IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Getuienisdag. 09:15 Sondagskool Gr 1 6 Doop Selleiers vergadering Kruislig Koffiediens

Similar documents
'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Jesaja sien die Toekoms

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

IEDERARK. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018)

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Petrus en die Krag van Gebed

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Die Kerk Kry Moeilikheid

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

Petrus en die Krag van Gebed

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Dit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

NG KERK MIEDERPARK. 13 Oktober 2013 Uitgawe 30/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Josua - van jongs af n leier

Dawid die Skaapwagter

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Profetiese woord vir 2017 en verder

To love without knowing how to love wounds the person we love.

21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.

Gebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Ons agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.

27 JANUARIE 2013 UITGAWE 3/2013

IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE

LoveGodGreatly.com 1

Die Kruis Die heiligheid van die Kruis plaas my altyd voor n keuse... p4

DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Inhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

DIE AA NDBOODSKA PPER

For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018)

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Volume 3 van 2016 September 2016

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

KRAG VAN TRANSFORMASIE

Empathy Ouerhandleiding

WYSHEID TEENOOR GELOOF

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

VERANDER GOD SY GEDAGTE?

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Jan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself

Van paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Augustus 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:

TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP

INHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...

God se Woord. God se Wil

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

Die 10 plae. Ontmoeting 16. kan wees.) Spanne of individue word dan uitgedaag om hierdie grillerige disse te eet. Mens kan die disse ook interes-sante

, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

2016/17 N GETUIENIS VAN GOD SE GENADE MIEDERPARK GEMEENTE SENDING/GETUIENIS BEDIENING

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter

Dienstye: Belangrike. Musiek Blog: Deur Jean Marais Hoof-aanbiddingsleier. Alberton. Wat is lofprysing en hoe doen ek dit?

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Preek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".

Besprekingsvrae vir selgroepe

Ons doen n beroep die liggaam van Christus om dié te steun wat dit moelik vind om self te staan...

God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar

Transcription:

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK 6 Oktober 2013 Uitgawe 29/2013 Sondag 6 Oktober Maandag 7 Oktober Dinsdag 8 Oktober Woensdag 9 Oktober Donderdag 10 Oktober Vrydag 11 Oktober Saterdag 12 Oktober Wat gebeur DV die volgende week. Getuienisdag 09:15 Sondagskool Gr 1 6 Doop Selleiers vergadering Kruislig Koffiediens 17:30 Getuienisbediening 18:00 Finansiële vergadering 17:30 Sendingbestuur vergadering 18:00 Mannebiduur 07:00 1

BANKBESONDERHEDE: NG Kerk Miederpark, ABSA Tjekrek 680 590 591, Potchefstroom NG Kerk Miederpark Sending, ABSA Tjekrek 405 041 9146, HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi-Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers 018-2948197 018-2977926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor 018-2948121 Faks 018-2943900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za Jeugkantoor jeug@ngkmiederpark.co.za -2-2 Sluit by ons aan op NG Kerk Miederpark

SENDING GEBEDSVERSOEKE KONGO VERITAS Ds Dawie en Naomi Ons het verlede week ons Veritas konferensie gehad vir Afrika suid van die Sahara. Dit was baie geseënd en ons het 'n paar buitengewone belewenisse gehad: 'n Dowe egpaar wat deur DCMA in Worcester Veritas se gevorderde Diploma gedoen het en tans in Qwaqwa onder dowes werk, het 'n deel van die konferensie bygewoon. Hulle entoesiasme en stralende liefde was vir almal 'n aansporing. Die span van Uganda het almal verbaas met hulle ywer en ongelooflike sukses om die opleiding met al minder fondse van buite die land te laat groei terwyl die gehalte verbeter. Hulle is uitgesproke teen Afrika se bakhand-mentaliteit en is oortuig dat hulle met die Here se seën binnekort al hulle fondse self sal kan genereer. Veritas kry volgende jaar 'n nuwe afdeling by: Livelyhood Training. Dit behels opleiding vir kleinboere sonder hulpmiddels om hulle grond beter te benut en te bewaar. Bid asb vir die werk van Veritas College in Afrika. Die groot behoefte is aan meer mannekrag en fondse om die groeiende behoefte te kan aanspreek. MALAWI SENDING (Pieter Loots) Ons sê baie baie dankie: Malawi het reën gekry en almal is in die lande besig om voor te berei om te plant. Baie dankie ook vir almal wat kom help het en ons kon ons tuin klaar maak. Bid asb vir: Cathrin wat malaria het en ver swanger is. Hulle het haar nou kliniek toe geneem want sy kry nou baie koud met haar malaria en nou raak hul baie bekommerd. Bid asb vir een van die villages, Chingo, wat eers so belang gestel het om van die Here Jesus te hoor en nou stel hulle nie meer belang nie. Bid asb dat ons Heer hulle nog n kans sal gee. BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Baie dankie: Dat Magda se operasie goed afgeloop het. Net erge pyn. Kom ons dra haar elke dag op aan ons Hemelse Vader vir spoedige genesing en geen pyn meer nie. Bid asb vir: Jerry is nou alleen daar. Dat ons Hemelse Vader hom elke dag die nodige krag en wysheid sal gee. Jerry se broer Johan se vrou is weer geopereer vir n breuk waar wond nie herstel het nie. Haar longe het plat geval en sy is baie ernstig in die ICU Jerry se bure en hul vriendin se familie vir troos. `n Krokodil het haar in die water ingesleep en haar 11 jarige dogter het dit sien gebeur. Bid asb vir die 11 jarige dogter wat nou wees is. Haar pa is 3 jaar gelede oorlede. 3-3-

HOSPITAAL SENDING (Petro) Bid asb vir: Die Gideons wat vandag na Potch Hospitaal gaan om Bybels uit te deel en van bed tot bed die evangelie met die pasiente deel. n Jong meisie vir wie die probleme van die lewe te veel geraak het en n einde aan alles wou maak. Iemand met erg ontsteekte sere aan die been en loop moeilik. Petro vir die week vir krag en wysheid om die Woord te deel met almal wat haar pad by die hospitaal kruis. ANGOLA SENDING (Freddy) Met die werk in Angola gaan dit goed. Die Kerk is nog nie voltooi nie, maar daar word reeds kerk gehou. Die gemeente het n Passiespele opgevoer. Die hele gemeente daar was betrokke. Jonas is tans besig om n huis met behulp van sandsakke te bou. Hy benodig nog sement vir pleisterwerk. Die kerkgebou moet nog vloere kry. Dit is so bemoedigend om te sien hoe hierdie gemeente die kerbouprojek hanteer en hoe hul met ywer alles aanpak. Bid asb vir die kerk van Jonas. Die registrasie van die kerk wat al 5 jaar hangende is. Dat die Kerk spoedig voltooi sal word. Dat hul die BOFF kursus sal aanvaar wat reeds in Portugees vertaal is. (Prys die Here daarvoor) MARELET SENDING Die weer het oornag verander hier by ons. Die mense kla dit het van somer na winter verander, maar dis darem nie so koud nie! Dankie: Ek dank ons Hemelse Vader vir elkeen van u wat vir die werk in die land van Vuur intree, finansieël voorsien en op baie ander maniere help. Dankie vir elkeen wat my hande en voete by die huis is, veral met my pa se siekte. Baie mense het gebel om te hoor hoe dit met hom gaan, baie het gaan inloer, party met n bak kos daarby. Baie dankie aan elkeen van u. Een van die egpare wat my ouers baie gehelp het in hierdie tyd het egter in die week na Johannesburg verhuis. Bid asb ook vir hulle daar. Hulle is Elmarie en Jacques Visser en hulle werk onder die Chinese. Vra: Ons is nou in die middel van die termyn en die onnies raak maar moeg. Bid asb vir : krag (elke dag) om die taak te doen wat ons Hemelse Vader vir ons opgelê het. Soos ek al n vorige keer gesê het, ek het n hele paar outjies in my klas wat met een of ander iets sukkel. Bid asb vir my vir wysheid hoe om hulle te kan help. Bid ook vir my om hulle probleme elke dag oor te gee aan die sterk Houtwerker en dit nie self op my skouers te probeer dra nie, want dit veroorsaak dat ek partydae die trappe teen die heuwel op sleepvoetend doen! Moet asseblief nie ophou om vir ons hoof te bid wat daagliks in vreeslike pyn beweeg as gevolg van n rugprobleem. 4-4-

LENTEKONSERT 12 OKTOBER 2013 Potchefstroom kan solank begin uitsien na n wonderlike konsert om die einde van die winter en die begin van die lente te vier! Suzette Wilkens Produksies bied op 12 Oktober 2013 n Lentekonsert aan waarvan die opwinding en verskeidenheid gaan herinner aan n ware lentetuin. Die kunstenaars bestaan uit elf sangers(wat insluit Musikarte), n uistaande trompetspeler en professionele dansers. Die gehoor kan n verskeidenheid musiek te wagte wees wat insluit treffers soos Liefling en Sing seeman sing, Karoonag, Ring of fire, My Way, Funiculi Funicula, Granada, Love changes everything, Stars, Lord of the Dance en Barcelona. Daar is nog vele ander verrassings wat beloof om die gehoor op hulle voete te hê! Die kaartjies is beskikbaar @ R80-00 by die volgende punte: AJR Mooirivier Mall Puk-Kunste(Gebou F9 op die Puk-kampus) Protea Boekwinkel en NWU Skool vir Musiek(Konservtorium) Kaarties is ook aanlyn beskikbaar by artema.co.za of NWU Puk-kunste se Facebook bladsy VERKOPING Selgroep 64 beplan om teen einde Oktober n verkoping van tweedehandse items te hou. Dit is nou lente en ons sorteer mos nou ons kaste uit. ENIGE oortollige items sal welkom wees: klere (ook kinder-en babaklere) Skoene Beddegoed Gordyne Enige breekgoed en kombuisware Ornamente Ensovoorts! Ons beplan om met die fondse loophulp/loophulpe aan te skaf vir bejaardes in ons gemeente. Indien u kan help, sal ons dit waardeer as u dit by die kerkkantoor aflewer. Merk dit asseblief Sel 64-projek. U kan dit ook by Dassie Lombaard, Uitsigstr 28 (0845004828 / 018-2932437) besorg. Ons is ook bereid om dit by u af te haal. 'As jy vir jouself kan lag dan het jy altyd iets om oor te lag.' 5-5-

Pa en Kind Kamp 11 13 Okt Almal Welkom! Pa en een kind Kom kamp heerlik saam. Aktiwiteite en tyd saam met jou kind. Ruach net buite Potch. R420 per persoon. RSVP 4 Oktober Kontak Hilda 082 683 0877 Kom geniet die stilte van die buitelug saam met jou dogter of seun in n tentjie of in n groepshuis by Ruach oord, 20 km buite Potchefstroom. Ons kuier lekker om die Woord en bied ook n verskeidenheid van aktiwiteite aan. Ons gaan lekker in die aand kuier by die boma vuur. Heerlike etes sal bedien word. Kom bou jou verhouding met jou kind! Ons beplan om 2 kampe per jaar te hou as daar meer as een boetie of sussie by die huis bly. Stuur asb besprekings terug na Essie by Potch Oos Kerkkantoor Tel/faks 018 290 5036 of potch-oos@absamail.co.za. Betalings by Potch Oos kantoor (oggende) of direk in die bankrekening: NG Kerk Potchefstroom-Oos, Absa Tjek, 680 580 030. Verwysing: Kamp en Jou Van. Teen Vrydag, 4 Okt 2013 asb. Let God s promises shine on your problems. 6-6-

77 KILLED AND 120 WOUNDED IN WORST ATTACK AGAINST CHRISTIANS IN PAKISTAN 23 SEPTEMBER 2013 - A blast at a Protestant church in northwest Pakistan killed 77 people and wounded more than 120, a local official said. The attack took place at the All Saints Church of Pakistan, in the violence-plagued city of Peshawar, about 120 kilometers (75 miles) from the country's capital, Islamabad. Two attackers struck right as services concluded, according to the Peshawar Diocese. "Suicide bombers entered the church compound from the main gate and blew themselves up in the midst of the people," a statement posted on the diocese website read. Choir members and children attending Sunday school are among the dead, they said. The outside of the church was peppered with debris, and crowds of men and rescue officials covered in blood. The Rev Humphrey S. Peters, Bishop of Peshawar, expressed condolences and called for prayers, but also struck a defiant tone. In a statement, Peters condemned the local government, calling the attack a "total failure" of official efforts to protect minorities. Christians make up less than 3% of the population in the South Asian nation of 193 million. No group immediately claimed responsibility for Sunday's attack. Prime Minister Nawaz Sharif condemned the attack and in a statement said he was praying for the recovery of those injured. Sharif said terrorists have "no religion" and that targeting innocents is against Islam. But Khyber Pakhtunkhwa, of which Peshawar is the capital, is rife with Islamic extremists and has been the site of clashes between Pakistani security forces and militants. Earlier this month, a roadside bomb in the province killed a top Pakistani general, just a day after officials announced plans to withdraw troops from the region and pusue peace talks with Taliban militants. ATaliban spokesman said then that there is no ceasefire with the Pakistani government, warning that such attacks will continue. "We have killed them," Pakistani Taliban spokesman Shahidullah Shahid said, "as they are killing us." 7-7-

KERKTUIN Die gemeentebestuur is besig met ʼn omvattende projek om die hele voortuin by die kerk oor te doen. Professionele mense is aan die werk wat weet wat hulle doen. Dit neem ongelukkig lank om die reuse projek in fases te voltooi. Ons wil die hele gemeente uitnooi om saam te werk deur spesifieke plante te skenk. Dalk het jy van die plante in jou tuin wat jy vir ons wil skenk. Onthou net die spesifieke plante word benodig! Bel Annemarie Swanepoel van Tip Top tuine by 082 253 1448 as jy kan help. (Hulle is gemeentelede van Miederpark en doen groot moeite met ons tuine.) By voorbaat dankie! Plante benodig vir die kerktuin: Mondogras groen groot Mondo Variegata (wit en groen blare) Acorus gold (geel gras) Dietes Grandiflora(wilde iris0 Vlasse (enige kleur) Gaura Pienk(Butterfly bush) Water irisse Wit Varkore Clivias Redaktrise: Naomi Scheepers - 0791349256 naomischeepers@hotmail.com Hy is so maer, as hy langs 'n wit muur loop lyk dit soos n kraak wat beweeg! 8-8-