Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Similar documents
Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Wouter Snyman is een van die vindingrykste mense wat ek ken. Hy gee doodeenvoudig n heel nuwe perspektief op alles.

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Geloofsvorming by kinders en jongmense

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Jesaja sien die Toekoms

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

God se Woord. God se Wil

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Petrus en die Krag van Gebed

Die Kerk Kry Moeilikheid

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Petrus en die Krag van Gebed

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

hoop Hoop Ekstra Plus Hoop ana van Niekerk Alles kan van jou weggeneem word ... behalwe jou n Vrou se reis ana van Niekerk deur kanker

Profetiese woord vir 2017 en verder

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Empathy Ouerhandleiding

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Seisoen van die Gees

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Besprekingsvrae vir selgroepe

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

GEBED VIR KERKLEIERS

Hoofstuk 7: Wat moet ek doen?

To love without knowing how to love wounds the person we love.

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

ALFABET VAN DIE HUWELIK

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

HOOFSTUK 1 SAMUEL SE OOR

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

STADSRETREAT. leef in. Hoë Definisie

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

BYBELS-GESONDE GESINNE

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

LoveGodGreatly.com 1

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Alle skrifverwysings en aantekeninge kom uit die Bybel in Afrikaans (1953 vertaling)

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Josua - van jongs af n leier

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

EGGO VAN SY ROEP. - In 16 Tale. Die Jaar van ons Here Jesus Christus, March 2014

Transcription:

n Nederige, maar kragtige man van God! Deur sy liefde en geloof het hy my geleer hoe om my wêreld te verander deur die Woord te glo en toe te pas in my lewe. Johan Basson, Hoof uitvoerende beampte, Axsure Lodewyk is n rustige, gemaklike en betroubare mens. Sy liefde vir Jesus en God se Koninkryk en sy passie vir die Woord is aansteeklik. Hy laat n mens weer met nuwe oë na die Bybel kyk. Heinz Winckler, Sanger Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat. Vishal Jetnarayan, President, egenco Digital Media Publishing Gelowig, nederig, wys en besonder gulhartig dis maar n paar woorde waarmee ek hom kan beskryf. Iemand met karakter en integriteit n ware man van God. Phil Minnaar, JOY! My lewe as Christen-sakeman is so diep geraak dat my lewensrigting heeltemal verander het. Sy liefde vir die Woord en hoe hy as seun van God leef, transformeer die lewens van leiers. Barend Cronjé, Stigter en hoof uitvoerende beampte, CoLAB Project Implementation Ek het Pastoor Lood leer ken as n man met n intense honger vir die Woord, met n besondere gawe om dit gemaklik en passievol met almal te deel. Berné Grobler, Geloof, Hoop & Liefde (kyknet) / Die Boodskap (kyknet) Dit is in die holte van God se handpalm waar n mens bewus raak van die alledaagse gesloer. Lodewyk se eerlike verhouding met Hom gee rigting. Uit sy pen vloei n padkaart na God se wonderwerk-hart. Alida Raubenheimer-Coetzer, Joernalis, omroeper, woordsmit

Bid so vir n wonderwerk uitgegee deur Carpe Diem Media 2016 Carpe Diem Media Eerste uitgawe, eerste druk 2016 ISBN 978-1-43220-552-2 PDF ISBN 978-1-43220-553-9 epub ISBN 978-1-43220-554-6 Slimfoonboek ISBN 978-1-43220-555-3 Setwerk Anna Rautenbach Vertaler en redigeerder Ilze Ludick Proefleser Maryna Oelofse Omslagontwerp Zelda Botha Skrifaanhalings uit Die Bybel (1933/1953-vertaling) met verlof van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word in enige vorm of op enige manier sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie. KONTAKBESONDERHEDE Carpe Diem Media Posbus 5801 Vanderbijlpark 1900 Tel (016) 982 3617 Faks (016) 982 3618 E-pos boeke@carpediem.co.za

n 40-dag-gebedsuitdaging bid só vir n wonderwerk Lodewyk spies carpe diem M E D I A

lees.leer.leef. Jy het op die punt gekom dat jy vra: Wat is volgende? Dalk is jy opgewonde oor nuwe geleenthede of gespanne oor onsekerhede. Dalk voel jy spyt oor verlore kanse... Ons kan nie die tyd terugdraai nie, maar sê nou jy kan van nou af dinge anders doen, of dit nou oor geld, jou gesondheid, geloof, jou kind of huwelik gaan? Lees. Leer. Leef. se reeks boeke gaan jou help om nuwe moontlikhede te ontdek. Dit is nou die tyd vir ek wil, ek gaan, ek het! Jy hoef dit nie alleen te doen nie. Ons het al die kennis en hulp gekry om jou by te staan om alle aspekte in jou lewe te verbeter. Ons kundiges sal jou egter help om jou manier van dink en leef te verander. Elke boek is net lank genoeg om vinnig deur te werk, maar steeds al die kennis te kry om jou lewe nou te verbeter! Sluit ook aan by die Lees. Leer. Leef. Boekklub en kry 9 boeke per jaar. Boonop kan jy kies of jy n gedrukte boek (R65, aflewering ingesluit), n e-boek (R46), n oudioboek (R80, aflewering ingesluit) of n videoboek (R90, aflewering uitgesluit) wil ontvang. Lidmaatskap is gratis en daar is geen aansluitingsfooi nie. Betaling vir jou boeke is per debietorder deur jou bankrekening of kredietkaart te gebruik. Jy kan jou lidmaatskap enige tyd kanselleer deur ons te kontak. Kliek op voelgoed.co.za/lees-leer-leef

Nóg boeke in die lees.leer.leef.-reeks Slim met jou geld? Alles wat jy oor finansies moet weet een bladsy op n slag Wouter Snyman n Lewe waaroor jy mal is Meer tyd. Meer geluk. Meer effektief. Meer doelgerig. Meer pret. Gustav Gous Koop hierdie boeke aanlyn by voelgoedwinkel.co.za teen 20%-afslag

SPAAR 50% op die e-boek of slimfoonboek (verkorte weergawe) Koop die e-boek of slimfoonboek (verkorte weergawe) van Bid só vir n wonderwerk en spaar 50% (Afslagkode: BSVW). Gee n geskenk wat iemand kan gebruik en wat n verskil sal maak. Hulle kan dit op n rekenaar, tablet of slimfoon aflaai en daardeur werk dit sal hulle lewe verander en wys hoe om die gelukkige mense te wees wat hulle kan wees. Om die boek te koop teen spesiale afslag 1. Kliek op voelgoedwinkel.co.za/lees-leer-leef. 2. Kliek op Sit in mandjie. 3. Gebruik die spesiale afslagkode: BSVW. 4. Kliek op Pas toe.

Oudioboek en videoboek deur Lodewyk Spies Gebed is nie tot doenlysies beperk nie. Jy is n skilder en die kwas in jou hand is gebed die instrument waarmee jy in kleur met God kan gesels. Daardie kleure beteken soms emosies en soms sommer net n gesprek. Ander kere is daar net potloodlyne en moet God die prentjie inkleur. Lodewyk se Bid anders, leef anders oudio- en videoboeke leer jou dat: z Gebed lekker is dis gevul met hoop en in God se Woord geanker. z Gebed jou verander dit help jou om meer soos Jesus te leef. z Gebed intiem is dis die taal van jou hart en verdiep jou verhouding met God. Beide die oudioboek (CD) en videoboek (DVD) is eksklusief beskikbaar by voelgoedwinkel.co.za/bid-so-vir-n-wonderwerk teen R96 en R120.

Lodewyk Spies, of soos almal hom ken, pastoor Lood, is n gekwalifiseerde CA wat belasting as spesialisrigting gekies het. Lodewyk het in 2008 voltyds die pastoor geword van n gemeente. In 2012 het hy besluit om hom voltyds toe te spits op dit waarvoor hy glo God hom geroep het. In 2014 het hy begin om die openbare mark te betree met verskeie radioprogramme, TV-optredes en tydskrifrubrieke. Pastoor Lood het n besonderse liefde vir mense. Hy hou hom veral daarmee besig om konings in God se koninkryk op te rig volgens sy grootste passie: die Woord van God. Nog een van sy passies is om mense te help met hulle finansies en hulle te leer hoe om skuldvry te wees. Dit doen hy deur die Axon-foundation waar hy nou betrokke is om oplossings vir hierdie probleem te kry. Dis hier waar besigheid en God se hart vir mense op n unieke manier bymekaar uitkom. Lodewyk is n veelsydige besigheidsman en prediker. Hy het dit reggekry om sy liefde vir besigheid en vir God se Woord te kombineer en beide ten volle uit te leef. Hy is verseker iemand na wie jy wil luister wanneer hy begin gesels rondom sy verskeie vakgebiede. www.spies.one www.facebook.com/pastoor-lood-680842691985938

Inhoud Dag 1 Gebed is n heerlike avontuur! 19 Dag 2 Wees bereid om oor gebed te leer 21 Dag 3 Wat presies is gebed? 23 Dag 4 Wat is n wonderwerk? 25 Dag 5 Mag jy vir n wonderwerk bid? 27 Dag 6 Sy beloftes is groter as die feite 29 Dag 7 Die Nagmaal sê ons is een met Hom 31 Dag 8 Geloof en gebed loop saam 35 Dag 9 Bid uit jou hart uit 37 Dag 10 Die koninkryk het reeds gekom 39 Dag 11 Moet jy in Jesus se Naam bid? 41 Dag 12 Moenie net uit gewoonte bid nie 43 Dag 13 Hoekom moet jy bid voor jy eet? 45 Dag 14 Glo die Woord soos n kind 47 Dag 15 Die Bybel is beter as Google 51 Dag 16 Wat is geloof en hoe werk dit? 53 Dag 17 Glo jy genoeg en reg? 55 Dag 18 Sê dankie vir n wonderwerk 57 Dag 19 Moet ek vir God probeer oortuig? 59 Dag 20 Geloof kan jou lewe verander 61 Dag 21 Jou tyd en God se tyd 63 Dag 22 Word volwasse in die gees 67 Dag 23 Gebruik jou gesag as Sy kind 69 Dag 24 Jy kan oor die skepping heers 71