaas word, moet op meriete beoordeel word, want slegs by die beste 10 oor die hele land, in n sekere graad, word gekies. Vereistes vir erebalkie (sien bo) is gelykwaardig hieraan. 7.1.2 Teorie-Eksamens GR 1 & 2 GR 3 & 4 GR 5 & 6 GR 7 Balkie Groen Graad 1 Graad 2 Graad 3 Balkie Silwer Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Balkie Goue Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Groen Ere Balkie Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Silwer Ere Balkie Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

3 OPMERKINGS 7.1.2.1 Leerders kan slegs een balkie in ʼn jaar verdien vir Toerie-Eksamens. 7.1.3 KUNSWEDSTRYD INSTRUMENTAAL 7.1.3.1 Leerders kan slegs een balkie in ʼn jaar verdien vir Kunswedstryd Instrumentaal. 7.1.3.2 Alle instrumente wat die leerling bespeel word gesamentlik beoordeel. 7.1.3.3 Toekenning sal geskied gebaseer op n punteskaal soos volg: A++ = 6 punte A+ = 4 punte A = 3 punte B+ = 2 punte B = 1 punt 7.1.3.4 Toekennings sal as volg wees: 20 punte = groen balkie 30 punte = silwer balkie 40+ punte = goue balkie 7.1.4 DANS (INSLUITENDE ALLE DANSTIPES) 7.1.4.1 Leerders kan slegs een balkie in ʼn jaar verdien vir DANS (Insluitende alle danstipes) 7.1.4.2 Aangesien dansskole selde op nasionale of provinsiale vlak deelneem, is prestasie op streek-en eksamenvlak die kriteria. Slegs internasionale eksamens sal erken word bv. Royal Acadamy of Dance en Association of International Dance Teachers. 7.1.4.3 Alle dansvorme sal as een hanteer word. 7.1.4.4 Leerders sal op n punteskaal beoordeel word soos uiteengesit in Aanhangsel A (hiertoe). 7.1.4.5 Festivals word ook op n puntesisteem hanteer soos in Aanhangsel B uiteengesit. 7.1.4.6 Toekennings sal as volg wees: 20 punte = groen balkie 30 punte = silwer balkie 40 punte en meer = goue balkie

4 7.1.5 DRAMA / UITVOERENDE KUNSWEDSTRYD 7.1.5.1 Leerders kan slegs een balkie in n jaar verdien vir drama / uitvoerende kunswedstryd. 7.1.5.2 Toekennings is gebaseer op vlakke van deelname en prestasie word op daardie vlak behaal. 7.1.5.3 Toekenning sal geskied gebaseer op n punteskaal soos in Aanhangsel C uiteengesit. Verskillende vlakke se punt kan nie saamgetel word nie. Binne- en buite-skoolverband kan ook nie saamgetel word nie. 7.1.5.4 Die hoogste erkenning wat n leerder kan kry op streekvlak is een groen balkie. Om n silwer of goue balkie te verwerf moet n leerder na n volgende vlak beweeg. 7.1.5.5 Al kwalifiseer n leerder op elke vlak vir n balkie sal slegs die hoogste vlak se balkie aan hom of haar toegestaan word. 7.1.5.6 Binne- en buite-skoolverband word nie saamgetel nie. 7.1.6 KREATIEWE KUNSWEDSTRYD 7.1.6.1 Leerders kan slegs een balkie in n jaar verdien vir kreatiewe kunswedstryd. 7.1.6.2 Uitvoerende Kuns word geskei van Kreatiewe Kuns. 7.1.6.3 Binne- en buite-skoolverband word nie saamgetel nie. 7.1.6.4 Toekennings sal geskied gebaseer op n punteskaal soos volg: A++ = 6 punte A+ = 4 punte A = 3 punte B+ = 2 punte B = 1 punt 7.1.6.5 Toekennings sal as volg wees: 20 punte = groen balkie 30 punte = silwer balkie 40 punte = goue balkie 7.1.6.6 Spraak en Drama College (SA) slegs (geakkrediteerde eksamens). Die eksamen-uitslae word gekoppel aan merietepunte wat saam met Kunswedstryd deelname (buite skoolverband) tel.

5 LOF = 8 punte Eervolle vermelding = 6 punte Slaag = 4 punte 7.1.7 MODEL 7.1.7.1 Geen erkenning sal gegee word aan klub- of modelskooleksamens en kompetisies nie. 7.1.7.2 Leerder kan slegs een balkie in n jaar verdien vir model. 7.1.7.3 Toekennings is gebaseer op vlakke van deelname en prestasie op daardie vlak. 7.1.7.4 Die hoogste erkenning wat n leerder kan kry op streekvlak is een groen balkie. Provinsiaal - silwer Nasionaal goud 7.1.7.5 Toekennings sal as volg wees: Streeksvlak bv.: Wes Rand Groen balkie 1ste, 2de en 3de plek Provinsiale vlak bv.: Gauteng Silwer balkie 1ste, 2de en 3de plek Nasionale vlak S.A. Goue balkie 1ste, 2de en 3de plek 7.1.8 KRITERIA VIR SPORT BUITE SKOOLVERBAND STREEK PROVINSIAAL NASIONAAL INTERNASIONAAL Groen Balkie Silwer Balkie Goue Balkie Goue erebalkie Leerder ontvang slegs hoogste erkenning. Geen toekenning vir jare deelname soos in lyn met ander sport buite skoolverband. 7.1.8.1 Alle aansoeke moet vergesel word van afskrifte of bewysstukke van prestasies. 7.1.8.2 Briefhoof van klub/provinsie om prestasie te bevestig is n vereiste. 7.1.8.3 Let Wel: Indien n leerder vir proewe of uitdunne gegaan het, het hy nie noodwendig die span gehaal nie, bv. Uitdunne vir provinsiale span en hy/sy val uit op streeksvlak is dit sy hoogste prestasie en ontvang hy hiervoor n toekenning.

6 7.1.8.4 Slegs die hoogste prestasie word toegeken aan n leerder per sportsoort bv. As n leerder op provinsiale vlak deelneem, kry hy nie n balkie vir streeksvlak ook nie. n Atleet wat wen kry n goue medalje en nie brons, silwer en goud nie. Leerders wat aan die SA s deelneem en onder die eerste 3 plekke eindig ontvang n Goue balkie. 7.1.8.5 SANESA is binne skoolverband en die toekenning word saam met hierdie prysuitdeling gegee toekennings is soos in bg. tabel. 7.1.8.6 USSASA Equestrian School League (Perdry) het 2 afdelings: binneen buite-skoolverband. 7.1.8.7 Chessa-skaak is buite-skoolverband, nie binne-skoolverband nie. 7.1.8.8 Geen toekennings sal aan Kumon, Semas, Tina Cowley-leessentrum of enige remediërende instansie toegeken word nie. 7.1.8.9 Beleid word jaarliks hersien. 7.1.8.10 Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie. Keerdatums deur skool bepaal is die finale datum van inhandiging!! 7.1.8.11 Inskrywings sonder die nodige bewyse sal nie in die toekoms aanvaar word nie. 7.1.8.12 Balkies is by die skool te koop en sal slegs gegee word indien die balkiebrief ʼn oorspronklike skoolstempel op het.