Empathy Ouerhandleiding

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Jesaja sien die Toekoms

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

TomTom Bridge Naslaangids

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

TomTom GO ESSENTIAL Gebruikhandleiding 18.2

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Die Kerk Kry Moeilikheid

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

God se Woord. God se Wil

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

Josua - van jongs af n leier

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Petrus en die Krag van Gebed

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

Petrus en die Krag van Gebed

TomTom Rider Gebruikhandleiding 18.2

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

nüvi 55/56/65/66 Gebruikershandleiding

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

1 Doel van die Redaksionele Riglyne. 2 Skryfstyl vir die NWU-webtuiste. 2.1 Algemene riglyne

Seisoen van die Gees

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Profetiese woord vir 2017 en verder

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED.

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

DIE AA NDBOODSKA PPER

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Ondersteun sendelinge en raak deel van ʼn span

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Daar is n groot behoefte vir vreeslose, opregte en geloofwaardige leiers wat leef soos hulle praat.

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Weet wat jou reg op voedsel is en hoe om dit op te eis. Tweede uitgawe

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

Besprekingsvrae vir selgroepe

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

PREDIKANTE PENSIOENFONDS VAN DIE NED. GEREF. KERK IN SUID-AFRIKA (PPF) In-Fonds Lewende Annuïteit (IFLA) Vrae en antwoorde

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid

Transcription:

Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za

Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken... 1 Registreer n nuwe gebruiker... 1 Skep n rekening... 2 Gebruik n bestaande rekening om aan te teken... 3 Verbind addisionele rekeninge... 4 Koop boeke... 6 Die soekfunksie... 6 Kies boeke... 7 Verwyder boeke van jou keuselys... 7 Bevestig en betaal... 8 Betaal vir e-boeke... 8 Koopgeskiedenis... 9 Besigtig status van boekbestellings... 9 Laai die faktuur vir e-boeke aangekoop af... 9 Aktivering van boeke... 9 Rekeningverstellings...10 Your Content Finds You

Oorsig van Empathy Wat is Empathy? Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Empathy is die aanlyn-stelsel van IT School Innovation (ITSI) ontwerp vir skole, uitgewers en ouers waarop e-boeke bestuur, bestel en gewaarmerk kan word. Met Empathy kan: uitgewers e-boeke oplaai, bekragtig en enkripteer; skole kan die lys van beskikbare e-boeke aanlyn besigtig en vooraf die e-boeke van hul keuse selekteer; en e-boeke wat deur die skool gekies is aan ouers beskikbaar gestel word, waar hierdie boeke gekies en aangekoop kan word. Om toegang tot Empathy te verkry en die stelsel te gebruik moet ouers op die stelsel registreer as n verbruiker voordat hul toegelaat sal word om in te teken. Hoe om boeke te bestel Om te registreer, benodig jy die volgende: n geldige e-posadres; n kredietkaart van enige van die prominente banke. Besonderhede van die banke wat aanvaar word, kan gevind word: https://www.payfast.co.za/ die kind se miebook gebruikersnaam en wagwoord wat hy/sy by die skool ontvang het. Hulp in die verband is beskikbaar by ITSI op: (012) 941 1546 Volg die volgende stappe om e-boeke aanlyn op ITSI se stelsel te bestel en te betaal: Gaan na die ITSI e-boek stelsel (Empathy). Registreer op die stelsel en teken in met hierdie registrasiebesonderhede. Verbind jou rekening met die van jou kind of kinders. Kies jou kind/-ers se e-boeke van die lys van vooraf geselekteerde e-boeke op die Empathy stelsel. Bevestig dat jou keuse van e-boeke korrek is. Betaal jou e-boeke deur ons veilige platform vir betalings. Vind besonderhede rondom elkeen van hierdie stappe in hierdie dokument. Aan die begin: Registreer en teken in. Registreer n nuwe gebruiker Hierdie gedeelte is slegs vir ouers wat nog nie van te vore op Empathy registreer het of boeke op Empathy gekoop het nie. Om Empathy te gebruik, moet jy jou Internet leser oopmaak. Empathy word ondersteun deur die jongste weergawes van Mozilla Firefox, Google Chrome en Internet Explorer 11. Your Content Finds You 1

Tik die volgende adres: empathy.itschools.co.za in die adresveld van jou leser. Die adres sal outomaties voltooi word soos in die voorbeeld hieronder. Skep n rekening Om jou rekening te registreer, kies New Users/Parents, indien jy n nuwe gebruiker is. Sodra jy New Users/Parents gekies het sal jy deur n 4-stap proses geneem word om jou rekening te skep en die rekening aan jou kind/-ers te verbind. 1. Inleiding Dit is baie belangrik dat jy jou kind/-ers se besonderhede waarmee hy/sy aanteken op miebooks byderhand het wanneer jy jou rekening skep. Hierdie besonderhede bestaan uit n gebruikersnaam en wagwoord. Jou kind/-ers se besonderhede word nie gebruik om op Empathy te registreer nie. Die inligting sal slegs gebruik word om jou rekening as ouer te verbind aan die besonderhede van jou kind/-ers en sal sodoende verseker dat jou kind/-ers hul e-boeke kan oopmaak. 2. Rekeningbesonderhede vir Empathy Op hierdie bladsy word jy versoek om jou besonderhede as die koper van jou kind/-ers se e-boeke in te vul. Die besonderhede wat versoek word sluit in: Naam, van, n gebruikersnaam wat jy in die toekoms sal gebruik om aan te teken op Empathy, jou e-posadres en n wagwoord wat jy skep. Elke veld gee duidelike instruksie rondom die gebruik van die inligting wat jy verskaf. Neem asseblief kennis dat die gebruikersnaam en wagwoord wat jy hier invul NIE dieselfde moet wees as die van jou kind/-ers nie. Your Content Finds You 2

3. Verbind ITSI skoolrekeninge Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 In hierdie gedeelte sal jy jou rekening aan die van jou kind/-ers en hul skool(e) verbind deur die gebruikersnaam en wagwoord wat die skool aan hul verskaf het te gebruik. Dit is dieselfde gebruikersnaam en wagwoord wat jou kind/-ers vir hul miebooks toepassing gebruik. Neem asseblief kennis dat die gebruikersnaam en wagwoord presies oorgetik moet word. Gebruik hoofletters, kleinletters en spesiale karakters presies dieselfde as wat dit voorsien is aan jou en maak seker dat alle besonderhede korrek ingetik is. Jy sal in kennis gestel word dat jy en jou kind/-ers se rekening suksesvol verbind is. Gebruik n bestaande rekening om aan te teken Hierdie gedeelte is slegs vir ouers wat van te vore op Empathy registreer het vir die aankoop van boeke. Om aan te teken met jou bestaande rekeningbesonderhede, kies Existing User of Login indien jy reeds n gebruikersnaam en wagwoord het. Your Content Finds You 3

Op n skerm soos hieronder sal dit nodig wees om jou gebruikersnaam en wagwoord in te vul dan Login te kies. Indien jy jou wagwoord vergeet het, kies Forgot your password? om jou wagwoord te herstel. NEEM KENNIS: Jy benodig jou gebruikersnaam om jou wagwoord te kan herstel. Die instruksies om jou wagwoord te herstel sal na die mees onlangse e-posadres soos wat dit op jou rekening verskyn gestuur word. Die leerder wat aan jou rekening verbind is, se besonderhede sal op die Manage ITSI School Accounts bladsy vertoon word sodra dit gelaai is. Verbind addisionele rekeninge Om seker te maak dat jou kind/-ers se rekening suksesvol verbind is aan joune of indien jy nog kinders wil byvoeg, gaan na ITSI School Accounts in die boonste regterkantse hoek. Die leerder wat aan jou rekening verbind is se besonderhede sal op die Manage ITSI School Accounts bladsy vertoon word sodra dit gelaai is. Om nog rekeninge by te voeg, gaan na Add ITSI School Account. Your Content Finds You 4

Kies die skool en voeg die kind se gebruikersnaam en wagwoord in. Kies Link Account. Your Content Finds You 5

Koop boeke Nadat jy aangeteken het, gaan na Buy ebooks aan die boonste regterkantste hoek van die bladsy. Die Buy ebooks bladsy met alle beskikbare boeke vir die leerder wie se rekening aan joune verbind is sal gelaai word. Hier vind jy al die boeke wat deur jou kind/-ers se skool bestel is. Dit is baie belangrik dat jy seker maak watter kind se rekening jy gekies het voordat jy boeke koop. Die kind wie se rekening jy gekies het sal verbind word met die boeke wat jy kies. Maak dus seker dat die korrekte boeke vir die aktiewe kind se rekening gekoop word. Slegs die boeke wat deur die aktiewe kind se skool gekies is vertoon en is beskikbaar om gekoop te word. Indien jy meer as een kind se rekening verbind het aan jou eie rekening, sal jy elke leerder, een op n slag, deur van die keuselys aan die regterkant van die skerm gebruik te maak. Indien daar slegs een kind se rekening aan joune verbind is, sal daardie rekening outomaties vertoon. Die voorbeeld hieronder verduidelik die besonderhede van elke boek wat vertoon word. Die soekfunksie Dit is moontlik om die soek na boeke te vergemaklik deur te kies hoe die boeke filtreer word. Hierdie soekfunksie word aan die linkerkant bo die boeke vertoon. Your Content Finds You 6

Kies boeke Sodra jy die boeke wat jy benodig identifiseer het, kliek op die boek om hierdie boek te kies. Die boek sal n Cart banier in die linker boonste hoek van die boek wat gekies is vertoon. Kies eers al die boeke wat jy vir jou kind/-ers moet aankoop. In die boonste regterkantste hoek sal die Cart aandui hoeveel boeke gekies is asook die totale koste van al die boeke wat gekies is. Om n opsomming te sien van al die boeke wat jy gekies het kan die pyltjie van jou muis oor hierdie Cart hou. NEEM KENNIS: Indien jy n boek kies vir n ander graad as die graad waarin jou kind hom/haar bevind behoort daar n foutboodskap te wys soos in die voorbeeld hieronder. Jy kan kies om voort te gaan en steeds die boek te bestel of jy kan die boek verwyder indien jy die verkeerde boek gekies het. Verwyder boeke van jou keuselys Indien jy boeke wat jy nie nodig het nie bygevoeg het, kan jy hierdie boeke verwyder deur weer op die boek te kliek. Die Cart banier sal nie meer vertoon nie en sodoende aandui dat die boeke nie meer deel is van jou boeklys nie. Nog n opsie is om die pyltjie van jou muis oor die woord Cart in jou Cart in die boonste regterkantste hoek te hou. Kliek dan op die op die rooi kruis langs die boek se titel om die boek van die Cart en boeklys te verwyder. Your Content Finds You 7

Bevestig en betaal Sodra jy tevrede is met die boeke wat jy gekies het kan jy voortgaan met betaling deur op Confirm & Pay te kliek. Die Book Purchase Confirmation venster sal oopmaak. Maak seker dat alle besonderhede korrek is voordat jy voortgaan. Indien alles korrek is, kliek op Make Payment. Jy sal herlei word na Empathy se betalingsplatform. Jou bestelling sal onder Your Order vertoon word met alle besonderhede van die boeke wat jy vir jou kind/-ers gekies het. Hierdie is jou laaste geleentheid om die bestelling te bevestig en te verseker dat die korrekte boeke vir jou kind/-ers bestel word. Hieronder is n voorbeeld van die inligting wat vertoon word onder Order Summary: Betaal vir e-boeke Kliek op Pay Now op die Your Order bladsy. Betalings word deur PayFast, n veilige betalingsplatform, herlei. Volg asseblief alle stappe noukeurig. Gaan na PayFast se webblad https://www.payfast.co.za/b/std/payment-methods vir volledige instruksie rondom die gebruik van PayFast Sodra die betaling bevestig is sal jy terug herlei word na Empathy. Your Content Finds You 8

Koopgeskiedenis Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Indien jy jou koopgeskiedenis op Empathy wil nagaan, gaan na die navigasieband en kies jou gebruikersnaam. Kliek dan op Purchase History. Die Purchase History bladsy stel jou in staat om die status van die boeke wat jy bestel het te besigtig, jou faktuur af te laai en boeke hier te aktiveer. Besonderhede vir elkeen van die opsies word hieronder verskaf. Besigtig status van boekbestelling Een van die volgende boodskappe sal by jou bestelling vertoon: Complete (Voltooid): dit beteken dat die aankope suksesvol voltooi is. Pending (Hangende): dit beteken dat bevestiging van betaling nog nie deur Empathy ontvang is nie. Dit kan om verskeie redes gebeur insluitend dat die gekose opsie via EFT is. Dit beteken nie noodwendig dat die betaling misluk het nie. Indien die status vir n verlengde tydperk hangende bly, kontak ITSI vir hulp. Failed (Misluk): dit beteken dat die aankope nie suksesvol voltooi is nie, gewoonlik as gevolg van die betaling wat misluk het. Cancelled (Gekanselleer): dit beteken dat die gebruiker die aankope gekanselleer het. Laai die faktuur vir e-boeke aangekoop af Laai die faktuur vir e-boeke aangekoop af deur te kliek op die Action gear icon onder die opskrif Action. Kies die PDF-opsie aan die regterkant waar Download Invoice gewys word wanneer jy die pyltjie van jou muis oor dit hou. Volg die instruksie om die PDF-faktuur te besigtig of te berg. Aktiveer van boeke Indien jy die boeke wil ontsluit vir aflaai, kliek op die ontsluit ikoon. Die Purchase Tokens venster sal oopmaak. Hier kan jy die boeke aktiveer. Your Content Finds You 9

Kies Try to activate it now. Jou boeke sal nou geaktiveer word vir aflaai indien die boeke nie reeds outomaties geaktiveer was nie. Indien n boek reeds outomaties geaktiveer is, sal die volgende boodskap vertoon word: Indien jy al die stappe hierbo gevolg het en jy is steeds nie in staat om jou boeke te aktiveer nie, stuur asseblief n e-pos met die volgende besonderhede: Empathy gebruikersnaam, leerder se gebruikersnaam en die naam van die boek aan activation@itschools.co.za. n Ondersteuningspersoon van ITSI sal spoedig van hulp wees. Rekeningverstellings Jou rekening se verstellings sluit in die naam, van, e-posadres en wagwoord wat jy gebruik het om jou rekening op Empathy te skep. Indien jy jou wagwoord wil verander, kan jy dit hier doen. Jy is ook in staat om n BTW nommer in te vul wat op jou fakture sal reflekteer. Jy kan jou Rekeningverstellings oopmaak deur in die keuselys aan die regter boonste hoek jou naam te kies. Your Content Finds You 10