My droomkombuis. Werkboek vir n opknapper

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Geloofsvorming by kinders en jongmense

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

Empathy Ouerhandleiding

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Josua - van jongs af n leier

Jesaja sien die Toekoms

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Besprekingsvrae vir selgroepe

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

Dawid die Skaapwagter

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Die Kerk Kry Moeilikheid

Petrus en die Krag van Gebed

God se Woord. God se Wil

Seisoen van die Gees

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Petrus en die Krag van Gebed

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

LoveGodGreatly.com 1

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

Groenvoer Hidroponies

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Profetiese woord vir 2017 en verder

WYSHEID TEENOOR GELOOF

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Een van die eerste gedagtes in n boer

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Cape St Martin Private Nature Reserve

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

AFDELING 1: BESONDERHEDE VAN BESWAARMAKER

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

KRAG VAN TRANSFORMASIE

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Hoop. in tye van nood. Benescke Janse van Rensburg. Oordenkings oor Psalms. Bybelstudie vir kleingroepe en individue

RIGLYNE VIR WÊRELDVIGSDAG EREDIENS SONDAG 30 NOVEMBER (OF SONDAG 7 DESEMBER 2008)

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid

GESONDE EETGEWOONTES *

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Transcription:

My droomkombuis Werkboek vir n opknapper tuis&home

Begin solank Alles begin by n droom en as jy oor n perfekte kombuis droom, kan jy dit bewaarheid. Begin deur uitknipsels uit jou gunstelingdekortydskrifte bymekaar te maak, besoek vertoonlokale, versamel brosjures en liasseer alles as verwysingsraamwerk vir jou groot projek.

Basiese beginsels 1 Bepaal jou behoeftes. Waarvoor wil jy en jou gesin die kombuis hoofsaaklik gebruik vir kosmaak, eet en onthaal? Vereis jou leefstyl n oop plan of n afsonderlike vertrek, n formele of informele ruimte? 2 Stel n begroting op. Teen dié tyd weet almal dat kombuisopknap waarskynlik die duurste enkele huisverbeteringsprojek is wat jy kan onderneem. Jou begroting sal bepaal hoe omvattend die verbeterings gaan wees. 3 Besluit op n dekorstyl. Jy gaan dié kombuis die volgende 10 15 jaar lank gebruik maak seker die styl weerspieël jou persoonlikheid, sal nie gou uit die mode raak nie, én dis prakties. 4 Pas die ruimte aan. Maak seker jou kaste en oppervlakke is vir jou as individu ontwerp. Hoe hoog moet die werkvlak van die vloer af wees om nie spanning op jou rug te plaas nie? Gaan jy ook wasgoed was in die kombuis? Sorg dan daar is genoeg plek vir jou wasmasjien en tuimeldroër. 5 Gee aandag aan detail. Die afronding gaan die sukses van die algehele voorkoms van jou ruimte bepaal: ligtoebehore en deurhandvatsels is net so belangrik as die skottelgoedwasser en n gelyk vloer. 6 Hou aantekeninge. Liasseer elke afleweringsbrief, kwitansie, produkwaarborg, kwotasie en telefoonnommer.

My wenslys Mure verf teëls plakpapier houtpanele profiele en afronding Vloere teëls afvlaksement kurk viniel linoleum hout Ligte gesonke ligte laespanningligte industriële vlekvrye staal plafonligte kandelaar fluoorligte

WENK Laat meer kragpunte aanbring as wat jy nou nodig het om voorsiening te maak vir toestelle wat jy later aanskaf. Meubels en kaste slagtersblok koskas oop rakke besemkas ooghoogte-kaste kaste wat toestelle verberg Werkblaaie bamboes hout sintetiese klip sement graniet vlekvrye staal teëls Toestelle vries-yskas-kombinasie skottelgoedwasser mikrogolfoond klein toestelle wasmasjien stoof oond NOODSAAKLIK Loodgietwerk en elektriese take moet deur professionele mense behartig word.

So lyk my kombuis nou Afmetings Vloer Vensters Deure/ingange Opwas-area Skaal = 1:50 1 klein blokkie = 20cm 1groot blokkie = 1m Gebruik n potlood.

Plak vooraf-foto s van jou kombuis (soos hy nou lyk), hier.

My droomkombuis Opsie 1 Afmetings Vloer Vensters Deure/ingange Opwas-area Skaal = 1:50 1 klein blokkie = 20cm 1groot blokkie = 1m

Maak fotostate, knip en plak om n vloerplan te skep.

My droomkombuis Opsie 2 Afmetings Vloer Vensters Deure/ingange Opwas-area Skaal = 1:50 1 klein blokkie = 20cm 1groot blokkie = 1m

Maak fotostate, knip en plak om n vloerplan te skep.

Kontrakteurs op jou werf 1 Kry n betroubare kontrakteur. Dis uiters belangrik om minstens drie of vier verwysings te kry en op te volg; vra foto s van projekte wat hulle al voltooi het. 2 As jy mure afbreek, maak seker die kontrakteur het die goedkeuring van n struktuuringenieur. 3 Probeer om kleiner projekte self te bestuur. 4 Maak sekere jou kontrakteurs weet hoe om tydens n noodgeval met jou in verbinding te tree. 5 Stel n werksprogram op en maak seker die kontrakteur hou daarby. 6 Moenie die volle bedrag wat jy die kontrakteur skuld, vooraf betaal nie. Werk n betaalplan uit en betaal hom of haar by voltooiing van elke fase van die projek. 7 Vra raad wanneer jy was- en opwasbakke uitsoek en maak seker die grootte is geskik vir die ruimte. 8 Dui die groottes en posisies van toestelle sorgvuldig op skaal aan ten einde n goeie idee van die voltooide kombuis te kry voor jy enigiets installeer. 9 Maak seker die kontrakteur se werkspan ruim behoorlik op voor hulle die terrein verlaat tydens en by voltooiing van die projek. WENK Kry n lys aanbevole kontrakteurs by die Meesterbouersvereniging.

Nuttige Nommers Begroting Totaal = R Cobra Watertech 011 951 5000 CTM 011 510 9050 Eagle Lighting 021 424 4071 Easylife Kitchens 011 318 0806 Gusmo Joinery 014 536 3718 Hansgrohe 0860 426 747 House of Paint 0861 724 687 Imperial Slabs 012 376 2142 Inside Living 021 510 4224 KID Kitchens 082 606 0357 Meesterbouersvereniging 011 805 6611, 041 365 1835, 021 685 2625, 031 266 7070 Natural Stone Warehouse 021 506 1300 Peter Osborne Kitchens 021 461 0623 Plascon 0860 204 060 Radiant Lighting 011 386 0000 of 021 521 2500 Rosalfurn 082 855 2325 (Johannesburg), 083 604 0273 (Plettenberg Bay), 083 226 7378 (KZN) Silverbirch Kitchen 021 761 7056 Stucco Italiano 083 261 8778 Tile Africa 0800 002 783 Tiletoria 021 511 3125