Twee invloedryke Christene
|
|
- Alison Lindsey
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 Twee invloedryke Christene Die ou monnikordes, soos die Benediktyne, het al hoe meer begin afwyk van die oorspronklike monniksideaal. Hierdie monnike, wat die gelofte van armoede afgelê het, mag geen persoonlike besittings gehad het nie. Die kloosters waar hierdie monnike gewoon en gewerk het, mog egter wel besittings hê en het verskriklik ryk geword. Hulle het landerye, sierade en selfs kastele besit. Op hierdie manier het die monnike wat `n lewe van eenvoud en armoede moes ly, baie keer `n baie beter en gemakliker lewe gelei as die gewone mense en het baie monnike geword om hierdie rede. Bowendien het die kloosters saam met die rykdom baie mag gekry. Geld kan immers amper alles koop. Die kerk het hom al hoe meer begin inmeng met die wêreldpolitiek en magsvrae. Verskeie mense het hierteen in opstand gekom en hul eie monnikordes begin. Twee van die invloedrykste mense van hulle tyd was Bernard van Clairvaux en Fransiscus van Assissi. Bernard van Clairvaux Bernard is in 1090 naby Dijon in Frankryk uit `n adelike familie gebore. Op 19 jarige ouderdom oortuig Bernard dertig jong ridders om saam met hom monnik te word. Hulle sluit hulle by die Cisterciënser-orde aan. Hierdie monnikorde was baie streng teen die rykdom van die kerk en van Christene. Hulle kerke en kloosters was baie eenvoudig en het geen versierings of goue of silwer bekers, kandelare, ens gehad nie. Volgens hulle was rykdom net `n manier van die Satan om kinders van die Here te verlei tot sonde. Die ou monnikreëls is weer streng toegepas en hulle het ekstra moeite gedoen om ander mense te help wat in nood was. Bernard het al gou uitgestaan as iemand wat sy monnikamp baie ernstig opgeneem het en word gekies om `n nuwe klooster te begin in Clairveaux, die Ligdal. Hier sou Bernard die nuwe ab wees. Tenspyte van die feit dat hierdie dal nog kort te vore `n skuilplek van rowerbendes was, het baie mense hierheen getrek om naby Bernard te wees. Sy vurige woord, sy vroom lewe, sy liefdevolle leiding, die eenvoudige en gelukkige lewe wat hy gelei het was `n inspirasie vir baie en het `n diep indruk op hulle gemaak. Bernard was `n groot voorstander van `n lewe in afsondering, maar deur sy lewe het hy juis baie mense na hom toegetrek. Hy het die mense veral geleer dat God hulle lief het en dat hulle God slegs kan leer ken as hulle Hom lief het. Nie alleen op die mense rondom hom het hy `n groot invloed gehad nie. Selfs konings en keisers het aan hom raad gevra. By `n sekere geleentheid moes `n nuwe pous gekies word en daar was twee persone wat albei aanspraak hierop gemaak het. Bernard se raad is gevra en hy het die persoon gekies wat hy gedink het die beste pous sou uitmaak. Sonder enige verdere teenkanting is hierdie persoon toe as pous verkies.
2 Bernard het ook die tweede kruistog geinisieer. In watter mate Bernard getrou gebly het aan die leer van die Rooms Katolieke Kerk weet ons nie. In `n hele paar van sy geskrifte klink egter duidelik die boodskap van die ware Evangelie, naamlik dat die mens alleen gered kan word deur in Jesus Christus se verlossing te glo: Wie verslae is oor sy sonde en honger en dors na die geregtigheid, glo in U, wat die goddelose regverdig maak; en geregverdig alleen deur die geloof sal hy vrede hê met God. Bernard van Clairveaux Ook in die Middeleeue, onder die pousdom, het die Here sy kinders gehad. Martin Luther Vrae: 1. Hoe het die kloosters en monnike in die jaar 1050 N.C. verskil van die eerste kloosters en monnike? 2. Waarvoor was die Cisterciënser-orde bekend? 3. Waar moes Bernard `n nuwe klooster begin? 4. Hoe het Bernard die mense rondom hom beinvloed? 5. Wat het hy die mense rondom hom veral geleer?
3 6. Noem drie bewyse dat Bernard `n groot invloed gehad het op mense. 7. Hoe het Bernard geglo kan `n mens gered word?
4 Fransiscus van Assisi Fransiscus is in 1181 of 1182 gebore in die Italiaanse dorpie Assisi, ongeveer 120 km van Rome. Hy was die seun van `n ryk handelaar. As jong man was hy gewild, dapper en lief vir avontuur. As tiener was dit al duidelik dat hy `n gebore leier was. Fransiscus se grootste begeerte was om `n ridder te word en `n lewe vol avontuur te lei. Toe hy negentien jaar oud was is hy egter in een van die kleiner oorloggies met `n naburige dorpie, as krygsgevangene weggevoer en moes hy in Perugia vir meer as `n jaar in `n tronk deurbring. Hier het hy die dae omgekry deur liedere te sing en stories te vertel aan sy selmaats. Die volgende winter het hy baie siek geword. Terwyl hy in vreeslike pyn op sy rug lê en dink, besef hy dat sy lewe tot dusver totaal sinneloos en waardeloos was. Al gou nadat hy herstel het, het egter weer `n geleentheid opgeduik om aan te sluit by die Leër, hierdie keer op `n baie groter skaal. Sy ryk vader het hom voorsien van die beste perd, swaarde en klere wat sy geld kon koop. Dit het gelyk of die avontuurlike jong Fransiscus se ideale waar geword het. Volgens oorlewering het hy een nag `n droom gehad: In sy huis het hy nie sy vader se pragtige sy klere gesien hang nie, maar die blinkende harnasse van ridders. Hy het `n stem gehoor wat sê: Dit alles sal aan jou en jou leër behoort. Terwyl Fransiscus oppad was om oorlog te gaan voer, word hy weer vreeslik siek. Terwyl sy liggaam veg teen die koors droom hy weer. Volgens hom het God hom vertel om om te draai en terug te keer huis toe. God het `n ander plan vir sy lewe. In die jare wat volg het Fransiscus hom gereeld saam met `n vriend afgesonder in `n grot om te mediteer en tot God te bid. Hy besef dat God van Christene vra om Hom en hul naaste lief te hê. Om `n verskil te maak besluit Fransiscus om sy lewe te wy om armes en siekes te help. As ryk jong man was hy altyd vrygewig gewees teenoor die armes, maar dit was so maklik om geld te gee as jy baie het. Nee, hy wou een van hulle word. Hy het sy kans gekry toe hy eendag Rome besoek. Hier het hy `n groep bedelaars teëgekom - vuil, raserig, afstootlik. Fransiscus het een van hulle na `n stil plekkie weggeneem en daar met hom klere geruil en sy plek ingeneem tussen die ander stinkende, hongerige bedelaars. Saam met hulle het Fransiscus begin bedel. Fransiscus het nie arm geword, omdat hy daarvan gehou het om arm te wees nie, maar omdat Christus arm was. Fransiscus wou `n lewe soos Christus ly. Niks mog tussen hom en Christus kom nie en daarom wou hy breek met sy ou lewe van rykdom en mag, wat so maklik `n mens se lewe beheers.
5 Op een van Fransiscus se reise het hy `n preek gehoor wat sy lewe heeltemaal verander het. Die preek het gehandel oor Matt 10:9. Hierdie gedeelte het hom nog meer geinspireer om `n lewe van eenvoud en armoede te ly. Geklee in growwe klere, kaalvoet en sonder staf of stok het hy die land deurkruis om mense te bekeer. Al gou is hy gevolg deur een van die belangrike mense uit sy dorpie Bernardo di Quintavalle. Binne die eerste jaar het elf hulle by Fransiscus aangesluit. Sy volgelinge is die Fransiskaners of minder broeders genoem. Hulle het `n eenvoudige lewe in `n verlate huis vir melaatses gely. Meeste van die tyd het hulle egter deur die bergagtige streke van Umbria getrek. In 1209 het Fransiscus saam met sy volgelinge na Rome vertrek om aan pous Innocent III toestemming te vra om `n godsdienstige orde te begin en so het die Orde van die Fransiskaners ontstaan. Fransiscus se liefde vir die armes was nie maar net omdat hy hulle jammer gekry het nie, maar omdat hy in hulle mense gesien het wat Christus se liefde en redding nodig gehad het. Hy het hulle vertel van Christus wat vir hulle lief is en vir hulle sondes gesterf het. Hy het hulle vertel van die ewige lewe by God en die wonderlike lewe daar. Behalwe vir Fransiscus se liefde tot sy naaste en veral die arm, siek mense, is hy ook bekend vir sy liefde tot die natuur. In alles in die natuur het Fransiscus altyd God se hand gesien. Die blom wat God se prag reflekteer, die son wat `n afskaduwing is van God se lig en die berge wat die krag van God se arm wys. In alles rondom hom het hy God se teenwoordigheid en liefde ervaar: die gefluit van die voëltjies, die kabbeling van waterstroompies en die geskarrel van die eekhorings. Die natuur prys God se grootheid. Hoeveel te meer moet ons as mense dit nie doen nie? Fransiscus was anders as die ander predikers van sy tyd. Hy het nie hel en verdoemenis gepreek nie, maar vertel van God se grootheid en liefde. Sy boodskap het soos volg gelui: God stort sy ongelooflike liefde oor ons uit, deur Christus wat vir ons sondes gesterf het. Ons moet hierdie liefde terugstuur deur Christus, deur sy broeders en susters lief te hê.
6 Vir Fransiscus was dit ook baie belangrik dat die gewone mense tot God in hul alledaagse taal kon bid. Hy het ook altyd in die taal van Umbrië geskryf en nie in Latyn soos in daardie tyd die reël was in die Roomse Kerk nie. Fransiscus wou graag sending dryf onder die moslem Turke. In die jaar 1212 n.c. vertrek hy per boot na Sirië, maar ly skipbreuk op die kus van Slovenië en hy keer onverrigter sake terug. Twee jaar later vertrek hy na Marokko om daar sending te dryf, maar oppad (in Spanje) word hy so siek dat hy weereens moes omdraai. Fransiscus was gereeld siek. Hy het later ook `n oogsiekte ontwikkel waarvan hy baie las gehad het. In verskeie stede soos Siena, Cortona en Nocera het hulle hom probeer behandel, maar sonder sukses. Uiteindelik is hy na Porziuncola geneem waar hy op 3 Oktober 1226 gesterf het. Op 16 Julie 1228 is hy deur die volgende pous Gregorius IX as heilige verklaar. Die volgende dag het die pous die hoeksteen gelê van die Basilika (langwerpige kerk) van St. Fransiskus, wat vandag nog in Assisi gesien kan word. Vrae: 1. Beskryf Fransiscus se kinderdae. 2. Hoe het Fransiscus volgens oorlewering tot bekering gekom? 3. Wat het in Rome gebeur?
7 4. Waarom wou Fransiskus `n arm en eenvoudige lewe ly? 5. `n Preek uit Matt 10:9 het Fransiskus se lewe verander. Skryf die teks neer. 6. By wie het Fransiskus toestemming gaan vra om `n godsdienstige orde te begin en hoe word hulle toe genoem? 7. Waarom was Fransiskus so lief vir die natuur? 8. Beskryf Fransiskus se pogings om sending onder die moslems te dryf. 9. Waarom was dit vir Fransiskus belangrik dat die gewone mense in hul eie taal tot God kon bid en sy boeke kon lees? 10. Hoe het Fransiskus gesterf en hoe het die Roomse Kerk hom vereer? 11. Wat kan ons vandag uit Fransiskus se lewe leer?
'n Man gestuur deur God
Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
More informationBybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God
Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible
More informationPetrus en die Krag van Gebed
Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationJesaja sien die Toekoms
Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationDie Kerk Kry Moeilikheid
Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationPetrus en die Krag van Gebed
Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationBybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër
Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children
More informationOm te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna.
Om te leef in God se wee: 1 Sam 1:1-28 Die gelofte van Hanna. Punte wat ons by Hanna kan leer hoe om saam met die Here te loop in moeilike tye!!! 1. Verklaar God se outoriteit! 1Sa 1:5; maar die HERE het
More informationFilippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du
Filippense 2:1-4 27/09/2015 Die Franse het ʼn siekte wat hulle noem en laat ek eers sê, ek het nie ʼn idee hoe om dit uit te spreek nie - La Maladie du moi. Dit kan in Afrikaans vertaal kan word, met ek-siekte
More informationSpreuke oor Koers, rigting Hoe hou ek koers in 2017
1 Spreuke oor Koers, rigting 15.1.17 Hoe hou ek koers in 2017 INLEIDING (klik) Voorspoedige 2017! Ons is toe hier. Vir ons elkeen is `n nuwe jaar soos `n skoon vel papier, `n geleentheid om iets nuuts
More informationVERVULLING MET DIE HEILIGE GEES
SESSIE DRIE EENHEID: DIE HEILIGE GEES VERVULLING MET DIE HEILIGE GEES Hoe om met die Heilige Gees vervul te word; en hindernisse tot vervulling. Eenheid Opdragte (J1_4.3) Gaan voort met die memorisering
More informationthis room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle
Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor
More informationDIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES EENHEID: DIE HEILIGE GEES. Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.
SESSIE TWEE EENHEID: DIE HEILIGE GEES DIE ROL VAN DIE HEILIGE GEES Die begin, groei en waarborg van ons geestelike lewe. Eenheid Opdragte (J1_4.2) Gaan voort met die memorisering van die boeke van die
More informationPreek Jan Steyn 8 Oktober Teks: Lukas 16:1-15. Tema: Tydelik en ewig. Inleiding:
Preek Jan Steyn 8 Oktober 2017 Teks: Lukas 16:1-15 Tema: Tydelik en ewig Inleiding: Op die oog af wek hierdie gelykenis meer vrae en raaisels as antwoorde op. Dit lyk of die eienaar of die ryk man wat
More informationDankie dat jy hierdie eboek gekoop het!
Dankie dat jy hierdie eboek gekoop het! Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek. Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of besoek ons by: www.facebook.com/christelikeboekesa
More information1 Tessalonisense 2: /03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls
1 1 Tessalonisense 2:1-12 12/03/2017 Ek lees nou die dag van n tienermeisie van Glasgow in Skotland wat moeg geword het vir al die beperkings en reëls in haar ouerhuis. Op n dag het sy haar goed gepak
More information11. As jou kinders na n verhouding met jou smag As jou kind n sagte woord nodig het As jou kinders skepties raak oor die
INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 9 1. As die lewe sonder pa s sou wees... 11 2. As jy godsdiens speel... 15 3. As jy op jou knieë gaan... 19 4. As jy oor jou kinders droom... 23 5. As jou seun jou nodig het...
More informationToestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi.
Kopiereg 2015 deur LoveGodGreatly.com Toestemming word verleen om hierdie dokument uit te druk en te reproduseer vir die doel om die 1 & 2 Petrus aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie
More informationDie Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente.
SKRIFLESING: Handelinge 2:37-47 TEKS: Handelinge 2:47b TEMA: Die Here maak mense wat Hy red, deel van Sy gemeente. Psalm 150 : 1 Psalm 73 : 9 Skrifberyming 15 (16-1) : 1, 3 (na doop) Skrifberyming 27 (12-2)
More informationGOD MEDEMEN. WêRELD. Johannes 17:1-25. Agtergrond
Johannes 17:1-25 Agtergrond Ek gaan vandag die reeks oor die hoërpriesterlike gebed van Jesus in Johannes 17 afsluit. Ons het veral gekyk na wat ons leer van die kerk uit hierdie gebed van Jesus vir sy
More informationDIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.
DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.
More informationVan paradys tot koninkryk van die duisternis, totdat Jesus alles kom herstel het Waar Jesus die nuwe Koning is Luister hoe word die
Hemel op aarde Inhoudsopgawe Hemel op aarde... 1 Laat U Koninkryk en U wil ook op aarde ʼn werklikheid word... 5 Detoks na gees, siel en liggaam... 5 Rom. 12:1,2... 6 Mat. 4:17... 7 Julle is medewerkers
More informationJan Steyn preek op 10 Junie Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe!
Jan Steyn preek op 10 Junie 2012. Teks: Romeine 8:12-17 Tema: Gees-lewe! Inleiding: Die Amerikaanse predikant Bill Hybels vertel dat terwyl hy as tiener leer seil het, sy pa dikwels gesê het: "Gaan seil
More informationFaith soldiers. Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN.
Faith soldiers Grenslyn 2016 (A) God se soldate MOET KAN DIEN. 2Timothy 2:3 CEV As a good soldier of Christ Jesus you must endure your share of suffering. The army of the Lord is an all volunteer force.
More informationPaulus se Verbasende Reise
Bybel vir Kinders bied aan Paulus se Verbasende Reise Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children
More informationBybel vir Kinders bied aan. Dawid die Skaapwagter
Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationEpifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom?
Epifaniefees, 3 Januarie 2016 teks: Jes 60:1-6 tema: Wie sal na ons toe kom? (S1)Verwelkoming: Epifanie beteken verskyning of openbaring, en dit lei n tyd in waar ons verder dink oor die Lig wat daar in
More informationPreek 2 Korintiërs 12:7-10
1 Preek 2 Korintiërs 12:7-10 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 29 Januarie 2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Psalm 31-1:1,15,17 Sing: Lied 542:1,2 Afkondigings
More informationDawid die Skaapwagter
Bybel vir Kinders bied aan Dawid die Skaapwagter Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationGeloofsvorming by kinders en jongmense
Geloofsvorming by kinders en jongmense 1. Wat is die probleem? 2. Waar kom dit vandaan? Osmer se gids vir interpretasie en reaksie op gegewe situasie. 3. Wat behoort 4. Hoe kan ons te gebeur? Daarop reageer?
More informationNow as I understand your evidence, you did escort this. Dr Aggett during December and the first part of January? ---
Now as I understand your evidence, you did escort this Dr Aggett during December and the first part of January? --- That is so. Now as far as your affidavit is concerned, the one that was handed in as
More informationDIE AA NDBOODSKA PPER
DIE AA NDBOODSKA PPER, Baie dankie. Die Here seën julle. Julle mag maar sit. 2 My seun was daar vandag, en hy het gesê: Pa, ek wens ons het daardie kerk gesien voordat ons ons s n begin bou het, dis so
More informationDit beteken dat My Woord, soos daar in Mat. 6, ook vir hierdie tyd en vir altyd geld.
n Profetiese woord vir 2018 en verder Deel 1 Opsoek na God se profetiese woord vir ʼn nuwe jaar, kyk ek gewoonlik eers na die Hebreeuse jaartal van die Joodse Nuwe Jaar, wat gewoonlik êrens in Septembermaand
More informationSalig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?
Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog? Wat beteken dit as Christene sê hulle is gered (saved) of wedergebore (reborn)? Dit beteken hulle het weer n geboorte ondergaan ( is weer
More informationLUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS
LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS VOORWOORD TOT DIE L-10-T OPLEIDINGSGIDS Baie welkom by L-10-T, n opwindende en lewensveranderende opleidingskursus! L-10-T daag JOU uit om n radikale nuwe lewenswyse
More informationINHOUDSOPGAWE. 1. Hierdie studie Wie is Petrus? Geroep om te volg Matteus 4:
INHOUDSOPGAWE 1. Hierdie studie... 1 2. Wie is Petrus?... 4 3. Geroep om te volg Matteus 4:18-22... 6 4. Klim uit die boot uit Matteus 14:22-33... 8 5. Petrus se belydenis oor Jesus Matteus 16:13-23...10
More information21. MA GENESING. Waar jy 'n swak verhouding met jou ma gehad het, kan jy vandag sukkel om 'n verhouding met Heilige Gees te hê en om Sy stem te hoor.
21. MA GENESING Deel in hierdie sessie met die pyn in jou verhouding met jou ma, stiefma, huisma in die geval van n koshuis of kinderhuis met ander woorde met die ma-figuur wat jou grootgemaak het. Indien
More informationTOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP
TOE HET JESUS GEKOM EN GEROEP, glo. Laat ons nou net n oomblik staan terwyl ons die Woord van die Here lees. In Johannes, die 11de hoofstuk, en vanaf die 18de vers. En Betánië was naby Jerusalem, omtrent
More informationGod Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar
GOD WAT HOMSELF IN EENVOUD VERBERG, HOMSELF DAN^ 1 God Wat Homself In Eenvoud Verberg, Homself Dan So Openbaar ` Dankie, Broer Neville. Die Here seën jou. Goeie môre, vriende. Ek beskou dit sekerlik as
More informationPreek. Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman
Preek Sondag 25 September 2011, Ds Freddie Schoeman Reekstema: Hoe om in vrede en liefde met ander te leef Skriflesing: Gen 29:31-30:24 Hierdie verhaal handel oor die konflik tussen Ragel en Lea. Die rede
More informationJosua - van jongs af n leier
Josua - van jongs af n leier Teks: Numeri 11:28, Josua 1:1 6, Josua 3:14-17 en Josua 24:15 Hulpmiddels: Sandboks met rivier (foelie), figure en n verbondsark Klere vir die drama Kopieë van die huis Kopieë
More informationKRAG VAN TRANSFORMASIE
KRAG VAN TRANSFORMASIE, [Broer Branham en gemeente neurie Glo Net Red.] 2 Dit sou soort van moeilik wees vir enigeen om hulleself uit te druk in n n tyd soos hierdie, om te sê hoeveel ek hierdie voorreg
More informationOns het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede.
Koninkryk Kultuur 6 Armoede (vervolg) Ons het verlede week begin dink oor gelowiges se gesindheid en optrede t.o.v. armoede. Ons het eerstens gesien hoe ons 5 fokus punte vir Koninkryk Kultuur ons help
More informationProfetiese woord vir 2017 en verder
Profetiese woord vir 2017 en verder Rosh Hashanah 5777 Die Nuwe Jaar se Joodse jaartal is 5777 Profetiese stemme oor die wêreld sien Jesus Christus, die Koning op aarde, met n swaard in Sy Hand staan.
More informationDie Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool
Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za
More informationWAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES
WAAROM DIT SKAAPWAGTER MOES WEES, Skat ek is soort van n langasem prediker. En sonder geleerdheid, skat ek ek klink ek nie na veel van n prediker vir party mense nie. En ek ek maak nie eens daarop aanspraak
More informationIN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE
IN CHRISTUS... is alles NIE tevergeefs NIE Naam: Slabbert Le Cornu Vak: PAST 121 Dosent: Prof. GA Lotter Datum: 15 November 2002 Stefaans kyk geirriteerd na sy horlosie, toe dit begin beep om te sê dit
More informationEK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK
EK HET GEHOOR, MAAR NOU SIEN EK, Julle mag maar sit. Dis goed om weer vanaand terug te wees. Dankbaar dat ons nou weer hierdie geleentheid het om die Here te dien. En nadat ek julle so lank gehou het gisteraand,
More informationMatteus 5:38-48 (Skyfie 1)
Matteus 5:38-48 (Skyfie 1) 1. Teks Vergelding 38 Julle het gehoor dat daar gesê is: 'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand. 39Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset
More informationErediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn. Teks: Galasiers 5:1-15. Tema: Waarlik vry. Inleiding: Vryheid:
Erediens Sondag 10 Mei Moedersdag: Jan Steyn Teks: Galasiers 5:1-15 Tema: Waarlik vry Inleiding: Vryheid: Ons praat in ons land maar gereeld oor vryheid. Ek dink maar aan die onlangse verlede. Die hele
More informationDie Uur Wat Die Wêreld Verander
Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na
More informationDissipel. Julie - September Voorwoord 2. Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6. Mission Relax 7. Hoe arm is jy 8. Tien maande in Baku 9
Julie - September 2014 Dissipel Voorwoord 2 Wêreldbevolking 3 Hospitaal sending 4-6 Mission Relax 7 Hoe arm is jy 8 Tien maande in Baku 9 Wêreldbevolking vervolg 10 Nuwe voorsitter 11-12 Uit die Dominee
More informationJan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?
Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor
More informationHoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my
As die vyeboom bot Hoor die stem van my beminde Die aandwind dra dit sag verby Kom my kind kom hier na my toe Ek wag vir jou kom sit by my Kyk die... winternagte word al korter Die stormsee begin bedaar
More informationDans * Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE 4 Module 9 5 DANS 6 DANS
OpenStax-CNX module: m25028 1 Dans * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 UITDRUKKING EN
More informationBYBELS-GESONDE GESINNE
1 BYBELS-GESONDE GESINNE Bybels-gesonde gesinne is die boustene van gesonde gemeentes. Geestelike sterk gesinne in ʼn gemeente laat die gemeente groei. Die teendeel is egter ook waar: Gesinne wat nie volgens
More informationGebruik hierdie gedeelte om in stilte op jouself en die Here te fokus. Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste?
1 2 3 Gebruik hierdie gedeelte om in stilte Met wie of wat vergelyk jy jou die heel meeste? Wees eerlik - wie se gras lyk vir jou groener as jou eie? Dit is moeilik om jouself nie met ander te vergelyk
More informationWYSHEID TEENOOR GELOOF
WYSHEID TEENOOR GELOOF, Dankie, Broer Neville. Die Here seën jou. Môre, môre. Broer 2 Môre, vriende. [Iemand sê: Môre, Broer Branham. Red.] Bly om terug te wees in die huis van die Here! 3 Ek is net teruggeroep
More informationN UITKOMS GEE. 2 Dit is beslis n groot voorreg om weereens te ontmoet. 3 Ek het met my vrou gepraat, en Mev. Woods en hulle,
N UITKOMS GEE, Goeienaand, vriende. En mag die Here julle ryklik seën. En dankie, Broer Neville, vir daardie mooi opmerking. So bly om vanaand terug te wees by die tabernakel, in die diens van ons geseënde
More informationVERANDER GOD SY GEDAGTE?
VERANDER GOD SY GEDAGTE?, God. Laat ons bly staan met ons hoofde gebuig, net n oomblik. Hemelse Vader, ons dank U vir elke genade wat U vir ons gegee het. Ons is nie enige van van U seëninge waardig nie.
More informationHoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê
Hoe om n betekenisvolle stiltetyd te hê Inleiding Baie mense doen Bybelstudie sodat hulle meer kennis kan kry oor die Bybel. Alhoewel Bybelstudie opsigself baie belangrik is vir ons geestelike groei, moet
More informationDie sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark
Die sleutel tot geestelike herlewing Ds Willem Louw: NG Kerk Miederpark Teks: 2Kronieke.7:14 Konteks van hierdie teks: Die tempel word ingewy gedurende Salomo se regering: God het aangedui dat Hy die tempel
More informationDIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD
DIE SMAAD TER WILLE VAN DIE WOORD, Dankie vir die tyd. [Broer Neville sê: Amen. Red.] Ek het vir Broer Neville gesê: Is jy seker jy het nie n klein bietjie salwing vanmôre nie? 2 Ek kom hierheen om vir
More informationONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1
Acta Theologica 2015 35(2): 1 10 DOI: http://dx.doi.org/10.4314/actat.v35i2.1 ISSN 1015 8758 UV/UFS Helené van Tonder ONDERHOUD MET EDWIN ARRISON 1 Donderdag, 1 Oktober
More informationOm gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX
Om gedoop te word STEPHEN GAUKROGER met SIMON FOX INHOUDSOPGAWE 1 Kom maar in die water is lieflik 3 2 So, jy wil gedoop word? 9 3 Wat is die doop van die gelowiges? 11 4 Waarom moet ons gedoop word? 17
More informationMy liewe broers en susters, ek
EERSTE PRESIDENSIE- BOODSKAP, NOVEMBER 2017 My liewe broers en susters, ek bid nederig dat die Gees van die Here met ons sal wees terwyl ek vandag praat. My hart is vol dankbaarheid aan die Here, wie se
More informationNGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL
1 NUMERI 25 NGK MIEDERPARK 3/8/14 NAGMAAL TEMA: VEG OM DIE EER VAN DIE HERE! Ds Okkie Cilliers Dit is vir my moeilik om oor hierdie onderwerp te preek, omdat ek gekonfronteer word met my eie verskriklike
More informationINHOUDSOPGAWE. Inleiding Gesprek 1: Oor die groter prent Gesprek 2: Oor haar vriende Gesprek 3: Oor haar akademie...
INHOUDSOPGAWE Inleiding... 9 Gesprek 1: Oor die groter prent... 17 Gesprek 2: Oor haar vriende... 37 Gesprek 3: Oor haar akademie... 54 Gesprek 4: Oor haar lyf... 71 Gesprek 5: Oor haar geloof... 86 Gesprek
More informationSONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS
LITURGIE SONDAG 5 MEI 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Sakkie Leon Welkom Hannes Lof LB212:1-3 Loof die Heer Hy is goed LB205:1-3 Bring Lof aan die Vader
More informationn Gids om kinders tuis te help lees en skryf
Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste
More informationSoos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008.
Soos gedikteer aan Bertus Hanekom deur die innerlike woord van ons Verlosser, Jesus Christus, gedurende Januarie 2008 tot Februarie 2008. 2 HOE STERK IS JOU GELOOF. Hoofstuk 1 Leer die waarheid ken van
More informationJeugdag: Die Gees sluit almal in!
Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs
More informationFor 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009
For 2009 to be Fine Kraggakamma Aandbyeenkoms 08/02/2009 Lof- en Aanbiddingsliedere x2 Biddag vir Opvoeding en Onderwys --> Gebede Gebed Aanbiddingslied x1 Boodskap: May 2009 be just fine! How can 2009
More informationHiervoor, U Waarheid, staan. Antwoord hulle gebede vir die siekes. Genees die siek liggame van hulle wat ly.
HOE KAN EK OORWIN?, Laat ons ons hoofde buig vir gebed. Onse Vader, ons dank U, vanmôre, vir hierdie wonderlike tyd van weer saam te kom, en om die Woord van die Here oop te maak, Dit voor ons te lê. En
More informationInhoudsopgawe. 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak
Inhoudsopgawe 1. Die hemel reik uit... 9 Wat gebeur wanneer God Hom deur jou sigbaar maak 2. Hoe God se beursie werk... 19 Sewe stappe wat jou voorberei om met God saam te werk vir n finansiële wonderwerk
More informationTo love without knowing how to love wounds the person we love.
To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein
More informationOns agenda as kerk moet dieselfde agenda hê om op te staan vir die armes, om mense wat onregverdig behandel word te help en om balans te herstel.
1 2 3 Jesus lewer as t ware sy intreepreek. Hy haal n gedeelte uit Jesaja 61 aan en daarna sê Hy: Vandag is hierdie Skrifwoord wat julle nou net gehoor het, vervul. Daarmee kondig Jesus aan dat Hy die
More informationHOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE
HOOFSTUK6 TERAPEUTIESE PROSESSE 6.1 INLEIDING In die navorsing tot dusver - hoofstukke een tot vyf - is kontekste en perspektiewe verduidelik van waaruit ek betrokke sou wou raak in pastoraalterapeutiese
More informationWEEK _Dae_NEW_.indd _Dae_NEW_.indd 6 5/11/2017 3:01:32 PM 5/11/2017 3:01:32 PM
WEEK 1 BESLUITE Die HERE hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. Op u ontferming kan n mens altyd vertrou. Dit is elke oggend nuut. Klaagliedere 3:22-23 DAG 1 In die fliek
More informationDIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1
DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1 1 DIE GESPROKE WOORD IS DIE OORSPRONKLIKE SAAD 1 ` Dankie, Broer Neville. Gaan n doopdiens hê tussen_in? [Broer Neville sê: Net nadat jy klaar is. _Red.]
More informationHoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.
GELUKKIGE HUISE Saamgestel deur Willemien Kruger Maart 2011 Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. Met die komplimente
More informationAANNEMING, DEEL III 69. Aanneming Deel III
AANNEMING, DEEL III 69 Aanneming Deel III ` ^Neville. Goeie môre, klas. Ons is baie bly om weer terug te wees om julle weer te groet in daardie algenoegsame Naam van die Here Jesus. Vertrouend dat julle
More information` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God.
HEBREËRS, HOOFSTUK EEN 1 HEBREËRS, HOOFSTUK EEN ` En om te gee n_ n bietjie^ek dink daar is niks beter, vir my, as net die Woord nie. Geloof kom deur die gehoor, en die gehoor van die Woord van God. 2
More informationDIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR
DIE WÊR ELD VAL UITMEKAAR, Beslis n grootse voorreg om hier te wees, om hierdie mooi getuienisse te hoor van hierdie broers wat ons Here Jesus liefhet. Nou, ek lewe nog op die die Hoe sal ek sê? Die inspirasie
More informationTeks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2. Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding:
Teks: Jakobus 1:17-26 en Efesiers 4:25-5:2 Tema: Wat maak ek met my woede? Inleiding: Aan die einde van 2016 het ons n gemeentebeplanning en retreat gebou. Een van die dinge wat daar na vore gekom het,
More informationPreek 26 April Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here".
Preek 26 April 2015 Teks: Filippense 4: 2-13 (Johannes 14:27, 1 Petrus 5:7 en Romeine 12:2) Tema: Die geheim is "in die Here". Inleiding: My struggle (en jou struggle) met Filippense 4: Daar is min gedeeltes
More informationWANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding
Esegiël 12:21 28 EN die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: Mensekind, wat is dit vir 'n spreekwoord wat julle het in die land van Israel, naamlik: Die dae gaan voort, en van al die gesigte kom
More informationIK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR ; MNR. V.F.
IK DIE HOOGGERE&SHOF VAN SCID-AFRIKA (TRAySVAALSE PROVIKSIALE AFDELING) S.AJVKN'OKMER: CC DELMAS 1987-06-10 DIE STAAT teen: PATRICK MABCYA BALEKA EN" 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAX DIJKHOR^T E ASSESSOR
More informationVerwerking van die Sake van Jou Hart
Verwerking van die Sake van Jou Hart www.freshstartforallnations.org Om die Stryd in jou Hart deur te werk n Proses en n pad om jou te help om die stryd van n grief, n leed en n verlies te verwerk Wees
More information, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister.
DIE KIES VAN N BRUID, n Klomp siek mense. Ek kan nie gelyk by hulle almal uitkom nie. Maar, luister. 2 Ek is sekerlik bly om weer hier te wees, vanaand, in hierdie pragtige ouditorium, en onder hierdie
More informationhierdie laaste paar weke. Ek ek was daar voor ons Here, soos julle verstaan.
PARA DOKS, Goeiemôre, vriende. Dis n voorreg om vanmôre weer hier te wees. En, nou, hulle het vir my gesê hulle het n spesiale byeenkoms gehad, en het n bietjie notule gehou. En hulle wou hê ek moes na
More informationHet die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee?
Het die Roomse Katolieke Kerk, Ons Werklik die Bybel Gegee? Die groeiende getal van opregtheid van hart en waarheid soekers struikel oor ʼn ontstellende bewering: oor die eis van die Roomse Katolieke dat
More informationinspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema
inspirasie Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Inhoud Kaart: Kolosse in die Romeinse Ryk................... 4 Woordelys........................................ 5 Hoe om hierdie studie
More informationEen. Geloof in aksie
Een Geloof in aksie In 2011 het ek Meksiko besoek. Toe dit byna tyd was om na die VSA terug te keer, het n amptenaar van die Amerikaanse ambassade in Meksikostad my gebel om my in te lig dat hulle nie
More informationJan Steyn preek Sondag 29 Mei Tema: Torings. Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18. Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself
Jan Steyn preek Sondag 29 Mei 2016. Tema: Torings Teks: Genesis 11:1-9 en Handelinge 2:1-18 Inleiding: Ons wil graag naam maak vir onsself Ek lees die afgelope week die tragiese storie van die jong 26
More informationONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID
ONS HET SY STER GESIEN EN HET GEKOM OM HOM TE AANBID, Ek ag dit n groot voorreg om vanaand hier te wees, by hierdie mooi byeenkoms van Christenmense, om hierdie geleentheid te hê om met julle te praat
More informationSONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS
SONDAG 24 Febr 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID 1e OGGENDDIENS LITURGIE 1e Diens WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Voorsang Saartjie Dirk Welkom & groet Gebed Oproep tot lof Hannes Lof LB543:1-3 Here Jesus ek
More informationLoveGodGreatly.com 1
LoveGodGreatly.com 1 LoveGodGreatly.com 2 Ek is so bly dat jy hier is! Voordat ons met hierdie nuwe sessie begin, wil ek graag die tyd neem en vir jou laat weet dat daar vir JOU gebid is! Dit is nie n
More informationGod se Woord. God se Wil
God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer
More informationEsegiël 12:21-28 WANT HY KOM JESAJA 12:1-6
Esegiël 12:21-28 EN die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: Mensekind, wat is dit vir 'n spreekwoord wat julle het in die land van Israel, naamlik: Die dae gaan voort, en van al die gesigte kom
More information