6-DAG TREIN- & BUSTOER: Johannesburg na Kinderstrand, Glenmore, KZN Suidkus

Size: px
Start display at page:

Download "6-DAG TREIN- & BUSTOER: Johannesburg na Kinderstrand, Glenmore, KZN Suidkus"

Transcription

1 9 November 2018 Die Skoolhoof & Personeel (This document is available in English as well) Goeie dag Mnr./Me. 6-DAG TREIN- & BUSTOER: Johannesburg na Kinderstrand, Glenmore, KZN Suidkus Wanneer laas, indien ooit, het die leerders in u skool op n oornagtrein gery? En op dit geslaap? En spoorwegkos geëet? Het hulle al by die treinvenster uitgekyk terwyl die son sak of deur n lang treintonnel gery? Het hulle al in die see geswem, op n strand baljaar en n avontuur hindernisbaan aangedurf? Of saam met n hond in die veld gehardloop? Indien nog nooit nie, kom reis gerus saam op een van ons treintoere na die bekende Kinderstrand in Glenmore op die KZN Suidkus. Die Kinderstrand is vir baie ouers (en onderwysers) bekend as een van die plekke waar daar vroeër jare Veldskole aangebied was een van die uitsoek-plekke! Ons maatskappy het reeds so lank gelede as 1976 met toergroepe soontoe gereis en het besluit om weer geskeduleerde toere soontoe aan te bied nadat ons dit onlangs weer besoek het. Die fasiliteite is in n GOEIE toestand, die kos is nog steeds lekker, die strand is ook nog steeds baie naby en die slaapplekke veilig en skoon. Die bestuur en bedryf van Kinderstrand is onder die leiding van me. Anneliese Coetzee n persoon wat reeds dekades lank daar betrokke is. Vooraansig van Kinderstrand pg. 1

2 Ons bied vir u skoolgroep drie verskillende alternatiewe toerpakkette soontoe aan: Opsie # 1 Opsie # 2 Opsie # 3 6 Dae. Trein soontoe en trein terug - met n Avontuurdag ingesluit 5 Dae. Trein soontoe en vlieg terug - met n Avontuurdag ingesluit 5 Dae. Trein soontoe en trein terug - met die Avontuurdag uitgesluit Sien die drie opsies in detail hieronder. Die hele groep moet saam een Opsie uitoefen. Daar is verskeie (28) geskeduleerde datums (almal binne skoolvakansies Publieke & Onafhanklike skole) in 2019 beskikbaar (sien hieronder), maar u kan ook ander datums aanvra wat u groep sal pas en ons sal die beskikbaarheid bevestig. DOEL van die TOER n Bekostigbare, veilige, interessante, nostalgiese, opvoedkundige & lekker toer vir kinders /leerders van alle ouderdomme en beide geslagte. Die toer is geskik vir: Nuwe Leerlingraadslede, Graad 7 afskeid, spanbou, Top 10 Akademiese presteerders per graad, geesvang, sportkamp & -afrigting, nuwe Graad 8 s en vele meer. BESTEMMING suide van Durban. Die baie bekende, historiese & goed toegeruste Kinderstrand (waar daar vroeër jare Veldskole aangebied is). Dit is geleë in Glenmore op die KZN Suidkus, sowat 160 km ten VERBLYF kouewater. Die oord kan 120 leerders in 4 ruim slaaplokale huisves, asook in 2-bed kamers vir toesighouers /onderwysers wat saamreis. Daar is voldoende storte (en selfs n paar baddens) met warm- en Daar is ook n klein snoepie op die terrein, asook n klein winkeltjie met eet- en drinkgoed oppad na die strand. Die strand is sowat 350 m vanaf die Kinderstrand-kompleks geleë. Daar is lewensredders aan diens. Daar is ook buitestorte vir wanneer die leerders van die strand af kom om die sand af te spoel. pg. 2

3 ETES en BEDDEGOED 3 x Goeie etes per dag, asook beddegoed op die trein en by Kinderstrand, is by die toerpakket ingesluit. Alle etes is n vaste, maar afwisselende, spyskaart. Die etes word in n ruim eetsaal bedien. Eetware en messegoed word voorsien. VERVOER Die groepe reis met die Toeristeklas trein (Shosholoza Meyl) en 60-sitplek semi-luukse busse van n maatskappy met goeie Bona Fides en n puik veiligheidsrekord. VERTREKPUNT Johannesburg Park stasie in Rissikstraat. (Groepe kan met die Gautrein na JHB Park stasie reis). BESKIKBARE OPSIES in 2019 & TOERPRYSE (Sien toerdatums heel onder op dokument) Opsie # 1 6 Dae. Trein soontoe en trein terug - met n Avontuurdag ingesluit R3990 per persoon Vertrek net op Woensdae. 3 Nagte by Kinderstrand. Opsie # 2 5 Dae. Trein soontoe en vlieg terug - met n Avontuurdag ingesluit R4650 per persoon Vertrek op Woensdae en Sondae. 3 Nagte by Kinderstrand. Opsie # 3 TOERPRYSE DEPOSITO 5 Dae. Trein soontoe en trein terug met die Avontuurdag uitgesluit R3300 per persoon Vertrek net op Sondae. 2 Nagte by Kinderstrand. Sien hierbo - vir n minimum van 40 betalende leerders. Een onderwyser/toesighouer reis gratis saam vir elke 10 betalende leerders. n R1500 per persoon nie-terugbetaalbare deposito word benodig om u toerdatum en plek by Kinderstrand te verseker. Die uitstaande balans is betaalbaar 6 weke voor die vertrekdatum. Indien nie betaal nie verval die bespreking. pg. 3

4 INGESLUIT by die TOERPRYS Tweerigting (retoer) treinrit op die Trans Natal Toeristeklastrein vanaf Johannesburg na Durban (of vlug terug), ontbyt, aandete (net terugreis) & beddegoed op die trein, busvervoer vanaf DBN stasie na Kinderstrand en terug na DBN stasie (of lughawe), drie (of twee) nagte akkommodasie by Kinderstrand, een dag se Avontuurkursus onder leiding van kundiges (Uitgesluit van Opsie # 3), asook drie etes per dag by die Kinderstrand & JB TT toerleier wat saamreis. UITGESLUIT van die TOERPRYS Persoonlike uitgawes, etes nie hierbo genoem nie, uitstappies (Bv: Besoek aan ushaka Marine World), addisionele busvervoer, Omvattende Reisversekering, fooitjies of kommissie. AVONTUURDAG n Heerlike avontuurdag word deur ervare kundiges aangebied waartydens die kinders touwys gemaak word om op n kajak te roei, hindernisbaan aan te durf, spanbouoefeninge doen en speletjies speel. Daar word ook strandvermaak aangebied. High & low ropes, muurklim, Zip line & veiligheidpraatjies word ook gedoen. Low ropes Muurklim Amadeus UITSTAPPIES Die groep sal op die laaste dag in KZN, oppad na die DBN stasie of lughawe, by ushaka Marine World deurbring. Toegang beloop tans R210 per persoon wat toegang tot Wet n Wild, asook tot die Akwarium, gee. Hierdie besoek is NIE by die toerprys ingesluit nie. (Ons sal namens jul groep vir groep-afslag onderhandel). Dit sluit n dolfynvertoning in. Daar is ook nog ander aktiwiteite (touklim, ens.) beskikbaar teen ekstra kostes. Die hekke open normaalweg om 09:00 en sluit om 17:00. Indien u groep nie ushaka Marine World wil besoek nie, kan die groep tyd op die Durban-strand spandeer of later vanaf Kinderstrand vertrek. pg. 4

5 BAGASIE Passasiers word aangemoedig om net die nodige kleredrag saam te neem. Dagdrag, swemklere en nagklere, asook handdoeke, persoonlike higiëne- en toiletware. Die maks. massa is een tas van 20 kg & een handbagasie van maks. 7 kg. AKSIE bevestig. Indien u skool belangstel om hierdie toer mee te maak, stel ons voor dat u besin en vroegtydig bespreek. Bevestig asb. net eers u voorkeur-toerdatums met ons sodat ons beskikbaarheid kan BESPREKING op die TOER Vind hieronder die Besprekingsvorm wat elke persoon volledig moet voltooi & aan ons stuur. Dit is belangrik dat die Naam en Van op die Besprekingsvorm moet presies ooreenstem met die Naam & Van op die persoon se ID of paspoort. Ons benodig dit vir die vliegkaartjie se bespreking (indien u groep sou terugvlieg). Onthou om u deposito se Betalingsbewys saam aan ons te stuur. ONS BANKBESONDERHEDE Rek Naam: JB Tours Rek No: Bank: ABSA Tak No: Tipe Rek: Tjek OPERASIONEEL Ons sal voortydig die vertrekdatum van die toer die trein-uitleg aan julle beskikbaar stel sodat elke passasier aan n spesifieke kompartement of koepee toegewys kan word. Dit is NIE n Free for All wanneer julle groep by stasie arriveer en op die trein klim nie! Die etes op die trein word ook geskeduleer volgens die aantal beskikbare plekke in die eetwa en die aantal passasiers op die toer. VERWYSINGS maatskappy te kry. Hiermee die kontakbesonderhede van ander skole met wie ons in die nabye verlede sake gedoen en toere aangebied het. Julle is welkom om hulle te kontak om gemoedsrus oor ons Ons hoor graag van u en u skool. Groete Lean Badenhorst & Die JB Train Tours span HS Bothaville Mnr. Frank du Preez Tel: HS Wesvalia Mnr. Nico Swart Tel: pg. 5

6 Die Kinderstrand se geboue-kompleks is links op die foto - met die teerpad langs na die strand - op regterkant. Glenmore strand pg. 6

7 Opsie # 1 6 Dae. Trein soontoe en trein terug - met n Avontuurdag ingesluit R3990 per persoon Vertrek net op Woensdae. 3 Nagte by Kinderstrand Woensdag 17:30 Groep meld by JHB stasie aan 18:40 Trein vertrek & reis oornag na DBN Bring eie padkos en eetgoed vir aandete Donderdag Ontbyt op trein 11:00 Trein arriveer Durban en reis per bus na Kinderstrand = 158 km Meld aan, pak uit en gaan strand toe! Vrydag & Saterdag Sondag Voldag Avontuurkursus (Vrydag) Eie program op strand (Saterdag) 08:00 Die bus vertrek na ushaka Marine World in DBN (= 156 km) & kuier daar of op strand Wegneem middagete word bedien 17:30 Bus vertrek na Durban stasie 19:15 Trein vertrek na JHB Aandete word op die trein bedien Oornag op trein Maandag Ontbyt op die trein 11:00 Trein arriveer Jo burg Einde van toer pg. 7

8 Opsie # 2 5 Dae. Trein soontoe en vlieg terug - met n Avontuurdag ingesluit R4650 per persoon Vertrek op Sondae en Woensdae. 3 Nagte by Kinderstrand Sondag of Woensdag 17:30 Groep meld by JHB stasie aan 18:40 Trein vertrek & reis oornag na DBN Bring eie padkos en eetgoed vir aandete Maandag of Donderdag Ontbyt op trein 11:00 Trein arriveer Durban en reis per bus na Kinderstrand = 158 km Meld aan, pak uit en gaan strand toe! Dinsdag & Woensdag of Vrydag & Saterdag Voldag Avontuurkursus (Dinsdag of Vrydag) Eie program op strand (Woensdag of Saterdag) Donderdag of Sondag 08:00 Die bus vertrek na ushaka Marine World in DBN (= 156 km) & kuier daar of op strand Wegneem middagete word bedien 16:00 Bus vertrek na Durban lughawe +-18:00 Vlug vertrek na JHB 19:00 Vlug arriveer JHB Einde van toer pg. 8

9 Opsie # 3 5 Dae. Trein soontoe en trein terug - met die Avontuurdag uitgesluit R3300 per persoon Vertrek net op Sondae. 2 Nagte by Kinderstrand Sondag 17:30 Groep meld by JHB stasie aan 18:40 Trein vertrek & reis oornag na DBN Bring eie padkos en eetgoed vir aandete Maandag Ontbyt op trein 11:00 Trein arriveer Durban en reis per bus na Kinderstrand = 158 km Meld aan, pak uit en gaan strand toe! Dinsdag Woensdag Eie program op strand 08:00 Die bus vertrek na ushaka Marine World in DBN (= 156 km) & kuier daar of op strand Wegneem middagete word bedien 17:30 Bus vertrek na Durban stasie 19:15 Trein vertrek na JHB Aandete word op die trein bedien Oornag op trein Donderdag Ontbyt op die trein 11:00 Trein arriveer Jo burg Einde van toer pg. 9

10 BOOKING FORM PLEASE WRITE WITH A BLACK PEN AND IN BOLD LETTERS Complete in full. One form per person. FAX to: or to: admin@jbtours.co.za Attention: JB Train Tours Train Tour Name: TREIN- & BUSTOER na Kinderstrand, Glenmore, KZN Suidkus Tour Dates: Tour No: Option No: Herewith the Reservation for above mentioned tour: (Please tick) Compartment (4-bed): or Coupe (2-bed): Name and Surname: (As on your ID) Name you are called on: Male/Female: ID or Passport No: (For flight ticket purposes) Tel No: (Code) (W) Cell phone: (Code) (H) Fax No: (Code) address: (NB!) Postal address: Code: I want to share a cabin on the train with the following person/people: 1. Male/Female 2. Male/Female Adult/Child Adult/Child 3. Male/Female Total number of people in the compartment: Adult/Child Attached is the Proof of Payment for the deposit or full payment of: R (I understand and accept that my deposit is non-refundable) Where will you board the train? pg. 10

11 Indemnity: I have read JB Train Tours Generic Information Document (FAQ s) and agreed to it. I understand and accept that the organisers will not be held liable for any losses of any kind, injuries, inconvenience, cancellations, changes or delays that may occur. (Full details on Signature: Date: Where did you hear about this tour? I.e.: Which newspaper, magazine, radio, friend, flyer, TV, internet, Face book, Newsletter, etc.? Date? Next of kin Name: (for emergencies): Tel No: (Code) Cell: Banking details: Account Name: JB Tours Bank: ABSA Account No: Branch: Boksburg (632005) Type of Account: Cheque Please attach the bank deposit slip Have you been on tour with us before? If YES, on which tour(s)? Which Year(s)? pg. 11

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documents not rec Regulation Gazette No. 9460 Regulasiekoerant Vol. 547 January Pretoria, 28 Januarie 2011 No. 33967 2 No.33967 GOVERNMENT GAZETTE, 28 JANUARY 2011 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not

More information

Geloofsvorming by kinders en jongmense

Geloofsvorming by kinders en jongmense Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?

More information

Empathy Ouerhandleiding

Empathy Ouerhandleiding Empathy Ouerhandleiding www.itschools.co.za Inhoud Empathy gebruikershandleiding vir ouers 2016 Oorsig van Empathy... 1 Wat is Empathy?... 1 Hoe om boeke te bestel... 1 Aan die begin: Registrasie en aanteken...

More information

7 Day Namaqualand Flower Bus & Train Tour from Johannesburg 2018

7 Day Namaqualand Flower Bus & Train Tour from Johannesburg 2018 7 Day Namaqualand Flower Bus & Train Tour from Johannesburg 2018 Africa Treasure, Tours, Travel & Safari invites you to join us on our annual train tours to the beautiful Namaqualand & Boland. It is at

More information

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS

Dans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN

More information

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017

Spreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017 1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts

More information

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.

Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie

More information

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE

AIDS HEIRINE Prevention is the cure. We oil hawm he power to preftvent klldc EXTRAORDINARY BUITENGEWONE. No NORTHERN CAPE PROVINCE NORTHERN CAPE PROVINCE PROFENSI YA KAPA-BOKONE NOORD-KAAP PROVINSIE IPHONDO LOMNTLA KOLONI EXTRAORDINARY BUITENGEWONE Provincial Gazette Kasete ya Profensi igazethi YePhondo Provinsiale Koerant Vol. 21

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond

GOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy

More information

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di

Januarie Ma NUWEJAARSDAG. 2 Di Januarie 2018 1 Ma NUWEJAARSDAG 2 Di 3 Wo 4 Do 5 Vr Die Kerkjaar Die kerkjaar draai om 3 hoogte-punte nl. Paasfees, Pinksterfees en Kersfees. Die kerkjaar bestaan uit verskeie seisoene. Hierdie feeste

More information

INNIBOS 2018 TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER :

INNIBOS 2018 TIPE STAANPLEK / CAMPING SITE : KARAVAAN / CARAVAN : TENT : KINDERS ONDER 1 JAAR / CHILDREN 1 YEAR AND YOUNGER : INNIBOS 2018 1 AANSOEKVORM : KARAVAAN- EN TENTKAMPERING BY LAERSKOOL LAEVELD (besprekings open op 12 Maart 2018) APPLICATION FORM : CARAVAN AND TENT CAMPING SITES AT LAERSKOOL LAEVELD (bookings open on

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

2019 COMRADES MARATHON TRAIN TOUR 20 th Annual Train Tour From Johannesburg to Durban, from PMB, Scottsville Racecourse to JHB 7 10 June 2019

2019 COMRADES MARATHON TRAIN TOUR 20 th Annual Train Tour From Johannesburg to Durban, from PMB, Scottsville Racecourse to JHB 7 10 June 2019 2019 COMRADES MARATHON TRAIN TOUR 20 th Annual Train Tour From Johannesburg to Durban, from PMB, Scottsville Racecourse to JHB 7 10 June 2019 Compiled: 15 th Aug 2018 Updated: 8 th Dec 2018 Dear Sir/Madam

More information

This is our fourth year in hosting these tour packages and it has been proven to be very popular, affordable, relaxing, convenient and stress free.

This is our fourth year in hosting these tour packages and it has been proven to be very popular, affordable, relaxing, convenient and stress free. Dear Sir/Madam Compiled: 13 th July 2018 Updated: TRANSPORT TOUR PACKAGE to MSC MUSICA SHIP CRUISES (Ship Cruise NOT Included) Train, Bus & Flight tour package Make life easier for you to get to Cape Town

More information

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited. 14 November 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Remgro Limited 14 November 2014 Disclaimer:

More information

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.

DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4. SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Regulation Gazette 9952 Regulasiekoerant Vol. 575 Pretoria, 3 May Mei 2013 36419 N.B. The Government Printing Works will

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du

Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.

Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)

More information

Dear Sir/Madam Compiled: 14 th July 2018 Updated:

Dear Sir/Madam Compiled: 14 th July 2018 Updated: Dear Sir/Madam Compiled: 14 th July 2018 Updated: 2019 NAMAQUALAND FLOWERS & BOLAND LUXURY BUS TOUR Departing from Cape Town Airport & back Luxury Bus 6 Days 5 10 August & 4 9 September 2019 17 th Successive

More information

Josua - van jongs af n leier

Josua - van jongs af n leier Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë

More information

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5

MAANDAG, 24 AUGUSTUS 2015 Hokkie 0/13 A/B dogters Krieket 0/13 A/B Landloop Jnr. Skaak groep 2 RO Afr Gr 4-5 ALGEMEEN KLEREWINKEL 13:00 14:00 VERLORE STOOR 13:00-13:30 BUS - 13:30 & 15:00 KLEREWINKEL 13:00 14:00 BUS - 13:30 & 15:00& 16:45 Tennis te Secunda (weg) 0/9 vs L/S Standerton (tuis) Hokkie dogters vs

More information

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---

Now as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? --- Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Voed jou kinders op!

Voed jou kinders op! Let asb. dat die skooltye bly soos gedurende die eksamen tot einde van kwartaal. Voed jou kinders op! 23 Nov. 2017 No. 454 -RadioKansel Ons word aanhoudend deur stories waar kinders hulle onderwysers en

More information

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het!

Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa

More information

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO? Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Inhoudsopgawe 09:15 17:30. Erediens Kruislig Koffiediens. Sondag 22 Junie 22 Junie 2014 Uitgawe 20/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

More information

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas Welkom 10th Annual Welcome Labor Day Weekend Rusk, Texas Hallo Almal, Welkom by die grootste Suid-Afrikaanse fees in Texas. Ons is bly julle kon by ons aansluit om ons Suid-Afrikaanse kulturele erfenis

More information

2019 CHERRY FARM FESTIVAL LUXURY BUS TOUR To Ficksburg, Eastern Free State November 2019 Friday to Sunday

2019 CHERRY FARM FESTIVAL LUXURY BUS TOUR To Ficksburg, Eastern Free State November 2019 Friday to Sunday Dear Sir/Madam Compiled: 10 Jan 2019 Updated: 16 Jan 2019 2019 CHERRY FARM FESTIVAL LUXURY BUS TOUR To Ficksburg, Eastern Free State 22 24 November 2019 Friday to Sunday The Cherry Festival, held annually

More information

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die

11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...

More information

FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE

FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE FAIRMONT S GREEN GREENHOUSE The Fairmont Land Service group has spent the most of 2016 collecting, cleaning, cutting and assembling 2l bottles to build a greenhouse. This greenhouse has now been mostly

More information

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders

OpenStax-CNX module: m Kleursimboliek * Siyavula Uploaders OpenStax-CNX module: m25019 1 Kleursimboliek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 8 3 PERSOONLIKE

More information

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter

Blue Ridge Landgoed Nuusbrief. September Blue Ridge Estate News Letter 1 Blue Ridge Landgoed Nuusbrief September 2018 Blue Ridge Estate News Letter 2 Goeiedag mede-eienaar Ek wil graag weer my dank uitspreek teenoor die eienaars wat die algemene jaarvergadering bygewoon het.

More information

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9

Dissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9 Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!

Jan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil

More information

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E :

# I M A G I N E E X P E R I E N C E A L G E M E N E V R A E : # I M A G I N E E X P E R I E N C E 2 0 1 8 - A L G E M E N E V R A E : Waar en Wanneer en Wat kos dit? Dit word aangebied by Mentors Kraal Jeffreysbaai. Dit is van Vrydag 6 Sondag 8 April 2018. Dit kos

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018 Table of Costs for Conveyancing. As from April 01, 2018 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

To love without knowing how to love wounds the person we love.

To love without knowing how to love wounds the person we love. To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein

More information

Cape St Martin Private Nature Reserve

Cape St Martin Private Nature Reserve Cape St Martin Private Nature Reserve CHAIRMAN S REPORT Quarterly Newsletter No.3 1 April 2018 A newsletter providing free flow information between home owners. From the editor : Hi all A very happy New

More information

Travel on the upmarket Premier Classe Train KZN North Coast Stylish Valentine s weekend from Johannesburg

Travel on the upmarket Premier Classe Train KZN North Coast Stylish Valentine s weekend from Johannesburg Travel on the upmarket Premier Classe Train 2019 KZN North Coast Stylish Valentine s weekend from Johannesburg 3-Day Train & Flight Tour Package Johannesburg to Durban, Umhlanga (return) Hosted by: JB

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 May May 01, 2017 Table of Costs for Conveyancing. As from May 01, 2017 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

Profetiese woord vir 2017 en verder

Profetiese woord vir 2017 en verder Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.

More information

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê

Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet

More information

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter

Bybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES

VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering

More information

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening

Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Sluk reg! Geduld Samewerking Daaglikse oefening Jy moet hard werk! Sterkte! n Program saamgestel uit: Swallow Right (Pierce & Warvi) en Tongue Thrust: Remediation programme (Del Duca) Les 1 Oefeninge vir

More information

BYLAAG C / APPENDIX C T A R I E W E / T A R I F F S

BYLAAG C / APPENDIX C T A R I E W E / T A R I F F S KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT / CAPE AGULHAS MUNICIPALITY BYLAAG C / APPENDIX C T A R I E W E / T A R I F F S 2018/2019 VERHURING VAN SALE & GERIEWE / RENTING OF HALLS AND AMENITIES VAKANSIE-OORDE / HOLIDAY

More information

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry

Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry Hoe om te vas en te bid Fasting is a laudable practice, and we have reason to lament it, that it is generally neglected among Christians. - Matthew Henry I wonder whether we have ever fasted? I wonder

More information

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs

More information

Die Mooifonteiner. Eensaamheid.. Vanuit die Voorsitterswa. Danie Dennis. Hoogtepunte

Die Mooifonteiner. Eensaamheid.. Vanuit die Voorsitterswa. Danie Dennis. Hoogtepunte Februarie 2014 Hoogtepunte Oordtariewe skiet die hoogte in Sitrusfees addisionele oord Brandstof pryse Oom Roelie word 65 IN HIERDIE UITGAWE: Kerskamp 2013 2 Casa Caritas 3 Voetspore 5 Brandstofpryse 6

More information

2019 DURBAN BUDGET HOLIDAY TRAIN& FLIGHT TOURS From Johannesburg 6 Days Only two tours in 2019 both during the school holidays

2019 DURBAN BUDGET HOLIDAY TRAIN& FLIGHT TOURS From Johannesburg 6 Days Only two tours in 2019 both during the school holidays Dear Sir/Madam Compiled: 14 th Aug 2018 Updated: 2019 DURBAN BUDGET HOLIDAY TRAIN& FLIGHT TOURS From Johannesburg 6 Days Only two tours in 2019 both during the school holidays JB Train Tours invite you

More information

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans!

Praktiese dinge wat jy kan doen om jou hele lewe drasties te verander. Gee dit n kans! Williston Garage As jy nog twyfel of jy op die regte pad is, is dit nou die tyd om vorentoe te begin kyk en die doel waarvoor jy geroep is, passievol in te hardloop en te begin DOEN! Jy het kosbare geleenthede

More information

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.

Faith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.

More information

Dawid die Skaapwagter

Dawid die Skaapwagter Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my

Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar

More information

Die Kerk Kry Moeilikheid

Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.

Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het

More information

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:

Preek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding: Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat

More information

Die plek van jou tent

Die plek van jou tent Die plek van jou tent Ons is reeds by die halfpadmerk van die jaar. JUNIE MAAND die sesde maand. Die sesde letter in die Hebreeuse alfabet, is die letter VAV, ook gespel Waw! Die Hebreeuse woord vav/waw

More information

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks:

Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, Tel: Faks: PUTKOS 30 Junie 2015 Posbus 3002, Van Riebeekhoogte, Uitenhage, 6229 Tel: 041 922 7179 Faks: 086 682 5649 www.uitenhageoos.co.za skriba@uitenhageoos.co.za Versorg en toegerus om strome lewende water te

More information

DIE AA NDBOODSKA PPER

DIE AA NDBOODSKA PPER DIE AA NDBOODSKA PPER, Baie dankie. Die Here seën julle. Julle mag maar sit. 2 My seun was daar vandag, en hy het gesê: Pa, ek wens ons het daardie kerk gesien voordat ons ons s n begin bou het, dis so

More information

RIDDERS OP REIS TURKYE - MEI 2016

RIDDERS OP REIS TURKYE - MEI 2016 RIDDERS OP REIS TURKYE - MEI 2016 1. DIE REISVERHAAL Hierdie was my tweede keer in Turkye. Die eerste keer was in Mei 2013 saam met my dierbare familie. Ons was op die passasierskip die Norwegian Jade

More information

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.

IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F. IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) S.AJVKN'OKMER: CC DELMAS 1987-06-10 DIE STAAT teen: PATRICK MABCYA BALEKA EN" 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR

More information

LoveGodGreatly.com 1

LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 2 Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek graag die tyd neem en vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is nie n

More information

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT As we approach the end of the year and we reflect on the past Twelve months one again realizes that time has simply flown by and we wonder what has happened. This is so symptomatic of the modern world.

More information

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?

Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in

More information

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter

Nuwe Mullies. Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar. 24 Jan No Dr ST Potgieter 24 Jan. 2018 No. 457 Dr ST Potgieter Sewe wenke vir leerders aan die begin van n nuwe jaar Aan die begin van n akademiese jaar het leerlinge en studente bepaalde doelwitte, verwagtinge en ook vrese vir

More information

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

MEEGEVOEL. Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 17 Februarie 2013 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 17 FEBRUARIE Verslae KR / Deurkollekte Jeug Groeigroepe

More information

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier.

Suidwes-Kaap. Ou Skip Oord Januarie 2016 Vrugtekamp. Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier. Suidwes-Kaap Ou Skip Oord 22 24 Januarie 2016 Vrugtekamp Welkom en hallo sê Sondag erediens en voorsitterstee Vrydagaand se saam kuier Kamp verslag Saterdag Inbetaling, Spelletjies, Boekevat, saam braai

More information

APRIL Nobody were very keen to pack up on Tuesday morning and we all left again in convoy. Thanks everyone for a wonderful weekend.

APRIL Nobody were very keen to pack up on Tuesday morning and we all left again in convoy. Thanks everyone for a wonderful weekend. APRIL 2018 CHAIRMAN S REPORT Goeie dag almal Wat maak n Rally so opwindend en lekker. As 11 karavane aan hulle voertuie agter mekaar inval en saam-saam vertrek na n Rally. Dit is net iets wat jy nie kan

More information

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS

Hartklop. Wees Lig! 29 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 5 JUNIE DIENS VANOGGEND DR CLIFFORD HEYS Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 29 MEI 2016 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Eugene H Peterson sê die mens is n skeppende mens (homo faber). Die mens gebruik instrumente vir sy voortbestaan. Die mense

More information

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag

Gebed. Hoogtepunte vir die week. Program vir die dag Program vir die dag Hoogtepunte vir die week Maandag 30 Januarie Kerkraadsvergadering 19:00 Jeuglokaal Dinsdag 31 Januarie Adoramus 19:00 Gebedslokaal 09:00 Erediens deur Ds Henk Theart 09:00 Kinderkerk

More information

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:

INHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4: INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10

More information

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL

NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL 1 NUMERI 25 NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL TEMA: VEG OM DIE EER VAN DIE HERE! Ds Okkie Cilliers Dit is vir my moeilik om oor hierdie onderwerp te preek, omdat ek gekonfronteer word met my eie verskriklike

More information

God se Woord. God se Wil

God se Woord. God se Wil God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer

More information

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.

Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help

More information

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1

ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Acta Theologica 2015 35(2): 1 10 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v35i2.1 ISSN 1015 8758 UV/UFS Helené van Tonder ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Donderdag, 1 Oktober

More information

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE

7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE 7 WEKE 7 WEKE MET RITMES VIR DIE LEWE Hierdie is n gesamentlike projek van gemeentes binne die Verenigde Ring van Stellenbosch. ELKE RITME WORD GESIMBOLISEER DEUR N BEPAALDE SIMBOOL: Week 1 Spieël Week

More information

FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers

FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers SCHOLARSHIP 6 MARCH 2018 6 MAART 2018 ISSUE: 8 UITGAWE: FROM THE HEADMASTER Geagte Ouers Die skool se eerste Entrepeneursdag vir die jaar is verlede week gehou. Seuns kon vir hierdie doel n stalletjie

More information

ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES

ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES ALGEMENE SKOOL REëLS EN REGULASIES 1 SKOOLFONDS BELEID Skool fooie is voor uitbetaalbaar teen die 3de werksdag van elke maand. Skool fooie is betaalbaar al was u kind siek of met vakansie gedurende die

More information

van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter

van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter 1000 die eerste dae van migrasie deur nicoleen heydenreich en marlize venter Die Eerste 1000 dae van Migrasie is n selfgepubliseerde projek. 2014 Omslagontwerp en bladuitleg Amelia Sonnekus van Shining

More information

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017.

NEWSLETTER. Message from the Chairman. Birthdays. This edition: April 2017 May 2017 June Autumn Edition March 2017. NEWSLETTER Message from the Chairman Dear Colleagues I recently attended a luncheon where the Minister of Finance, Mr Calle Schlettwein, was our guest speaker. He presented a very optimistic view and stated

More information

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen... Mei maand is een van daardie maande in my lewe wat soveel vra! Ek maak reg vir n lang winter voor my (ek hou nie van koud kry nie), my Prinses verjaar (dit is n groot storie), my Pa verjaar (wat n voorreg

More information

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap

Onrus #04/ April Suidwes-Kaap #04/2016 Onrus Suidwes-Kaap 15-17 April 2016 1 Onrus, as jy die naam hoor is die eerste wat by jou opkom, Vrydagmiddag se verkeer daar by die Strand verby en dan die pas. Dit is soos om n turksvy af te

More information

Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe

Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe Newsflash / Nuusflits June/ Junie 2016 Edition / Uitgawe MTB LAUNCH / BEKENDSTELLING!! The official launch of the San Lameer Estate Mountain Bike Trail took place this past Saturday, 18 June 2016. Set

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

This Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar. May2017

This Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar. May2017 Nuusblad van die Pretoria Triumph Sportmotorklub / Newsletter of the Pretoria Triumph Sports Car Club May2017 This Month: Dreams on Wheels. In the Rierview Mirror. Michelotti Plus Report. Events Calendar.

More information

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente

Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente Koshuisbeleid soos van toepassing op voornemende studente Inligting insake koshuisplasings Hierdie pamflet bevat belangrike inligting oor die koshuisplasingsproses, die plasingsbeleid en die werking van

More information

MABUASEHUBE Julie Pieter Booyens

MABUASEHUBE Julie Pieter Booyens MABUASEHUBE Julie 2010 - Pieter Booyens WANNEER Met die sokker om die draai, en ons maatskappy wat besluit het om die 11 Junie te sluit vir die openings wedstryd, en met die dat die 16de Junie n vakansiedag

More information

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR

DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR, Beslis n grootse voorreg om hier te wees, om hierdie mooi getuienisse te hoor van hierdie broers wat ons Here Jesus liefhet. Nou, ek lewe nog op die die Hoe sal ek sê? Die inspirasie

More information