Die Anglo-Boereoorlog *

Similar documents
Vroee Kaapse huise en pioniershutte *

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Antieke medisyne uit Afrika en Europa

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoofstuk 4 Die leefstyl, rol en invloed van die vierde geslag Swanepoels tot voor die Anglo-Boereoorlog in 1902

Jesaja sien die Toekoms

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 7 MARCH 2011 Ii IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not re

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

JAPIE NESER EN DIE AFRIKANER- OPSTAND VAN : REBEL SONDER/MET N REDE?

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die invloed van vakbonde *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE NORTHERN CAPE PROVINCE

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Die vroegste ryke in Noordoos- en Wes-Afrika *

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Empathy Ouerhandleiding

DIE EERSTE VRYDEIDSOORLOG: ENKELE ASPEKTE MBT DIE BRITSE SIENING VAN DIE BOERE EN DIE VERSKILLE TUSSEN BOER EN BRIT * Kapt G. E.

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

Die JJ Potgieter Manuskrip Eric Swardt

C) ( ^ Saaknommer: 15473/10 Datum aangehoor: Datum van uitspraak: DELETE WHICHEVER IS NOT APPLICABLE ] REPORTABLE: YES<NO; (3) REVISED.

Josua - van jongs af n leier

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Reenval * Siyavula Uploaders. 1 AARDRYKSKUNDE 2 Graad 5 3 KLIMAAT EN PLANTEGROEI 4 Module 13 5 REËNVAL. Reënval

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

GENL. F.J. PIENAAR. DIE BOER WAT IN RUSSIESE PROTEKTORAAT OOR SUID-AFRIKA VOORGESTAAN HET

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Twee invloedryke Christene

Miga 5:1-5. Vooraf. Agtergrond

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

Originally published in the U.S.A. by Zondervan under the title: The Story Copyright 2005, 2008, 2011 by Zondervan Published by permission of

Om tekens en simbole te herken *

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Hoofstuk 5. Opbou ná die Anglo-Boereoorlog en die aanloop tot Uniewording,

Klimaat en plantegroeistreke van die wereld *

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

Petrus en die Krag van Gebed

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Verskaf redes waarom n historiese gebeurtenis plaasgevind het

Petrus en die Krag van Gebed

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

DIE MAPOCH.OORLOG, o kpl F.A. van Jaarsveld*

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Leer Beter Dink Module 1 *

Preek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

NONNIE DE LA REY deur ZELDA ROWAN

Ronelda S. Kamfer Jan Rabie/Marjorie Wallace-lesing, UWK, April Soos ʼn koeipaal op die plaas

Die susters van die broederkerk - 'n Verhaal van vrouens in die Morawiese kerk in Suid-Afrika

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Geloofsvorming by kinders en jongmense

DEPARTEMENT VAN VERVOER SK (RK 7336) No. R April DEPARTMENT OF TRANSPORT GG (RG 7336) No. R April 2002 SCHEDULE

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

GESONDE EETGEWOONTES *

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Vas en gebed. Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians.

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Hoekom mense migreer *

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Elektrisiteit as 'n vorm van hitte *

Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Transcription:

OpenStax-CNX module: m24577 1 Die Anglo-Boereoorlog * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS 2 Graad 7 3 DEMOKRASIE OF OORLOG 4 Module 10 5 DIE ANGLO-BOEREOORLOG Die Groot Trek na die binneland vanaf (ongeveer) 1838 het veroorsaak dat twee Boere-republieke, nl. die Transvaal en die Oranje-Vrystaat tot stand gekom het. Die boere wat in dié Republieke gewoon het, was vry mense en ver buite die bereik van die Britse oorheersing aan die Kaap. Verskeie gebeure het veroorsaak dat die Britse regering meer in die Republieke begin belangstel het en selfs bereid was om oorlog te voer om die gebied onder Britse beheer te plaas. In 1877 het Brittanje die Transvaalse republiek, genoem die Zuid-Afrikaanse Republiek (ZAR) oorgeneem. Die Boere was woedend, en die eerste Anglo-Boereoorlog (1880 1881) breek uit. Na verskeie nederlae en groot verliese, veral die Slag van Majuba, gee die Britte oor. Op 23 Maart 1881 is `n Vredesooreenkoms onderteken en Transvaal is aan die Boere teruggegee. In 1886 is goud aan die Witwatersrand ontdek. Mettertyd het die gedagte by Brittanje ontstaan om die Krugerregering van Transvaal oor te neem, sodat Brittanje die goud in besit kon neem. President Kruger het `n ultimatum aan die Britse regering gestel dat hulle hul soldate op hul grense moes terugtrek. Soos te wagte, is dit verwerp en op 11 Oktober 1899 is oorlog verklaar. Die Anglo-Boereoorlog het van 1899 1902 plaasgevind ná verskeie botsings tussen Boer en Brit in Suid-Afrika. Verskillende name is aan die oorlog gegee: - die Vryheidsoorlog - die Tweede Vryheidsoorlog - die Groot-Boereoorlog; - die Suid-Afrikaanse Oorlog of die Anglo-Boereoorlog. `n Oorlog tussen twee klein republiekies en die magtige Britse Ryk in Groot Brittanje het gevolg. Ongeveer 64 000 boere teenoor die 100 000 Britse troepe, wat later tot 448 000 sou aangroei. Ons gaan hierdie module deur selfstudie deurwerk. Dit is onmoontlik om die volledige oorlog in die klaskamer deur te werk. Kry goeie boeke in die biblioteek of by jou onderwyser en lees soveel as moontlik oor die oorlog. * Version 1.1: Jun 6, 2009 1:53 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m24577 2 In hierdie leereenheid word `n kaart, tydlyn, tekeninge en agtergrondinligting verskaf om vir jou `n geheelbeeld te verskaf. Daarna verskaf elke leereenheid slegs spesieke agtergrondsinligting, koerantartikels en spotprente om jou te help. 6 Aktiwiteit 1: 7 Om die kronologie en tyd van die Anglo-boereoorlog te verstaan 8 [LU 2.1] a) Stel `n meer kindervriendelike tydlyn of kaart saam waarin belangrike momente tydens die oorlog verduidelik word. Meegaande kaart en sketse/artikels gaan jou hiermee help. BRON A Figure 1 Verloop van die oorlog BRON B Sketse/artikel oor Britse en Boere-generaals.

OpenStax-CNX module: m24577 3 Figure 2 Voor:Buller; Agter:Colley, Kitchener en Baden-Powell Britse Generaals Sir George Colley was aanvoerder van die Britse magte in Natal tydens die eerste Anglo-Boereoorlog. Hy het by Majuba gesneuwel. Sir Redvers Buller was met die uitbreek van die tweede Anglo-Boereoorlog in bevel van die Natalse veldmag. Maar hul eerste veldslae het rampspoedig verloop. Lord Frederick Roberts het Buller as aanvoerder van die Britse magte opgevolg. Hy het Bloemfontein en Pretoria beset. Lord Horatio Herbert Kitchener het in 1900 vir lord Roberts opgevolg. Hy is vir konsentrasiekampe en die afbrand van plase gekritiseer. Lord Robert Baden-Powell het tydens die 217-dae-beleg van Mafeking `n Britse held geword. Hy was ook die stigter van die Boy Scouts.

OpenStax-CNX module: m24577 4 Figure 3 Botha, Smuts, De Wet, Joubert Boere-generaals Louis Botha het generaal Piet Joubert as kommandant-generaal van die Transvaalse kommando's opgevolg. In 1910 het Botha die eerste premier van die Unie van Suid-Afrika geword. Jacobus (Koos) de la Rey het hom by die Slag van Modderrivier onderskei. Hy het loopgraafoorlogvoering by Magersfontein begin en later in die guerilla-oorlog geveg. Petrus (Piet) Joubert was twee keer president van die ZAR en `n kommandant-generaal tydens die eerste Anglo-Boereoorlog. Jan Christiaan Smuts het die guerillafase van die tweede Anglo-Boereoorlog help beplan. Hy was twee keer die premier van die Unie van Suid-Afrika. Christiaan Rudolf de Wet het in die eerste Anglo-Boereoorlog geveg en was hoofkommandant van die OVS tydens die tweede Vryheidsoorlog. Uit: KTV: Alles oor S.A. BRON C: Britse en Boere soldate tydens gevegte

OpenStax-CNX module: m24577 5 Figure 4

OpenStax-CNX module: m24577 6 Figure 5 9 Assessering LEERUITKOMS 2: HISTORIESE BEGRIP (TYD) Die leerder is in staat om geskiedkundige kennis en begrip te toon continued on next page

OpenStax-CNX module: m24577 7 2.1 Verstaan kronologie en tyd 2.2 Verskaf redes waarom `n historiese gebeurtenis plaasgevind het (oorsake, gevolge) 2.3 Onderskei tussen verskillende tydperke (ooreenkomste, verskille) Table 1