Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017

Similar documents
DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Geloofsvorming by kinders en jongmense

SOSIALE FAKTORE Werkloosheid en armoede Onstabiele gesinsagtergrond Groepdruk ( verkeerde vriende te he ) Samelewing Geen toesig nie

Empathy Ouerhandleiding

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Jesaja sien die Toekoms

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

God se Woord. God se Wil

INSTRUKSIES EN INLIGTING. 2. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Beantwoord ALTWEE afdelings.

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE EKSAMEN NOVEMBER 2015 GRAAD 9

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Elektrisiteit as 'n vorm van hitte *

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Seisoen van die Gees

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Die Kerk Kry Moeilikheid

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

Inleiding Hoe om die beste uit dié oordenkings te haal

Preek 2 Korintiërs 12:7-10

To love without knowing how to love wounds the person we love.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS General Certificate of Education Advanced Subsidiary Level

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

1858. En sou u uself beskryf as middelmatig gebou. of hoe? --- Ja ek is seker edelagbare, middelmatig.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

OpenStax-CNX module: m Meetkunde * Siyavula Uploaders

Die Pottebakker en ek die klei Ds. Willem Louw: NG Kerk Miederpark

On The Journey n Pinkster /erediens reeks /kamp vir tieners met 5 sessies

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 FEBRUARIE/MAART 2011

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

Profetiese woord vir 2017 en verder

SAAKLIKE EN VORDERINGSREGTE Belang van onderskeid Soorte Saaklike regte Gevalle waar onderskeid tot probleme lei Teoretiese benaderings Subtraction

Inhoudsopgawe. Oor die outeur... 6 Oor die studie... 7

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Besprekingsvrae vir selgroepe

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS

WEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM

Wat is #imagine?...1 Surprisingly Diff erent Bybelstudie inleiding...2 Verras deur n kort ryk man (Lukas 19:1-10)...3

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Agri Noordwes Kongres. Die rol van Agri SA en sy affiliasies in n Omdraai-strategie vir Landbou 2015 Agri SA 1

Josua - van jongs af n leier

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Petrus en die Krag van Gebed

GESONDE EETGEWOONTES *

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Jak 4:1-10 Waar is jou hart?

Petrus en die Krag van Gebed

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

n Groepstudie om jou huwelik te verryk.

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc NORTHERN CAPE PROVINCE IPHONDO LOMNTLA KOLONI

finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Dawid die Skaapwagter

LoveGodGreatly.com 1

Transcription:

Tritech Science Fair Leerder-inligtingsbrosjure 2017 Tritech is n opwindende kompetisie om leerders te bemagtig sodat hulle: Ingeligte studente sal wees wat goed toegerus is vir tersiêre opleiding Wetenskaplike navorsing kan doen Moderne tegnologie kan inkorporeer in navorsing Wetenskap en tegnologie met verantwoordelikheid kan gebruik. Daarom moet die leerder bewus wees van die impak wat sy/haar projek op die omgewing het en hoe dit die mens se lewens makliker en beter kan maak.. Hul projek / idees kan voordra aan alle partye wat geïnteresseerd is. A. Die kompetisie staan op 3 bene: 1. Wetenskaplike navorsing:

2. Tegnologie: Jy moet van tegnologie gebruik maak om jou projek te doen. Dit kan iets wees soos: Die rekenaar om jou data te verwerk; n model te bou; jou aanbieding te doen of Mxit / facebook of selfone of GPS e ens. Gebruik jou eie inisiatief jy weet wat pas by jou projek. 3. Hoe raak jou projek die omgewing / gemeenskap? Jy moet n probleem in JOU omgewing / gemeenskap identifiseer. Jy moet jou projek so beplan dat dit die probleem effektief sal aanspreek. Aan die einde van jou projek moet jy kan bewys dat jou projek n positiewe impak op die omgewing / gemeenskap gehad het. D.w.s. jy moet kan motiveer hoekom die projek belangrik is. Wat behels jou omgewing / Wie vorm jou gemeenskap? Omgewing kan beperk wees tot die onmiddelike - bv jou tuin, jou skool, jou klas, of groter milieu bv, jou dorp, jou provinsie, jou land... Gemeenskap kan klein wees soos jou gesin, vriende, klasmaats, bure, of groot wees soos n boerderygemeenskap, skoolgemeenskap, dorp, land ens. B. Vereistes vir die projek: 1. Die projek mag alleen aangepak word óf as n groep waar elkeen in die groep n spesifieke verantwoordelikheid het. Bewys moet gelewer word van individuele bydra tot die sukses van die projek. 2. Die visuele projek voorlegging kan wees: * Power point presentation (as die jong navorser op die opsie besluit moet die presentasion uitgedruk word vir vooraf beoordeling)of * Uitstalbord wat self kan staan en nie wyer as 1,2m meter is nie. 3. Die ouditiewe voorlegging beperk word tot 10 minute per projek. 4. In jou voorlegging moet jy die volgende duidelik aandui: Probleem Ondersoekende Vraag Doel Agtergrond inligting / Navorsing Hipotese Apparaat Metode Stel wat jou probleem is wat jy deur jou projek gaan oplos/navors Noem die gemeenskap wat jy beplan om te help deur middel van jou projek Skryf die probleem oor in n vraag wat sinvol ondersoek kan word. Die vraag moet duidelik kort en toetsbaar wees en moet alle veranderlikes insluit. Stel wat jy beplan om te doen om die probleem op te los. Sit al jou agtergrond inligting in jou joernaal. Op jou projek noem jy dan kortliks waar jy jou info gekry het om jou projek te doen, bv. onderhoude, vraelyste, artikels ens. Stel dit in n as... dan... formaat, bv. as die atleet die energiedrankie drink, sal sy beter doen in die 100m wedren Stel duidelik wat jy nodig het om jou eksperiment te doen of om jou ontwerp te bou. Stel puntsgewys die stappe wat jy gevolg het

Resultate in tabelle en grafieke of n model indien dit n ontwerp is Interpretasie van resultate Gevolgtrekking Tegnologie gebruik Gemeenskap Bibliografie Erkenning. Interpreteer jou resultate en stel dit duidelik in tabelle en grafieke. Indien jy n ontwerp gedoen het moet n model van jou ontwerp met n gedetailleerde skets van die ontwerp en hoe dit werk, deel van jou bord of power point -aanbieding wees. Stel wat afgelei kan word uit jou navorsing/ondersoek Jy moet terugverwys na jou hipotese en doel. Sal dit van belang wees vir die betrokke gemeenskap? Onthou om jou doel, hipotese en gevolgtrekking i.t.v. jou veranderlikes te stel Dui aan watter tegnologie jy gebruik het Dit is n goeie idee om op jou bord / powerpoint bewys te lewer van hoe en wat jy gedoen het en hoe jou gemeenskap voordeel daaruit trek Onder die opskrif Bibliografie moet jy erkenning gee aan alle bronne geraadpleeg of aangehaal in jou opdrag. Jy moet dit alfabeties lys deur die name van die outeurs te gebruik. Onthou dat jy ook artikels vanaf webwerwe en mondelinge onderhoude wat jy aanhaal, moet lys. Besoek http://www.nhgs.co.uk/technology/harvard.pdf-microsoft internet explorer om te sien hoe jy dit moet doen. Handige wenk: Gebruik References in die WORD program. Kies Havard en voltooi alle info. Met die druk van n knoppie is jou Bibliografie korrek en klaar. Bedank enige persoon wat jou gehelp het of idees gegee het vir jou projek. 5. Wetenskaplike joernaal: Hou boek van die ontwikkeling van jou projek soos wat dit vorder. Hierdie joernaal hoef nie n netjiese produk te wees nie, maar moet n handgeskrewe bewys wees van jou eie navorsing en denke soos die projek verloop. Al jou onderhoude, agtergrond navorsing, rofwerk met datums, berekenings en interpretasie van data moet in jou joernaal wees. Onthou dat jou joernaal nie n duplikaat van jou geskrewe aanbieding is nie. Dit moet saam jou bord of power point beskikbaar wees vir die beoordelaars omdat jy ook daarvoor punte kry. 6. n Abstrak is 'n oorsig van die projek. Dit is 'n paragraaf sonder opskrifte, met n maksimum van 250 woorde. Die projek abstrakte moet op die voorblad van jou joernaal verskyn. Jou abstrak moet 'n opsomming van die inleiding, metode, resultate, gevolgtrekking en die bydrae van jou projek tot die betrokke gemeenskap wat jy geidentifiseer het insluit. Sit ook aan die einde van die abstak 5 sleutelwoorde in wat die hoofpunte van jou projek verduidelik. C. Beoordeling: 1. Beoordeling word gedoen deur kundiges op die gebied van jou projek, sowel as jou medestudente wat in dieselfde veld as jy gewerk het. 2. Jy kry een kans om jou voordrag te doen. Tydens jou aanbieding moet jy jou navorsing en bevindings aan kundiges verduidelik waarna vrae gevra kan word.

3. Die volgende punte is belangrik tydens jou aanbieding: Wees entoesiasties Moenie aflees nie vertel wat jy gedoen het. Maak oogkontak. Waak teen tiener-slang -taal Moenie langer as 10 minute praat nie. Beantwoord alle vrae so eerlik en goed as moontlik. Jou aanbieding moet versterk word deur n geskrewe verslag wat in enige vorm kan wees, bv n bord, skyfievertoning, film ens. 4. LW: Indien jy n power point voordrag doen moet jy n uitgedrukte aanbieding (In Thumbnail formaat) beskikbaar hê vir die beoordelaars vir vooraf beoordeling en om na te kyk terwyl jy jou voordrag doen. D. Kompetisie en belangrike datums: Die kompetisie bestaan uit verskillende rondtes waarheen jy dieselfde projek moet neem. Tussen die verskeie rondtes mag jy jou projek verbeter. 1. Tritech Skool rondte: 23 Mei 2017 2. Tritech Streek rondte: 28 Julie 2017 3. Tritech Nasionaal Wetenskap kompetisie: 15 en 16 September 2017 Tydens die rondte sal daar medaljes en pryse wees vir uitsonderlike navorsing. Daar is groot kontantpryse vir kategorie-wenners in alle afdelings, sowel as pryse vir innoverende navorsing, samewerking - en gemeenskap projekte. Toonaangewende maatskappye en tersiêre instansies sal die nasionale rondte besoek, waar moontlike toekennings - en beurs kandidate geïdentifiseer sal word. E. Koste: 1. Tritech Skool rondte: Gratis 2. Tritech Streek rondte: R30 3. Tritech Nasionaal Wetenskap kompetisie: a. Koshuis akkommodasie: R150/nag ingesluit B&B vir leerders en ouers b. Registration fee: R200/deelnemer sluit 2 middag en 1 aand ete in. Besoek www.tritech.sa.com vir meer inligting

Categories for Tritech Science Fair 2017 Category Category Sub-categories Category Number Life Sciences - Plant Sciences including marine plants 1 - Animal and veterinary Science including marine animals - Food Sciences and Food Technology Engineering - Engineering - Electronics, Electrical 2 - Engineering Mechanical and aeronautical and Design - Engineering Civil - Engineering Industrial - Engineering Chemical and Metallurgical Maths, - Physics 3 - Chemistry Science and - Mathematics and Statistics Technology - Computer Science and Applications Environmental and Social Sciences Health Sciences Agricultural Sciences - Environmental Science and Ecology including marine ecology - Energy (alternative, renewable, sustainable) - Tourism opportunities, including ecotourism - Recycled Materials - Earth Science Geography and Geology including oceanography and Mining - Astronomy and Space Science - Housing, Settlement Studies - Medical Sciences ( human anatomy and physiology, diseases, cures, drugs) - Health Care ( primary healthcare, prevention, diet, hygiene) Psychological Sciences - Plant Science related to Agri - Animal Science related to Agri - Agri Tech and design - Land Ecology, Soil Science, Hydrology - Farming 4 5 6