MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5

Similar documents
FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2016 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

So is al wat Riffie uit gevat in hulle knoop en doop pakkies spesiaal vir ons tema. ( Elke skepping is self gemaak)

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Mnr. G.G Rousseau 29 September 2016

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

Josua - van jongs af n leier

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

NEWS NUUS THE BATTLE AGAINST THE LOW SEASON ACCORDING TO NOKI. Come for the SUN. Toerismeburo OUDTSHOORN Tourism Bureau I Bhodi Yokhenketho

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed

Hartklop. Wees Lig! 24 JULIE van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE FAMILIEDIENS

'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

Die 7 vrae help jou om elke aspek van jou lewe te beplan, óók die dele wat jy soms afskeep.

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Hoe om jou kind te help presteer op skool

Bereik jou potensiaal: Oorwinning oor luiheid

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Jesaja sien die Toekoms

Voed jou kinders op!

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

Groete. - Johan Smith. Woensdag 13 Junie 2018 Donderdag 14 Junie 2018

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 7 MARCH 2011 Ii IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not re

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

Die Kerk Kry Moeilikheid

27 Augustus Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE

Sinodale Aandeel. Inligting soos op 28 Januarie 2016

e-hervormer VOORBLAD Vrouedag 2009 Ons droom is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld

Empathy Ouerhandleiding

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

-Dr ST Potgieter. Groete. Vrydag 8 Junie 2018 Maandag 11 Junie Dinsdag 12 Junie Woensdag 13 Junie Donderdag 14 Junie 2018

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

e-hervormer VOORBLAD Matriek 2009 In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Kommentaar Agterblad

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

NG KERK MIEDERPARK. 13 Oktober 2013 Uitgawe 30/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

Nuusbrief 12 Vrydag, 31 Maart Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

To love without knowing how to love wounds the person we love.

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: MOSIES

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

APRIL Nobody were very keen to pack up on Tuesday morning and we all left again in convoy. Thanks everyone for a wonderful weekend.

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

e-hervormer VOORBLAD Godsdiens en skole In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Kommentaar Agterblad

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Die plek van jou tent

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

e-hervormer VOORBLAD Wat maak my opgewonde oor 2014? In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Agterblad

Word n internasionaal-geregistreerde Weight Management Coach

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Wees LIG! MEI 2018 HARTLIK WELKOM! VANOGGEND SE PINKSTER NAGMAALDIENS TEKS VIR 27 MEI DR WILHELM BURGER ROM. 8:26-32 DR WILHELM BURGER (HAND 2:37-42)

ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES

VANDAG SONDAG: 21 FEBRUARIE 2016

Volume 3 van 2016 September 2016

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS

e-hervormer VOORBLAD Al die bedes tussen saai en oes

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Die Kandelaar 27 Januarie Sou jy vir Hannes wou skakel, sy selnommer is ROOIKERK-EREDIENSTE

Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

LoveGodGreatly.com 1

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

UITGAWE 2 OVIES. is kompeterend! OVIES. is talentvol! OVIES OVIES. is vrolik! is beeldskoon OVIELAND IS DIE PLEK WAAR JY WIL WEES!!!

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Hartklop. Wees Lig! 14 AUGUSTUS van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

Die Anglo-Boereoorlog *

PROTOKOL: BEGRAFNISSE OP PLASE

SEWE STRATEGIEë VIR SUKSESVOLLE VEROUDERING

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

LAERSKOOL ROODEKRANS NOVEMBER 2018 EKSAMENROOSTER EN AFBAKENINGS GR. 5

Transcription:

ALGEMEEN KLEREWINKEL 13:00 14:00 VERLORE STOOR 13:00-13:30 BUS - 13:30 & 15:00 KLEREWINKEL 13:00 14:00 BUS - 13:30 & 15:00& 16:45 Tennis te Secunda (weg) 0/9 vs L/S Standerton (tuis) Hokkie dogters vs Standerton (tuis) Krieket 0/10 (weg) 0/13B (tuis) vs L/S Hoëveld Revuegroep oefening by Johannes Stegman Teater gedurende skooltyd. Hokkie proewe 0/11 +0/12 HS Hogenhout seuns/dogters Hokkie dogters vs TP Stratten (weg) Krieket 0/11 A (weg) en 0/13A (tuis) vs Piet Retief Gr 3: Uitstappie na Willem Prinsloo Landboumuseum 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5 Tennis Beginners Gr 4-7 Mini Hokkie dogters 0/8-0/10 RO-Eng Gr 4-7 RO Afr Gr 6 Jnr Skaak Snr Skaak Jnr Koor RO Afr gr 7 Mini-hokkie 0/8 + 0/10 dogter Hokkie 0/13 A/B Seuns Krieket 0/10 + 0/11 DINSDAG, 25 AUGUSTUS 2015 Tennis seuns/dogters Krieket 0/11 WOENSDAG, 26 AUGUSTUS 2015 RO Wisk Gr 6-7 Krieketkliniek groep 1 DONDERDAG, 27 AUGUSTUS 2015 VRYDAG, 28 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/11 seuns/dogter Mini-krieket Gr R-2 (almal is welkom geen kostes verbonde nie) Hokkie 0/11 Seuns Krieket 0/9 + 0/13 Krieketkliniek groep 2 Krieket 2de span RO Wisk gr 4-5 Krieket 0/10 Kitaargroep 17:45-18:45 Revuegroep 18:00-20:00 Bus 13:00 Hokkie seuns vs Secunda (tuis) Revuegroep tree op by Johannes Stegman Teater Krieket truitjies vir Mini-krieket beskikbaar teen R100 per truitjie (terwyl voorraad hou)

SATERDAG, 29 AUGUSTUS 2015 KLEREWINKEL 13:00 14:00 Mini-Hokkie te Laerskool Standertondogters 0/8, 0/9, 0/10 Gholfdag te Graceland : Gert Sibande Breyton Tennis vs Curro (tuis) Krieket 0/9 vs Balfour (weg) MAANDAG, 31 AUGUSTUS 2015 Hokkie seusn 0/13 A/B Krieket 0/10 + 0/11 Jnr Skaak Groep 1 Hokkie dogters 0/13 A/B Krieket 0/13 A/B Hokkie seuns/dogters 0/11 Mini-krieket Gr R-2 Kitaargroep 17:45-18:45 AKADEMIESE TYD Ouers, u hoef nie bekommerd te wees dat akademiese tyd gebruik word vir ander aktiwiteite byvoorbeeld sport nie. Ons het verskillende roosters en poog so ver as moontlik om elke dag al die periodes te hê. Kontak Mnr. Nico vir enige navrae. AKADEMIE IS NOMMER 1 BY KRUINPARK! AFHAAL VAN LEERLINGE NA AKTIWITEITE Indien u kind se aktiwiteit vroeër klaar is as wat die brief sê, word u kind by die naskool gelaat en kan u u kind daar afhaal, dit gaan oor u kind se veiligheid. KLASKAMERS GEEN OUER MAG ONDERWYSERS IN DIE KLASSE GAAN SIEN NIE OF KINDERS SELF GAAN HAAL NIE. WERK DEUR DIE KANTOOR, MAAK N AFSPRAAK. VERLORE KLERE GEEN OUER / KIND MAG KLERE NEEM UIT KRATTE BY JUFFROU STEFNIE SE KLAS NIE. MEV DREYER SAL U BEHULPSAAM WEES. BY VOORBAAT DANKIE!! RESPEKTEER ASSEBLIEF HIERDIE BESLUIT! MAANDAG 24 Oranjegloed 16:15 Gr 1 Lees 16:30 Gr 2 Lees 18:40 Gr 6 Gedram Poësie 19:50 Gr 5 Dogters Voordrag 31 Oranjegloed 14:30 Gr 2 Seuns Voordrag 15:15 Gr 2 Dogters Voordrag 16:30 Gr 6 Lees 17:40 Gr 7 Kwartet 18:35 Gr 7 Monoloog DINSDAG 25 Oranjegloed 14:30 Gr R Seuns Voordrag 14:40 Gr R Dogters Voordrag 15:10 Gr 1 Seuns Voordrag 15:25 Gr 1 Dogters Voordrag 16:15 Gr 3 Lees 17:20 Gr 5 Lees 19:20 Gr 6 Bybelprosa EISTEDDFOD 24 AUGUSTUS 31 AUGUSTUS WOENSDAG DONDERDAG 26 Oranjegloed 27 Oranjegloed 16:15 Gr 4 Lees 15:30 Gr 7 Lees 17:15 Gr 6 Seuns Voordrag 17:30 Gr 5 Gedram. Poëaie 18:45 Gr 5 Bybelprosa 19:15 Gr 6 Samespraak 19:35 Gr 7 Bybelprosa 20:00 Gr 6-7 Redenaars VRYDAG 28-Oranjegloed 14:30 Gr 1-3 Redenaars 15:30 Gr 4-5 Redenaars 16:50 Gr 6-7 Onv. Redenaars 17:15 Gr 4 Bybelprosa

Onslandlopers het uitstekendpresteeren die GertSibande: 0/9 - Sebastiaanv.d Westhuizen, Jayden Guy, Dawie van Wyk, Nathan van Jaarsveld, HenricoRoets, Jordan Webb, Jeanno Albrecht, Mart-Mari LourensenMarelize van Niekerk. 0/10 - LianéWatermeyer, Danelle Lange endanelleksteen 0/11 - JanoLuus 0/13 - Lillian Veldman Pragtigeprestasie! Baiegelukaanelkeen! Simoné Fisher het aan die Energy Danskompetisiedeelgeneemen het `n pragtige 3de plekbehaal! BaiegelukSimoné! LAERSKOOL KRUINPARK Prestasies van die week Die Mpumalanga StoeiOuderdomskam pioenskappe het Saterdag 22 Augustus in Nelspruit plaasgevind. Dit het ook as proewegedienvir die Streekskampioenskap pevir die 0/9 tot 0/11 stoeiers, wat 5 Septemder teen Oos- en Kwazulu- Gauteng Natal gaankompeteervir `n plek in die Streekspan. Die Mpumalanga kampioenskappe het Saterdag 15 Augustus in Middelburg plaasgevind. Die kompetisie was taaien die baan `n strawweeen met genoegbulte om enigeatleet tot die uiterstetetoets. Twee van onslandlopers het deelgeneemenbaiegoedgevaar: Jordan Webb (0/9) het 2de plekbehaalen `n silwermedaljeontvang. Lillian Veldman het `n pragtige 10de plekbehaal. Die Kampioenskappe het ook as proewegedienvir die ASA Kampioenskappe. Onswilbaiegeluksêaanbeide Jordan en Lillian wat albeigekies is vir die Mpumalanga landloopspanvir die deelnameaan die ASA Kampioenskappe wat op 12 September in Middelburg gaanplaasvind. Jordan Webb het 1ste plekengouemedalje in die 27-30kg afdelingontvangen is da nook gekiesom Mpumalanga teverteenwoordig by die Streekskampioenskappe. Besondersegoeieprestasie Jordan. Baiegelukenbaiesterkte! Ons het onseie Tiger Woods! Dean Hall het gekwalifiseer om die Mpumalanga Junior Gholf SA Seuns 0/13 teverteenwoordig, wat gehou word by die Royal Durban Country Klubvanaf 4-7 Oktober 2015. Baiebaiegeluk Dean! Jymaakonsvoorwaar trots. Mnr. & Mej. Kruinpark 28 Oktober 2015 Kaartjies beskikbaar by die kantoor (R30 p.p) Daar sal n gelukkige trekking gehou word gedurende die vertoning!!! Mnr. Stefan het 80 blokkies van sy beroemde fudge geskenk vir die trekking. Moet dit nie misloop nie!!!!!

LAERSKOOL KRUINPARK Prestasies van die week Speler van die wedstryd: Hokkie Dogters 0/11 Anzel Brandow vs Laerskool JJ van der Merwe 2des Anel van Zyl vs Laerskool JJ van der Merwe 1ste Keisha Dunn vs Laerskool JJ van der Merwe Hokkie Seuns 0/11 vs Laerskool TP Stratten Jano Luus 2des - vs Laerskool TP Stratten JP du Plooy 1stes - vs Laerskool TP Stratten Edwin Kruger ruger en Justin Jacobs Krieket - 0/9 - Edwin Smit vs Laerskool HM Swart - 011B Tiaan Vlooh vs Laerskool Oranjegloed 0/13B Renier van Rooyen vs Laerskool Oranjegloed Tennis Dogter Mia Janse van Rensburg - Seun Nathan Lourens Baiegelukaan die volgendeleerders wat besondersgoedpresteer het met die Eisteddfod: Tristan Engelbrecht in Gr 3-1ste English poetry met `n 90%. Aleesha du Preez in Gr 2 - English Poetry met `n 90%. Amanda Retief in Gr 6 English Prose (drama) met `n 90% JJ Schetler in Gr 6 English Prose (drama) met `n 90% Armand Underhay in Gr 2 1ste in Poetry met 94% Willem Weber in Gr 2 2de in Poetry met 90% Franzelle Nortje in Gr 2 1ste in Poetry met 95% Jamie-Lee van Rooyen in Gr 2 3de in Poetry met 91%