Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Dawid die Skaapwagter

Petrus en die Krag van Gebed

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Petrus en die Krag van Gebed

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Die Kerk Kry Moeilikheid

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

KRAG VAN TRANSFORMASIE

KANT KIES VIR JESUS 669. Kant Kies Vir Jesus

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Profetiese woord vir 2017 en verder

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Josua - van jongs af n leier

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

WYSHEID TEENOOR GELOOF

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

DIE AA NDBOODSKA PPER

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

AANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III

Paulus se Verbasende Reise

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Hiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.

BYBELS-GESONDE GESINNE

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Volume 3 van 2016 September 2016

N UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,

inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

AANNEMING, DEEL IV 109. Aanneming Deel IV

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

HOOFSTUK 1 SAMUEL SE OOR

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

GEBED VIR KERKLEIERS

GRATIS Uitgawe No 6 - Desember 2012 Tel: /4114. Gemeente met n Droom

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

God se Woord. God se Wil

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

To love without knowing how to love wounds the person we love.

LoveGodGreatly.com 1

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID

DIE STEM VAN GOD IN HIERDIE LAASTE DAE

WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES

My liewe broers en susters, ek

Transcription:

Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force. Jy is nie hier omdat jy onder dwang hier is nie. Jy is hier omdat jy die volgende verstaan. They (YOU) try only to please their (YOUR) commanding officer.. 2 Timothy 2:4 (b) CEV Jou commanding officer het jou gevorm. Hy sê : Ek het jou geken: Ek het jou eenkant gesit : Ek het jou geroep: Jy is nie n ongeluk nie: Ek het jou geheilig: Jy is die gevolg van My besluit.

Hierdie weermag is die liggaam van Christus. They try only to please their commanding officer. 1Korinthíërs 12:25 ANV Sodat daar nie verdeeldheid in die liggaam sou wees nie, maar dat die lede (soldate) gelyke sorg vir mekaar dra. Hierdie weermag MOET MEKAAR BESKERM en eer. 1Korinthíërs 12:26 ANV As een lid (soldaat) ly, ly al die lede (soldate) saam; en as een lid (sodaat ) geëer word, is al die lede (soldate) saam bly.

God sê die volgende oor David. Ek het n man gekry na My hart. God het David n man genoem toe hy nog n seun was.....god WEET.. Hoe om dinge te roep wat nog nie bestaan nie.. ASOF DIT REEDS BESTAAN. Hoekom is ons nou hier? Omdat toe ek en jy nog kind was God ons reeds as soldate gesien het in Sy weermag. God sal met jou praat oor jou toekoms.. al stoei jy nog met jou verlede.

Jy sal nog veg met jou huidige toestand.. dan profeteer God reeds oor jou wat die TOEKOMS VIR JOU INHOU. David was gesalf as Koning.. Toe hy nog niks was nie. MAAR GOD PROFETEER OOR HOM DIE TOEKOMS. Wanneer God jou wil seën: Kan niemand jou vervloek nie.

God kan GROOT dinge doen in n klein verstantjie. God kan nie gedagtes in n verkrampte brein uitsort nie. HOEKOM? Jy praat en skinder oor ander : Dit lek net eenvoudig uit. Wat hulle doen. Wat hulle sê. Hoe hulle is. I.p.v. DOEN JY SELF IETS: Jy praat oor: Mense wat dit doen.. Mense wat die..doen.. Mense wat daai..doen.. I.p.v DOEN DIT JOUSELF.

David dra vir sy broers brood oorlogsveld toe. Al kritiseer hulle hom.. Al sê hulle hom sleg.. Al skinder hulle van hom.. David is daar: Maak soos David.. Sê ek is in die oorlog.. Ek is hier om te doen. Al is ek net hier om te help.. Al is ek op die agtergrond. Al is ek maar net hier vir dit of dat...

Die admosfeer om David se broers: Het die vrede in hulle bepaal. Hulle het n oorlogs ondergang admosfeer beleef. Die admosfeer in David: Het die vrede om hom bepaal. David het n oorlogs oorwinning admosfeer beleef. Die admosfeer in jou: Bepaal die vrede om jou.

Hang rond by die oorlogsveld. Jy dink God vat jou na n plek toe vir maar net dit of dat... Maar Hy vat jou soontoe vir iets totaal anders... VIR SY PLAN... Kyk wat het David met Goliat gedoen. David het nie net gedigte en liedere geskryf nie. DAVID KON VEG..

Somtyds ontmoet mense jou terwyl jy in n slegte tyd van jou lewe is. En hulle kyk oor dit wat jy kan wees: HOEKOM? Hulle geloof is te swak om te sien wie jy gaan wees. Hierdie slegte oomblik wat jy dalk nou beleef.. SAL OOK OORGAAN.

Sê soos David : Ek is oppad... Ek kan dalk na skaapmis ruik.. Ek het dalk nie die regte klere aan nie.. Ek het dalk nie die regte skoene aan nie.. MAAR GOD HET IETS OOR MY LEWE GESÊ:

God se (GAWE).. wat Hy jou gegee het: Wat nou jou (GAWE) is: Sal jou laat oorwin.. Nie jou bedienings (besigheids kaart) nie. Nie jou motor waarmee jy Sondag kerk toe ry nie. Nie jou denominasie se oulike leerstelling nie. Nie jou rang wat jy dra in hierdie weermag nie. DIT IS JOU (GAWE) WAT JOU VOOR GROOT MANNE SAL BRING.

David word die top (offisier) oor Saul se weermag. KYK NET HIER. Saul (die bevelvoerder) het David aangestel. MAAR..!! Dit is snaaks hoe mense hulle houding teenoor jou verander op jou pad na sukses. Jy kan nie jou Vriende van jou Vyande onderskei nie. Vandag het hulle jou lief en môre wil hulle jou doodmaak.

Kyk na Saul (die bevelvoerder) (Voor) Dawid die reus verslaan het. 1Samuel 16:22 ANV Saul het ook na Isai toe gestuur en laat vra: Laat Dawid tog vir my werk, ek hou van hom. David kry n pos in Saul se weermag.

Kyk na Saul (die bevelvoerder) (na) Dawid die reus verslaan het. David kry ( die senior top offisiers) pos in Saul se weermag. 1Samuel 18:14 ANV David het... in alles sukses behaal omdat die Here by hom was. 1Samuel 18:15 ANV Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom. Eers begin Saul (die generaal) n cold war teen David sy top (offisier) Vandag jou Vriend en Môre jou Vyand.

So begin n koue oorlog : wees wakker vir so iets as die here jou vat op jou pad na sukses... Opgesom: 1Samuel 18:20 ANV Saul (die generaal) se ander dogter was verlief op Dawid (sy offisier) en Saul was in sy skik daarmee. Opgesom: 1Samuel 18:21 ANV Saul het naamlik gedink: So sal die Filistyne teen hom kan wees. So het Saul dan twee keer vir Dawid gesê: Jy kan vandag my skoonseun word.

en dan word n koue oorlog teen jou n regte oorlog En Saul (die generaal) het sy spies na David (sy offisier) gegooi. Nou gee Saul opdrag om David dood te maak.

Maar steeds (DIEN) David (die offisier) sy (generaal) Saul. David het geweet Saul is nog steeds die (generaal.) David het geweet hy gaan koning (generaal) word. David het geweet die profeet het hom gesalf. David was verstandig genoeg om te weet hy moet wag. David het geweet hy moet die (generaal) (DIEN) David het Saul (sy generaal ) steeds lief gehad.

In die proses gebeur baie dinge met David. Hy verloor sy vrou Migal.. Hy verloor sy vriend Jónatan.. Sy manne wil hom doodmaak oor wat in Siklag gebeur het. Weg is David se offisiers rang. Maar David het sy deel van die ontberings gedra. Soos n goeie soldaat van Christus Jesus. Dit is wat God se woord van my en jou ook verwag en 2 Timótheüs 2:3 Sê dit vir ons..

WAT MAAK JY AS DIE HEL LOSBREEK EN ALS VAL UITMEKAAR. Jy wil die (rang ) dra maar is jy volwasse genoeg om oor iemand se (optrede) te kyk en hom of haar nogsteeds (lief) te hê. OF IS (JY VAS) VOL VAN.. onvergewensgesindheid oor wat 5 of 10 jaar gelede gebeur het.

Pasop Laat dit Gaan Jy is vas oor dinge wat jare gelede met jou gebeur het.. EN GOD KAN JOU NIE (BEVORDER) NIE OOR JOU OPTREDE.

JOU OPTREDE AS SOLDAAT IN JESUS CHRISTUS ONS COMMANDING OFFICER SE WEERMAg:..gaan van jou verwag om jou deel as soldaat te doen. Moet nie ( bevordering) verwag voor jy nie jou....deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus gedra het nie. Soos beskryf in: 2Timótheüs 2:3

2Timothy 2:4 BBE A fighting man, when he is with the army, keeps himself free from the business of this life so that he may be pleasing to him who has taken him into his army. Hierdie weermag verg dissipline op 2 Gebiede..

OP die 1 ste gebied: LEER die weermag jou self - dissipline:. Psalms 1:1 MSG How well God must like you you don't hang out at Sin Saloon, you don't slink along Dead-End Road, you don't go to Smart-Mouth College.

OP die 2 de gebied: LEER die weermag jou om dissipline uit te oefen: JY HELP MET: (ANDER SE PYN) ( ANDER SE MOEG WEES) JY DOEN DIT MET LIEFDE: Jou kind wat vasgevang sit by Sin Saloon. Jou familie wat vasgedruk is in Dead-end Road. Jou mede kerk mense by Smart-Mouth College.

om dissipline te hê en uit te oefen: Beteken ons moet dapper BLY en BLY veg. En dan nog na alles te kan doen wat Efésiërs 6:14 (a) sê: BLY OP JULLE POS.

En om te veg is (erg) - (stresvol) en (uitputtend) Al wen jy..jy..bloei..nog steeds. Somtyds kan jy die wenner wees. Maar...!! jy kan ook gewond wees.

Soms draai mense teen jou wat jy gehelp het.

Jy kan alles doen (soldaat) maar daar kom n tyd wat jy kan sê: Ek is so moeg....as daar nog 1 ding oor my pad kom.. SAL EK DIT NIE MAAK NIE:

Ons kyk baie na n soldaat se wapens en is so beindruk met die vegter se wapenrusting. Maar tussen al die wapenrusting is daar iemand: Iemand wat pyn het: Iemand wat moeg is :

Daar kom n tyd dat jy nie meer na troos soek nie WANT JY IS SO GEWOOND AAN KONFLIK: PASOP

Ons sien dit in 1 Samuel 30:6 Waar Dawid se manskappe gepraat het om hom te stenig oor wat met hulle vroue en kinders gebeur het. Die soldate wat saam met hom was het HULLE GELOOF IN HOM VERLOOR:

As leier is dit die ergste ding wat met jou kan gebeur AS DIE WAT IN JOU GEGLO HET nou nie meer in jou GLo nie. Wat ons GREAT maak as leiers IS MENSE SE GELOOF IN ONS: Wanneer jy mense lei wat nie meer GELOOF IN JOU HET NIE VERLOOR JY JOU KRAG:

Dit is nie dat jy so POWERFUL is nie... Dit is hulle GELOOF in jou wat jou POWERFUL maak. As iemand in jou GLO..!! Doen jy beter op skool.. Doen jy beter op die sportveld. Jy leer en doen goed wat jy nooit gedink het jy sal kan doen nie. HOEKOM GELOOF is KRAG.

Was jy al op n plek in jou lewe waar jy amper als opgegee het. EK HET NIKS MEER OOR NIE EK HET ALS VERLOOR: Het jy al op n plek gekom waar jy jouself moet....aanmoedig.. Jou man doen dit nie... Jou vrou doen dit nie.. Jou kinders doen dit nie.. Jou pa doen dit nie.. Jou ma doen dit nie.. Jou kerk doen dit nie.. Jou kollegas by jou werk doen dit nie..

Die hel breek los en die vyand is op jou EN SATAN SÊ: DIT IS KLAAR MET JOU: Maak soos David: Maar Dawid het homself versterk in die HERE sy God. 1 Samuel 30:6 (d) To please (YOUR) commanding officer.. Jesus.. Soos beskryf in: 2 Timothy 2:4 (b) CEV MOET JY BY SY WEERMAG SE REËLS BLY:

Jou COMMANDING OFFICER bemoedig jou as sy soldaat met die volgede : Weeping may last through the night, but joy comes with the morning. Psalms 30:5 (b) NLT My soldaat dit voel dalk soms vir jou of die OORLOG IN JOU IS EN NIE OM JOU IS NIE: Nie David of Ek was deur gevoelens gedryf nie... Hier is n opdrag van My aan jou: WALK BY FAITH AND NOT BY SIGHT.. Einde