INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

Similar documents
Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Geloofsvorming by kinders en jongmense

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Om tekens en simbole te herken *

Elektrisiteit as 'n vorm van hitte *

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Josua - van jongs af n leier

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Jesaja sien die Toekoms

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Petrus en die Krag van Gebed

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 MUSIEK V2

Petrus en die Krag van Gebed

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Die Kerk Kry Moeilikheid

To love without knowing how to love wounds the person we love.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Empathy Ouerhandleiding

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Seisoen van die Gees

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

n Groepstudie om jou huwelik te verryk.

God se Woord. God se Wil

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

On The Journey n Pinkster /erediens reeks /kamp vir tieners met 5 sessies

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Daar is konflik in die gemeente

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

LoveGodGreatly.com 1

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Profetiese woord vir 2017 en verder

SONDAG 16 Maart 2003 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

RIGLYNE VIR WÊRELDVIGSDAG EREDIENS SONDAG 30 NOVEMBER (OF SONDAG 7 DESEMBER 2008)

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

LES LESTEMA WEEK VAN BLADSY

Die Anglo-Boereoorlog *

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

Besprekingsvrae vir selgroepe

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

Verwerking van die Sake van Jou Hart

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Volume 3 van 2016 September 2016

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Geologiese Kaart Van Die Republiek Van Suid-Afrika En Die Koninkryke Van Lesotho En Swaziland = Geological Map Of The Republic Of South Africa And

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

GESONDE EETGEWOONTES *

Transcription:

HOËRSKOOL PRETORIA-NOORD SKEPPENDE KUNSTE TEORIE VRAESTEL GRAAD 9 DATUM: Junie 2015 TYD: 1 UUR TOTAAL: 100 EKSAMINATRISE: ME F. WEEKS MODERATOR: ME L. KOK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Skryf jou NAAM en VAN op die FOLIOPAPIER neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings. 3. Al die vrae word op die foliopapier beantwoord. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nomeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Lees jou vrae deeglik deur voordat jy dit antwoord. 5. Skryf netjies en leesbaar! STERKTE! NAAM: Gr.9 1

AFDELING A: DRAMA VRAAG 1: Drama elemente 1.1 Gee slegs een woord vir die volgende omskrywings: 1.1.1 Spesifieke bewegings/choreografie wat akteurs tydens die optrede moet uitvoer. 1.1.2 Daar is 3 soorte: tussen n persoon en die omgewing, tussen twee mense of groepe mense en binne n person. 1.1.3 Die hoogste punt van spanning. 1.1.4 Die plek waar die toneel afspeel. 1.1.5 Die skep van spanning, klimaks en konflik in n storie. 1.1.6 Wat aan die begin, middel en einde gaan gebeur (storielyn). 1.1.7 n Gesamentlike idee wat in n uitvoering of stuk skryfwerk voorkom. 1.1.8 Die toestande rondom of die omgewing wanneer die seremonie plaasvind. 1.1.9 Probleme / gebeure wat lei tot probleme wat spanning laat opbou. 1.1.10 Die era/tydperk (dag, jaar, seisoen) waarin die toneel afspeel. (10) 1.2 Bestudeer die foto's en beantwoord die volgende vrae: 1.2.1 Identifiseer die hoofkarakter en verduidelik hoekom jy so sê. 1.2.2 Identifiseer die gehoor en verduidelik hoekom jy so sê. 1.2.3 Gee 'n naam vir hierdie kulturele praktyk. 2

1.2.4 Beskryf die dekor van hierdie kulturele praktyk. 1.2.5 Gee twee voorbeelde van tipiese aktiwiteite wat mense gedurende hierdie kulturele praktyk sal doen. 1.2.6 Word daar gewoonlik gebruik gemaak van tradisionele liedere tydens hierdie kulturele praktyk? Motiveer jou antwoord. [20] VRAAG 2: Opwarming en afkoeling 2.1 Noem twee oefening wat kan byra tot jou stemontwikkeling. 2.2 Noem twee oefening wat kan byra tot jou fisiese ontwikkeling. 2.3 Verduidelik hoekom opwarming ook vir jou stem belangrik is. 2.4 Verduidelik hoekom jy na die tyd moet afkoel. 2.5 Ons maak gebruik van 'n wye verskeidenheid van klanke in taal. Verduidelik hoekom ons die p-klank anders as die b-klank uitspreek. [10] VRAAG 3: Media 3.1 Noem 1 voorbeelde van media. 3.2 Verduidelik kortliks hoe die media jou positief kan beïnvloed. 3.3 Verduidelik kortliks hoe die media jou negatief kan beïnvloed. [5] VRAAG 4: Stereotipering 4.1 Gee 'n kort beskrywing om die volgende stereotipes se vals persepsies uit te wys: 4.1.1 n Blonde meisie 4.1.2 Iemand wat 'n spiere bou 4.2 Bespreek 4 verskillende maniere waarop mense stereotipeer en noem 'n voorbeeld by elk. (8) 4.3 Watter stereotipe dink jy kan met jou as persoon verbind word? 3

4.4 Hoekom dink jy, kan ander jou sò stereotipeer? 4.5 Wat is jou reaksie op hierdie stereotipe? 4.6 Dink jy dat die media stereotipes gebruik om ons gedrag te beïnvloed? Verduidelik jou antwoord. [15] EINDE VAN AFDELING A: [50] Halfpad... 4

AFDELING B: VISUELE KUNSTE VRAAG 5: Die kunstenaar en die samelewing 5.1 Identifiseer die verskillende rolle van die kunstenaar in die volgende kunswerke: n Rok ontwerp 'n Afdruk van Barack Obama 'n Skildery van die sinkende Titanic 5.1.1 5.1.2 5.1.3 (3) 5.2 Bestudeer die volgende kunswerke en analiseer dit deur om die volgende vrae te beantwoord: Konstitutionele Hof, Johannesburg Eugène Delacroix, Liberty Leading the People Penny Siopis, Patience on a Monument 5.2.1 Beskryf die gebou: op watter maniere het die argitekte geslaag in hul doel om sosiale kommentators en bydaers tot die SA samelewing te wees? 5.2.2 Hoe weerspieël hierdie gebou erfenis? Noem twee simbole wat in hierdie gebou gebuik is. 5.2.3 Watter rol het hierdie argitekte in ons samelewing gespeel? 5.2.4 Benoem die voorwerpe in die hande van die vrouefiguur, wat n simbool van vryheid is en wat oor die dooies en gewondes tree. Hoekom het Delacroix hierdie voorwerpe in haar hande geplaas? (5) 5

5.2.5 Wat is die rol wat Delacroix in hierdie skildery van die Julie-revolusie in Frankryk in 1830 gespeel het? 5.2.6 Lys die simbole van oorlog in Vryheid lei die mense en beskryf die figuur van Geduld in Geduld op n monument. 5.2.7 Vergelyk die figuur van Patience met die figuur van Liberty (Vryheid). Soek ooreenkomste en verskille tussen die twee figure. 5.2.8 Wat was Delacroix en Siopis rolle in hierdie kunswerke? 5.2.9 Elke prent vertel 'n verhaal. Lewer kommentaar oor die verskillende storie wat in elkeen van hierdie twee kunswerke (Eugène Delacroix se Liberty Leading the People & Penny Siopis se Patience on a Monument) vertel word. Let op dat die gebeure in twee verskillende lande en verskillende gebiede plaasvind. Lewer kommentaar oor die simbole wat albei kunswerke gebruik om hulle stories te vertel. [18] VRAAG 6: Simbole Is die vogende stellings in verband met ons nasionale landswapen WAAR of ONWAAR? Skryf slegs WAAR of ONWAAR as jou antwoord langs die korrekte nommer neer: 6.1 Diamant: n Simbool vir ons landbou en boerdery (herhinner ons om mekaar te versorg, om ook na die aarde om te sien aangesien dit ons dra). 6.2 Olifanttande: Ons belangrikheid as die wieg van die mense (wys ons gemeenskaplike menswees ongeag van ons verskillende velkleure en dat as ons mekaar respekteer en saamstaan, kan ons pogings onsself en die wêreld transformeer). 6.3 Inheemse mense: Ons missieverklaring (stel voor dat ons ons verskille vier en dat ons diversiteit gebruik om n unieke kultuur van vrede, samewerking en eenheid skep). 6.4 Koring: Simbool van Afrika se sonskyn en krag (sonopkoms stel n nuwe begin, lig, lewe en helder denke voor asook dat die sonlig altyd op ons almal skyn en dat daar n plekkie vir ons almal onder die son is). 6.5 Son: n Simbool van ons krag en wildserfenis (stel wysheid, krag, moderasie en ewigheid voor). [5] 6

VRAAG 7: Kunselemente en ontwerpbeginsels 7.1 Noem al die kunselemente. (5) 7.2 Noem al die ontwerpsbeginsels. (5) [10] VRAAG 8: Logo's 8.1 Watter kleure word in die logo gebruik en waarom is hierdie kleure gekies om te gebruik? 8.2 Daar is baie soorte grondtemas wat Suid-Afrika in logo's kan simboliseer. Bespreek 5 verskillende grondtemas en verduidelik kortliks een voorbeeld by elk. (10) [12] VRAAG 9: Stillewe Verduidelik hoe om 'n stillewe saam te stel. [5] EINDE VAN AFDELING B: [50] GROOTTOTAAL: [100] Klaar!!! 7