Datums om te Onthou. T-Pot. 10 November Kla berokken erg skade, volgens wetenskaplikes

Save this PDF as:
 WORD  PNG  TXT  JPG

Size: px
Start display at page:

Download "Datums om te Onthou. T-Pot. 10 November Kla berokken erg skade, volgens wetenskaplikes"

Transcription

1 Datums om te Onthou 11 Nov - Namibia Aviculture Auction. Call Jannie Coetzee Nov - Agra Outjo Veiling. Kontak Rudolf Brandt Nov - Agra Otavi Losgoedveiling. 15 Nov - Blaauwberg Grootfontein Veiling. Kontak Martin Koen Nov - Agra Otjiwarongo Veiling. Kontak Ferdie Kuhn Nov - Agra Grootfontein Veiling. Kontak Wulf Halberstadt Nov - Blaauwberg Otjiwarongo Veiling. Kontak Assie Nov - Blaauwberg Grootfontein kleinvee Veiling. Kontak Martin Nov - Blaauwberg Outjo Veiling. Kontak Koch Pretorius Nov - Blaauwberg Grootfontein Veiling. Kontak Martin Koen Nov - Agra Otjiwarongo Veiling. Kontak Ferdie Kuhn November 2017 Cell: or Kla berokken erg skade, volgens wetenskaplikes Hoekom kla mense? Vir seker nie om ander met hulle negatiwiteit te treiter nie. Wanneer die meeste van ons so ʼn bietjie kla, is die idee om af te blaas. Om van ons emosies ontslae te raak, redeneer ons, laat ons beter voel. Maar die wetenskap wil dit hê dat daar ernstige leemtes in hierdie redenasie is. Nie alleen is die uitdrukking van negatiwiteit nie geneig om ons beter te laat voel nie, dis ook aansteeklik, wat luisteraars slegter laat voel. Mense laat nie ʼn wind in ʼn hysbak as hulle dit kan help nie. Om woede uit te laat is soortgelyk daaraan om emosioneel ʼn wind te laat in ʼn toe ruimte. Dit klink na ʼn goeie idee, maar dit is geheel en al verkeerd, verduidelik sielkundige Jeffrey Lohr, wat woede-uitbarstings bestudeer het. Op Psych Pedia verduidelik Steven Parton, ʼn skrywer en student van die menslike aard, hoe om te kla nie net jou brein ten slegste verander nie maar ook ernstige negatiewe reperkussies vir jou geestesgesondheid inhou. Volgens hom kan om te kla jou letterlik doodmaak. Hier is drie van die maniere wat volgens hom jou gesondheid skade aandoen: Sinapse span saam Dit is een van die eerste lesse wat neurowetenskap studente leer, volgens Parton. Regdeur jou brein loop ʼn versameling sinapse wat geskei word deur leë ruimte genaamd die sinaptiese kloof. Elke keer dat jy ʼn gedagte koester, skiet een sinaps ʼn chemikalie oor die kloof na ʼn ander sinaps en bou so ʼn brug waaroor ʼn elektriese sein kan beweeg, gelaai met die relevante inligting waaraan jy dink, verduidelik Parton. Hy gaan voort: Elke keer wat hierdie elektriese lading opgewek word, groei die sinapse nader na mekaar toe om die afstand wat die elektriese lading moet aflê te verminder Die brein herbedraad sy eie netwerk en verander homself fisies, om dit makliker en meer waarskynlik te maak dat die sinapse die chemiese skakel sal deel en dus saamsmelt in wese dit makliker maak vir die gedagte om te hardloop. T-Pot SLOWTOWN coffee at the T-Pot and daily lunches Please phone

2 Om dus op te som om ʼn gedagte te koester maak dit makliker vir jou om daardie gedagte weer te koester. Dit is nie goeie nuus vir diegene wat voortdurend neerslagtig is nie (maar gelukkig wil dit blyk dat dankbaarheid teenoorgesteld kan werk, en jou positiewe spiere bou). Maar dit word erger. Nie alleen maak herhaalde negatiewe gedagtes dit makliker om nog meer negatiewe gedagtes te koester nie, hulle maak dit ook meer waarskynlik dat negatiewe gedagtes meer lukraak by jou sal opkom bloot deur in die straat af te stap. (Om dit anders te stel, om voortdurend negatief te wees stoot jou persoonlikheid na die negatiewe toe). Parton verduidelik hoe hierdie sinapse wat nader aan mekaar is oor die algemeen ʼn meer pessimistiese beskouing tot gevolg het: Deur herhaling van gedagtes het jy die sinapse wat jou [negatiewe] neigings verteenwoordig al hoe nader aan mekaar gebring, en op die oomblik wat jy ʼn idee moet vorm, is die gedagte wat wen die een wat die kleinste afstand moet aflê, die een wat die vinnigste ʼn brug tussen sinapse sal bou. Spoedig oorwin neerslagtigheid positiwiteit. Aan diegene met wie jy omgaan, word jy geken. Nie alleen herbedraad omgang met jou negatiewe gedagtes jou brein vir negatiwiteit nie, om tyd saam met negatiewe mense deur te bring sal dieselfde doen. Hoekom? Wanneer ons iemand ʼn emosie sien ervaar (synde woede, hartseer, geluk, ens.), probeer ons brein dieselfde emosie ervaar om te ervaar wat die ander persoon deurgaan. Dit probeer om dieselfde sinapse in jou eie brein aan te vuur sodat jy kan probeer om te vereenselwig met die emosie wat jy waarneem. Dit is basies empatie. Dit is waar ʼn skare se mentaliteit vandaan kom dit is ons gedeelde genoegdoening by musiekfeeste. skryf Parton. Maar dit is ook jou aand by die kroeg met jou vriende wat aanhou kla, kla, kla. Die les hieruit te leer is dat as jy jou vermoë vir positiwiteit wil versterk en jou refleks vir neerslagtigheid wil verswak, omring jouself met gelukkige mense wat jou brein vir liefde herbedraad. Stres is nadelig vir jou liggaam ook. Dit klink alles na ʼn goeie argument om van negatiwiteit weg te bly om jou geestesgesondheid te beskerm, maar Parton beklemtoon dat om op te hou kla ook essensieel is vir jou fisiese gesondheid. Wanneer jou brein hierdie sinapse van woede afvuur, verswak jy jou immuunstelsel, laat dit jou bloeddruk styg, verhoog jou risiko vir hartkwale, obesiteit en diabetes, en ʼn magdom ander negatiewe kwale, sê hy. Die skuldige is die streshormoon kortisol. Wanneer jy negatief is, stel jy dit vry, en verhoogde vlakke daarvan belemmer leer en geheue, verlaag immuunfunksie en beendigtheid, bloeddruk, cholesterol, hartkwale Die lys gaan aan en aan, sê Parton. Edugate Academy Nuus

3 Suzanne s Estates ACCOMMODATION TE KOOP 3 Slaapkamer huis met 2 badkamers, sitkamer, studeerkamer, leefarea, kombuis, opwas en dubbel motorhuis. Erf 1350 m 2. Skakel TE LET Spacious 2 bedroom townhouse with BIC, 1 and half bathrooms, 1 geuste toilet, built-in braai under veranda. Single garage - motorised. Motorised gate with electric fencing and alarm. Available end of November. Call or EMPLOYMENT EK SAL NA JOU PLAAS OMSIEN Ek is beskikbaar vir Plaas oppas gedurende Desember en Januarie. Skakel gerus vir Sarel by SOEK WERK Opsoek na werk as drywer: laaigraaf of op lodge. Skakel DIENS AANGEBIED Kulet kan die volgende doen: kook, skoonmaak, kinders oppas. Kan van Maandae tot Vrydae werk. Skakel VARIOUS BUTCHERY EQUIPMENT FOR SALE 20L Bowl Cutter 380V N$45,000. Super Cut Meat Saw 380V N$12,000. Cling Wrap Packer rolls cling wrap N$1000. Hydraulic Sausage Filler 25L 380V N$15,000. Stainless Steel Cabinet N$1500. Cold Smoker / Biltong dryer N$1800. BRAND NEW Honda 7KVA Generator on wheels N$15,000. Call WIENACHTEN ISS DIE ZEIT TUM BRATEN Koop nou die hout! 1 Sak 20kg N$35. Skakel LION S DEN B&B, RESTAURANT Kom geniet saam met familie en vriende n heerlike steak aand of van die menu af. Ons gee ook etes in die week alleenlik vir groep besprekings. Ons doen funksies, verjaardae en troues.konferensie fasiliteite beskikbaar. Waar: 5km. uit Otjiwarongo op die C38 Outjo pad. Alleenlik op bespreking. Kontak: / FOR SALE New Defy Fridge N$3800 Can be viewed at Refridgair Tel LEAKING ROOF? Waterproofing specialist. Contact me for all your waterproofing needs. 4 years guarantee on all roofs. Tommie TE KOOP Onverwerkte swarthaak hout. Skakel vir verdere inligting. Andries: OJE MAINTENANCE Kontak Ockert, jou gekwalifiseerde elektrisiën wat ook spesialiseer in: CCTV stelsels, alarm stelsels, loodgieter werk (insluitend verstopte dreine) en enige nutsman takies in en om jou huis of besigheid. After she woke up, a woman told her husband, I just had a dream that you gave me the most beautiful diamond necklace. What do you think it means? You ll know tonight. he said with a smile. The woman could hardly think of anything else all day and she couldn t wait for her husband to return home. That evening, the man finally came home with a small package and gave it to his wife. Delighted, she opened it excitedly to find a book entitled The Meaning of Dreams FOR SALE 4 Bedroom house with 2 bathrooms, double garage, dining room, living room, TV room, lounge, kitchen, sculler, outside room with bathroom and situated in great area of Otjiwarongo. N$1.7 million. FOR SALE Situate on approximately 3200 m2 erf, big 4 bedroom house with entertainment area, kitchen, dining room, Living room, fitted kitchen with built-in cooler, outside flat, swimming pool and much more. N$2.4 Million FOR SALE 4 Bedroom house with 2 bathrooms, kitchen, dining room, living room, TV room and single garage. Big erf in quiet area for N$ HOUSE FOR SALE Situated on 1400 m2 erf. Main house: 2 Big bedrooms with one en-suit and a full bathroom and separate toilet, BIC. Open plan lounge and kitchen with BIC, study/reception area, scullery, pantry, laundry, double garage, outside toilet. Flat: 2 Bedroom, full bathroom with separate toilet, Lounge and kitchen. N$1.9 million REDUCED!!! 3 BEDROOM HOME FOR SALE 3 Bedroom units (single storey) situated next to one another. Each house has open plan kitchen/ living room, 3 bedrooms, 2 bathrooms and storage room. N$1,3 million HOUSE FOR SALE 3 Bedroom, 1 bathroom house on 1600m2 erf. Cosy home for N$1,626,400 TO RENT 1 Bedroom flat located in centre of town. N$3500 per month. Available immediately. HOUSE TE RENT Situated in the centre of CBD. 3 Bedroom, big living room, dining room, kitchen, scullery, single garage. N$7700 per month COMMERCIAL TO RENT Various sizes and locations. Range from N$3500 to big units in main street for N$ per month.

4 Mini Crossword Bargain Building Supplies Vacancy-Salesman Job description Across Down 1. Long-standing and recurrent 5. Panacea 6. Pear-shaped tropical fruit 7. Beam 1. Mythical half man, half horse 2. React 3. Paradise 4. Write music Windhoek: Otjiwarongo: Tsumeb: Oshakati: Walvis Bay: Swakopmund: Swakopmund Admin: Grootfontein: Rundu: Omaruru: For all Southern and South Africa freight, please contact our Windhoek Depot. Namibia Aviculture Society Bird Auction 11 November 2017 (Saturday) Otjiwarongo Paresis Showground 07H00-09h45 Buyers registration for auction and bird viewing 10H00 Auction commence ON AUCTION Parrots, chickens, turkeys, finches, waterfowl, quails, doves, pheasants, lovebirds and more. Contact person: Jannie Coetzee Bring the Family!!! Food, drinks and exhibitors. Responsible for counter sales Do quotations Helping customers in a friendly manner Stocktaking Comply to all instructions, given by management Must have: Grade 12 Must be detail-orientated Previous experience will be in your favour! Closing date: 13/11/2017 How to apply: Hand in your CV at the Manager, Bargain Building Supplies. cv. To: Curry Cabbage Surprise Ingredients: 1 small head cabbage, finely chopped Mince, beef Curry powder, to taste 1 can diced tomatoes Tomato puree Grated cheese, enough of this 1 cup white rice, uncooked 1 2/3 cups water 1 small onion, chopped salt and pepper, to taste Method: Brown beef mince, curry and onion in potjie over medium-high heat until beef is no longer pink and onions are tender. Season with salt and pepper Stir in cabbage, diced tomatoes and tomato puree, and cook over medium heat until cabbage is just tender. Add rice and water. Cover with lid. Simmer about 25 minutes without lifting the lid till the rice is tender and most liquid is absorbed. Remove potjie from coals or heat. Sprinkle with cheese. Replace lid, and allow cheese to melt completely and dish away!

5 Carla is married to Edward, Tracy is married to Michael, Barbara is married to Robert, Stella is married to Steven. Who is married to Christopher? Rosemary or Stephanie and why? Special on new vehicles (in stock) at your local Nissan Dealer: Jan Gey Nissan Motors (Pty) Ltd

6 Erf 1020 Bahnhof Street, Otjiwarongo Next to Taxidermy Studio across OHF Scrap Yard MID-MONTH SPECIAL OTJIWARONGO NOVEMBER % TO 50% DISCOUNT ON SELECTED ANIMAL FEEDS * WATER TANKS POLY PIPES * GEDORE TOOLS EURO TOOLS *SELECTED STEEL ITEMS SELECTED DROPPERS & POLES * CALTEX OILS VISIT US WHILE STOCK LAST

7 Brain Teaser LAST WEEK S ANSWER: Flik a famous ant is traveling on a 1000 cm long rope. Flik is traveling at 1cm/seconds, but also entire rope is being stretched by an extra 1000cm/second. Will the Flik every reach the end of the 1000cm long rope? Newly Opened!

8 OTJIWARONGO SECONDARY SCHOOL We have a bigger range to offer you as from November. Free delivery in Otjiwarongo. 2L Dishwashing Liquid 2L Handy Kleen (Handy Andy) 1L Car Shampoo 1L Body wash 1L Windowlene 1L Descaler 1Kg Pine Gel 1Kg Washing Powder FREE GIFT (1L Bleach) OSS is planning a holiday trip to the Mother City and you are invited! For an unforgettable tour of Cape Town and surrounding sites and scenes in May 2018, contact via whatsapp to book your place now! It promises to be an exciting trip with educational and cultural value. If you are between the age of this is the holiday tour for you! We look forward to exploring Cape Town with you! OSS greetings Hindenburg street. Tel: or whatsapp

9 Special on new vehicles (in stock) at your local Ford Dealer in town. LIMECO CC Sedert November 1992 Verskaffers van sand, klip en tuingrond. Afbreek van geboue en wegry van alle bourommel. Kontrakteurs vir alle skietwerk in beboude gebiede asook Myne en Quaries. Ons doen Lowbed vragte. Vir ontbossing van brandpaaie en grens drade met n laaigraaf For all your machine works Fitting & Turning, Aluminium welding, Manufacturing of mechanical parts, Auto Electric work and much more Call Kontak of Tel: Faks:

10

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO?

Jan Steyn Preek 25 Junie Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8. Tema: FOMO. Wat is FOMO? Jan Steyn Preek 25 Junie 2017 Teks: Josua 7, 1 Timoteus 6:6-8 Tema: FOMO Wat is FOMO? Ek wil graag vanoggend met julle praat oor die afkorting FOMO - fear of missing out. Ek het so bietjie gaan lees oor

More information

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf

n Gids om kinders tuis te help lees en skryf Afrikaans n Gids om kinders tuis te help lees en skryf GIDS 3 Welkom! Die skool is nie die enigste plek waar onderrig en leer plaasvind nie! Wat gesinne tuis doen, is dikwels die eerste en belangrikste

More information

Besprekingsvrae vir selgroepe

Besprekingsvrae vir selgroepe Besprekingsvrae vir selgroepe Week 1 : Egte God INLEIDING God is die bron, die oorsprong van liefde, daarom lei elke opregte soeke na liefde in die hart van n mens altyd weer terug na God. Maar dis nie

More information

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou.

Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. GELUKKIGE HUISE Saamgestel deur Willemien Kruger Maart 2011 Hoe kragtig is regte woorde! (Job 6:25) mag hierdie kort bydraes van n paar regte tuisskoolma s in Suid-Afrika bemoedig en opbou. Met die komplimente

More information

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle

this room, one day will stop breathing, turn cold, and die... Glo dit as julle Kolossense 4:2-6 14/09/2014 ʼn Tydjie gelede het die akteur Robin Williams sy eie lewe geneem. Dit was nogal ʼn groot skok omdat hy so ʼn gewilde akteur was. Na sy dood het ek baie keer gehoor hoe mense oor

More information

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade.

DIE WET Sê DOEN. GENADE Sê KLAAR GEDOEN. In die Ou Testament was daar ook genade. Maar in die Nuwe Testament kom openbaar Jesus AL God se genade. DIE WET Sê DOEN GENADE Sê KLAAR GEDOEN. (John 1:16) En uit sy volheid het ons almal ontvang, ja, genade op genade. Want die wet is deur Moses gegee; die genade en die waarheid het deur Jesus Christus gekom.

More information

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Jeugdag: Die Gees sluit almal in!

Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Jeugdag: Die Gees sluit almal in! Aard van diens: Hierdie diens kan maklik aangepas word as n familiediens, n gewone diens met n jeugfokus of n tienerdiens. Teks: Handelinge 2:14-21 (Kolossense 3:11, Efesiërs

More information

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God

Bybel vir Kinders bied aan. 'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

More information

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1)

Matteus 5:38-48 (Skyfie 1) Matteus 5:38-48 (Skyfie 1) 1. Teks Vergelding 38 Julle het gehoor dat daar gesê is: 'n Oog vir 'n oog en 'n tand vir 'n tand. 39Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle nie teen 'n kwaadwillige mens verset

More information

God se Woord. God se Wil

God se Woord. God se Wil God se Woord God se Wil Groei in God se Woord Woord is Sy WIL. Daarin sal jy ontdek wat God met die wêreld en met jou lewe beplan het. Wanneer jy die Bybel lees, onthou dat dit deur die Heilige Gees geïnspireer

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2014 BELANGRIKE DATUMS November: Die Kunsgras word gelê! 4 November: Pret Landloop vir die hele skool Privaatskool Private School Ek kan! I can! Prospect House, Morkelstraat/Street, Somerset-Wes(t) 7130 Postnet 217 P Bag/sak x29, Somerset-Wes(t) 7129 Tel 021 851 4402 Fax 086 627 6808 admin@vergezicht.co.za

More information

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS

LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS LUKAS 10 TRANSFORMASIE OPLEIDINGSGIDS VOORWOORD TOT DIE L-10-T OPLEIDINGSGIDS Baie welkom by L-10-T, n opwindende en lewensveranderende opleidingskursus! L-10-T daag JOU uit om n radikale nuwe lewenswyse

More information

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN

Tensy anders aangedui is alle skrifversaanhalings geneem uit: NLV uit die NUWE LEWENDE VERTALING 2006; 1953 AV uit DIE BYBEL IN 1 FAITHSTORY PUBLISHING 1 Tarentaal Weg, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531 Alle regte voorbehou. Gedruk vir die eksklusiewe gebruik deur Every Nation Faith City. Geskep en gepubliseer onder die lisensie

More information

To love without knowing how to love wounds the person we love.

To love without knowing how to love wounds the person we love. To love without knowing how to love wounds the person we love. n 30 dae VERNUWINGSERVARING vir jou verhouding met Jesus Christus, jou menswees en jou verhoudings met ander. Kaalvoet loop hou jou brein

More information

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. No. 1/1999

Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA. Geregistreer by die poskantoor as nuusblad. No. 1/1999 Quo Vadis? EVANGELISASIEBLAD VAN DIE GEREFORMEERDE KERKE IN SUID-AFRIKA Geregistreer by die poskantoor as nuusblad No. 1/1999 Verwerking van my egskeiding Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie van

More information

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING

DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING KOPIEREG VOORBEHOU//COPYRIGHT RESERVED DEPT. STADS- EN STREEKBEPLANNING/TOWN AND REGIONAL PLANNING SKOOL VIR DIE BOU-OMGEWING/SCHOOL OF THE BUILT ENVIRONMENT FAKULTEIT INGENIEURSWESE, BOU-OMGEWING EN INLIGTINGTEGNOLOGIE

More information

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon.

GENERAL INFORMATION. accompanying this schedule. Exhibitors must please clearly state the class, number inskrywings vorm die klas en soort aantoon. 1.Hierdie skou sal volgens die reëls van die Suid-Afrikaanse Nasionale Kouvoëlvereniging aangebied word. Alle reëls deur die organiserende liggame neergelê, sal deur die deelnemers nagekom word. 2.Inskrywingsfooi:

More information

Die Uur Wat Die Wêreld Verander

Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur Wat Die Wêreld Verander Die Uur wat die wêreld verander Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elke indeel. Na

More information

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog?

Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog? Salig? Gered? Wedergebore? Bekeerd? wat beteken dit alles tog? Wat beteken dit as Christene sê hulle is gered (saved) of wedergebore (reborn)? Dit beteken hulle het weer n geboorte ondergaan ( is weer

More information

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU

IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU IN DIE HUIS VAN MY VADER IN DIE GREEP VAN GENADE GOD JUIG OOR JOU In die huis van my Vader Inhoudsopgawe 1. Die Groot Huis van God... 13 2. Die woonkamer... 19 3. Die fondament... 29 4. Die uitkyktoring...

More information

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor homoseksualiteit (begin deur 'n skolier)

Gesprekke op strokiesnet/kerkbode oor homoseksualiteit (begin deur 'n skolier) Onderstaande is deur n graad 11-skolier op facebook/kerkbode geplaas. Hy het gelukkig geweet wat die waarheid is, en hom nie laat mislei deur allerlei misleiers nie. Die oorspronklike was HIER maar is

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 18 Maart 2012 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 18 MAART Deurkollekte Jeug Oostelike Sinode vergader

More information

Pelgrimstog deur die Lewe

Pelgrimstog deur die Lewe Pelgrimstog deur die Lewe Stadsretreat IV Die diepste versugting van gelowiges is om te groei in geloof en ons dors daarna om in intieme kontak met God te leef. Hierdie diep begeerte nooi ons op verskeie

More information

finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid

finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid finansiële oplossings vir besigheidseienaars Maak die verskil deur diensvoortreflikheid n Versameling van artikels geskryf deur Jannie Rossouw, Hoof: Sanlam Besigheidsmark Inhoud 02 04 06 08 10 Hoe om

More information

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13

Inhoud. Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13 Inhoud Bladsy Welkom en reëlings 1 I. DIE INHOUD EN BETEKENIS VAN DIE DOOP 2 II. DIE CHRISTELIKE GELOOFSVORMING 10 III. OUERSKAP EN OPVOEDING 13 IV. BOU JOU HUWELIK 18 Welkom! Baie welkom by die dooptoerusting.

More information

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS

LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS LEWENSORIëNTERING GRAAD 12 KLASNOTAS Kwartaal 1 1 WEEK 1-5 Hoofstuk 1:Ontwikkeling van die self in die samelewing 1. Lewensvaardigheid wat nodig is om aan tepas by verandering as deel van n gesonde leefstyl

More information

WANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding

WANT HY KOM JESAJA 12:1~6. Inleiding Esegiël 12:21 28 EN die woord van die HERE het tot my gekom en gesê: Mensekind, wat is dit vir 'n spreekwoord wat julle het in die land van Israel, naamlik: Die dae gaan voort, en van al die gesigte kom

More information

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS

DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS DIE ONSIGBARE VERENIGING VAN DIE BRUID VAN CHRISTUS, Ek het n jagtog gekanselleer, sodat ek diens kan bywoon vir die Here. So dis n Ons is bly om hier te wees. Ek glo, die laaste keer hier, het ek julle

More information

n Groepstudie om jou huwelik te verryk.

n Groepstudie om jou huwelik te verryk. HomeBuildersstudiereeks n Groepstudie om jou huwelik te verryk. As die Here die huis nie bou nie, swoeg dié wat daaraan bou tevergeefs. Psalm 127:1 Hierdie is 'n toetskopie. Wees asseblief so vriendelik

More information

die goeie en mooi GEMEENSKAP

die goeie en mooi GEMEENSKAP die goeie en mooi GEMEENSKAP Inhoudsopgawe Hoe lyk die reis? 4 Die goeie en mooi gemeenskap (Deel 1): 10 Februarie 16 Maart 1. Die goeie en mooi gemeenskap 8 2. Die vreemde gemeenskap 13 3. Die hoopvolle

More information

Een. Geloof in aksie

Een. Geloof in aksie Een Geloof in aksie In 2011 het ek Meksiko besoek. Toe dit byna tyd was om na die VSA terug te keer, het n amptenaar van die Amerikaanse ambassade in Meksikostad my gebel om my in te lig dat hulle nie

More information

Paulus se Verbasende Reise

Paulus se Verbasende Reise Bybel vir Kinders bied aan Paulus se Verbasende Reise Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

More information

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas

Welkom. Welcome. 10th Annual. Labor Day Weekend Rusk, Texas Welkom 10th Annual Welcome Labor Day Weekend Rusk, Texas Hallo Almal, Welkom by die grootste Suid-Afrikaanse fees in Texas. Ons is bly julle kon by ons aansluit om ons Suid-Afrikaanse kulturele erfenis

More information

Mount Aqua Wedding Venue

Mount Aqua Wedding Venue Mount Aqua Wedding Venue Email : info@mountaqua.co.za Web : www.mountaqua.co.za Facebook : www.facebook.com/mountaquaweddingvenue Fax : 086 6842 899 Cell : 081 0495 871 GPS co-ordinates : (S 24º 17' 60"

More information

GRATIS Uitgawe No 6 - Desember 2012 Tel: /4114. Gemeente met n Droom

GRATIS Uitgawe No 6 - Desember 2012 Tel: /4114. Gemeente met n Droom GRATIS Uitgawe No 6 - Desember 2012 Tel: 013 262 3381/4114 Gemeente met n Droom Die afgelope tyd is dit baie duidelik die kerke in Suid Afrika begin leeg loop. Die NG Noordelike Sinode sê vir ons dat oor

More information

Aftreestories. Sonsondergang in die Bosveld Foto Thinus du Plessis

Aftreestories. Sonsondergang in die Bosveld Foto Thinus du Plessis Aftreestories Sonsondergang in die Bosveld Foto Thinus du Plessis Thinus du Plessis 2011 Inhoudsopgawe 1. Noordwaarts... 3 2. Kampery by Tzaneendam... 5 3. Rondritsery... 8 4. Tussen rondrits tot terugrits...

More information

OORWINNING OOR DEPRESSIE

OORWINNING OOR DEPRESSIE M10-Hoe kan ek die duiwel se aanvalle oorwin? M11-Hoe kan ek my erfenis in besit neem? M12-Wat is die Verbond? M13- Wat is die New Age? M14-Hoe Groot is jou God? M15-Wie veroorsaak rampe en siektes? M16-Wat

More information

Oorlewingsgids vir Afrikanerpartytjies

Oorlewingsgids vir Afrikanerpartytjies TOULEIER KAMMANUUS Nommer 356 22 Julie 2013 'n Publikasie van Onsdorp.com Oorlewingsgids vir Afrikanerpartytjies D ie Syndolsage wat ek van uitgawe 351 af gedek het, het ʼn paar praktiese sowel as sielkundige

More information

ONS WENTROUE WENNERS IS...

ONS WENTROUE WENNERS IS... TRAVEL IS IN Waldo Greeff vertel van werk & speel in Dubai wees die mooiste jy! ONS GESELS MET MEV. SA SARAH KATE SCOTT STEVE HOFMEYR WORD 50 & ONS IS OUD! NUWE LIEFDE VIR Chris Chameleon EN WAT JY NIE

More information

SONDAG 13 JAN 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID : AANDDIENS

SONDAG 13 JAN 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID : AANDDIENS LITURGIE SONDAG 13 JAN 2002 NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID : AANDDIENS WIE WAT DETAIL BORD/MUSIEK Musiek CD1 MG Lof-en-aanbidding Kom loof die Heer Loof die Heer Hy is Goed Loof Hom met die tromme As ek in

More information

Le Pavillon. La Chapelle Saint-Martin, France, Nieul. Unique in the world: Life in the private residence of this 19th century porcelain manufacturer.

Le Pavillon. La Chapelle Saint-Martin, France, Nieul. Unique in the world: Life in the private residence of this 19th century porcelain manufacturer. Le Pavillon La Chapelle Saint-Martin, France, Nieul Unique in the world: Life in the private residence of this 19th century porcelain manufacturer. Just outside Limoges, there is a peaceful haven where

More information

Vrydagnuus 13 Januarie 2017

Vrydagnuus 13 Januarie 2017 Vrydagnuus 13 Januarie 2017 Lees: Psalm 40:9 en Psalm 27:4 Net een ding... Saam met elke nuwe jaar kom daar gewoonlik n klomp voornemens. Soms is die lysie lank en word ons meestal gedurende die jaar ontnugter

More information

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL

SPECIMEN PAPER VOORBEELDVRAESTEL c entre Number andidate Number Name www.xtremepapers.com MRIGE INTERNTIONL EXMINTIONS International General ertificate of Secondary Education FRIKNS S SEON LNGUGE Paper 2 Listening 0548/02 SPEIMEN [REVISE

More information

Tuscan Villa Noordhoek, Cape Town Sleeps 8-10 Pool Large solar heated pool Bedrooms 4 Views Sea and mountain Bathrooms 4 Beach 3km

Tuscan Villa Noordhoek, Cape Town Sleeps 8-10 Pool Large solar heated pool Bedrooms 4 Views Sea and mountain Bathrooms 4 Beach 3km Tuscan Villa Noordhoek, Cape Town Sleeps 8-10 Pool Large solar heated pool Bedrooms 4 Views Sea and mountain Bathrooms 4 Beach 3km Summary This beautiful Tuscan home stands proudly on elevated expansive

More information

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Hart & Hand Uit Hom, deur Hom en tot Hom Baie welkom Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens Die uitverkore volk Chris de Beer Het jy al ooit gewonder hoekom God

More information

RICHTERSVELD STAPTOER 2014

RICHTERSVELD STAPTOER 2014 RICHTERSVELD STAPTOER 2014 Ek en twee vriendinne, Amanda en Elmari het saam met tien ander stappers die Venstervalle roete in die Richtersveld gaan stap. Albei dames is fiks en aktief, Elmari is n ervare

More information

Ui t spraak. "Answer the qu es t ion, what was the hurry?" "I was in a hurry to get the passport." "Why? -- I do not know what to say.

Ui t spraak. Answer the qu es t ion, what was the hurry? I was in a hurry to get the passport. Why? -- I do not know what to say. - 71 - Ui t spraak "Answer the qu es t ion, what was the hurry?" Hy se: "I was in a hurry to get the passport." "Why? -- I do not know what to say." Werklikwaar ek kan nie sien hoe dit gekritiseer kan

More information

ALPHA Jy s genooi vir ete!

ALPHA Jy s genooi vir ete! NED GEREF GEMEENTE CONSTANTIA TWEEDE UITGAWE SEPTEMBER 2010 ALPHA Jy s genooi vir ete! Reeds in die laat 1970 s is versprei, eers in Brittanje, fers, and what is attracting die Alpha kursus die eerste

More information

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015

Provincial Gazette Extraordinary. Buitengewone Provinsiale Koerant Tuesday, 21 July 2015 Dinsdag, 21 Julie 2015 PROVINCE OF THE WESTERN CAPE Provincial Gazette Extraordinary PROVINSIE WES-KAAP Buitengewone Provinsiale Koerant 7453 7453 Tuesday, 21 Dinsdag, 21 Julie 2015 Registered at the Post Offıce as a Newspaper

More information

Hoekom is ons terughoudend as ons moet praat oor ons verhouding met die Here?

Hoekom is ons terughoudend as ons moet praat oor ons verhouding met die Here? Hoekom is ons terughoudend as ons moet praat oor ons verhouding met die Here? Constantia. Tydens die erediens op 15 Julie 2012 het ds. Wynand van Beek die gemeente met die vraag gekonfronteer. Diep binne

More information

nuusblad Briewe en brokkies vanaf Facebook Eerbied (respek) deur At de Lange Kalender Volg die Bybelverhaal Jaargang 1 Vol 2 Junie 2013

nuusblad Briewe en brokkies vanaf Facebook Eerbied (respek) deur At de Lange Kalender Volg die Bybelverhaal Jaargang 1 Vol 2 Junie 2013 28 facebook nuusblad mootvallei nuusblad Briewe en brokkies vanaf Facebook WENK VIR DIE DAG: Sien jouself as n kleurpotlood. Jy is nie almal se gunsteling kleur nie maar iewers op n dag gaan iemand spesiaal

More information

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen...

Uitgawe 2 van Uit die Hoofmeisie se pen... Mei maand is een van daardie maande in my lewe wat soveel vra! Ek maak reg vir n lang winter voor my (ek hou nie van koud kry nie), my Prinses verjaar (dit is n groot storie), my Pa verjaar (wat n voorreg

More information

Waar vind ek n genadige God?

Waar vind ek n genadige God? Jaargang 18, Nr. 1 Mrt 2017 Kobus Sandenbergh Een van die vrae wat die wêreldgeskiedenis verander het, was Martin Luther se vraag: Waar vind ek n genadige God? In die Rooms-katolieke kerk van sy dag het

More information

Verloof en verlief. voorbereiding vir n gelukkige huwelik

Verloof en verlief. voorbereiding vir n gelukkige huwelik Verloof en verlief voorbereiding vir n gelukkige huwelik Is julle verlief en verloof met groot verwagting vir n gelukkige huwelik? Die mooiste dag van julle lewe lê voor, n dag waaraan julle met die grootste

More information

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID

DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID 1 DIE GOD WAT RYK IS IN BARMHARTIGHEID ` Julle kan maar sit. Ek is soort van meegevoer, hier ingekom en Broer Moore en hulle almal hier op die platvorm gesien, die

More information

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur

Handleiding 12. Borgskapwerwing en -bestuur. en bestuur Handleiding 12 Borgskapwerwing en -bestuur bestuur 1 GKSA - Borgskapwerwing Borgsk en bestuur 12.11 INLEIDING Borge stel daarin belang om ʼn kerk te ondersteun en terselfdertyd hulle besigheid, op een of

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 15 Januarie 2017 Jaargang 31 Nommer 02 ONS EREDIENSTE VANDAG GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za Oggenddiens: Die Woord word bedien deur Ds. Christo Swanepoel. Die Skriflesing is Samuel

More information

Lewe en lewende wesens 2

Lewe en lewende wesens 2 Hoofstuk 10 Lewe en lewende wesens 2 Lewensprosesse en gesondheid Diere en hulle sintuie Die Here het die diere toegerus met sintuie. Met hulle sintuie kan hulle waarneem waar gevaar is. Hulle kan kos

More information

GEAGTE LERAAR VAN HELIKONPARK NG KERK

GEAGTE LERAAR VAN HELIKONPARK NG KERK GEAGTE LERAAR VAN HELIKONPARK NG KERK Na aanleiding van die advertensie wat ek op sosiale media gesien het waar julle jul Oktoberfest adverteer, rig ek graag hierdie brief aan julle. Een van die dinge

More information

Villa La Quadra Region: Venice & Veneto Sleeps: 9

Villa La Quadra Region: Venice & Veneto Sleeps: 9 Villa La Quadra Region: Venice & Veneto Sleeps: 9 Overview Villa La Quadra is a luxury villa for 8 people. It has a swimming pool and 4 hectares of fenced park lying at the foot of the Euganean Hills.

More information

,- Euro net. ANATOMIC 42m MOTORYACHT FOR SALE TURNKEY DELIVERY AMAZING OPPORTUNITY INTERIOR STYLE OPEN TO.

,- Euro net. ANATOMIC 42m MOTORYACHT FOR SALE TURNKEY DELIVERY AMAZING OPPORTUNITY INTERIOR STYLE OPEN TO. AMAZING OPPORTUNITY INTERIOR STYLE OPEN TO OWNER s CHOICE ANATOMIC 42m MOTORYACHT FOR SALE 14.750.000,- Euro net TURNKEY DELIVERY AN EXCEPTIONAL OPPORTUNITY TO ACQUIRE A UNIQUE YACHT OF THE HIGHEST QUALITY.

More information

Die Rietfluit. Kyk met nuwe oë. Februarie 2011 Nr 27. Lees binne: Kwartaalblad van die Gereformeerde Kerk Rietvallei

Die Rietfluit. Kyk met nuwe oë. Februarie 2011 Nr 27. Lees binne: Kwartaalblad van die Gereformeerde Kerk Rietvallei Februarie 2011 Nr 27 Die Rietfluit Kwartaalblad van die Gereformeerde Kerk Rietvallei Lees binne: Kamp saam met die tieners Hoop in Olievenhoutbosch Besoek van Kanadese studente Wat het van die matrieks

More information

Uitgawe 106: September 2016

Uitgawe 106: September 2016 Uitgawe 106: September 2016 Voorwoord: Welkom by die 106de uitgawe van die Voorslag!! In hierdie uitgawe opdateer Hennie ons oor die AGN liga en Alexander deel sy belewenis van sy 10de Skukuza halfmarathon.

More information

My opregte dank aan almal wat bygedra het tot die totstandkoming en verspreiding van die Werkboek vir die Bewustheid van Kubersekuriteit.

My opregte dank aan almal wat bygedra het tot die totstandkoming en verspreiding van die Werkboek vir die Bewustheid van Kubersekuriteit. 1 INHOUD Verwelkoming 1 South-afrikaanse akademie bond vir kubersekuriteit 2 Microsoft 3 Kuberetiek, Kuberveiligheid, Kubersekuriteit 5 Kuberetiek 5 Kuberafknouery 7 Speletjies 9 Aanly etiket protokol

More information

Kerkgeskiedskrywing: Hoe skryf ons kerkgeskiedenis?

Kerkgeskiedskrywing: Hoe skryf ons kerkgeskiedenis? Kerkgeskiedskrywing: Hoe skryf ons kerkgeskiedenis? A DPont Emeritus-professor: Departement Kerkgeskiedenis en K~ (Md A) Universiteit van Pretoria Abstract On writing church history Every generation writes

More information

MONTHLY NEWSLETTER NOTICES: MESSAGE FROM THE BOARD UPCOMING EVENTS

MONTHLY NEWSLETTER NOTICES: MESSAGE FROM THE BOARD UPCOMING EVENTS MONTHLY NEWSLETTER YEAR END 2010 ISSUE 51 MESSAGE FROM THE BOARD On behalf of the Board of Directors & the HOA team we wish you all the very best, with Good Health, Happiness, success and prosperity for

More information

Missionêre diakonaat: n Uitdaging vir die kerk

Missionêre diakonaat: n Uitdaging vir die kerk Missionêre diakonaat: n Uitdaging vir die kerk P J W Schutte 1 Departement Nuwe-Testamentiese Wetenskap Universiteit van Pretoria Abstract Missionary diakonia: A challenge to the church This article seeks

More information

voeg LEWE by u jare Gekheid is raar by individue, maar by groepe, partye en nasies is dit die reël. Nietzsche Water is lewe spaar dit

voeg LEWE by u jare Gekheid is raar by individue, maar by groepe, partye en nasies is dit die reël. Nietzsche Water is lewe spaar dit voeg LEWE by u jare SAVA NUUSBRIEF Nommer 136 Maart 2018 Gekheid is raar by individue, maar by groepe, partye en nasies is dit die reël. Nietzsche Water is lewe spaar dit Buiten Kaapstad is daar 11 ander

More information

INLEIDING. If you want something said, give it to a man. If you want something done, give it to a woman. Margaret Thatcher

INLEIDING. If you want something said, give it to a man. If you want something done, give it to a woman. Margaret Thatcher INLEIDING If you want something said, give it to a man. If you want something done, give it to a woman. Margaret Thatcher Ons leef in n era waar al die grense minder sigbaar word. Of dit nou ekonomiese,

More information

A luxury retreat nestled in the scenic Cederberg Mountains

A luxury retreat nestled in the scenic Cederberg Mountains NATURE RESERVE Kagga Kamma is a VRS managed resort and a proud member of Univision Experience Kagga Kamma Variety of activities Beautiful surrounds A luxury retreat nestled in the scenic Cederberg Mountains

More information

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018

Table of Costs for Conveyancing. As from 01 April April 01, 2018 Table of Costs for Conveyancing. As from April 01, 2018 2 Transporte en Verbande/Transfers and Bonds Tables calculated in accordance with the guidelines prescribed by the various Law Societies with Deeds

More information

Suite Aravis à la Maison des Ecureuils

Suite Aravis à la Maison des Ecureuils Suite Aravis à la Maison des Ecureuils Château des Avenières, France, Cruseilles Unique in the world: Lush green countryside on the salève hillside, with panoramic views of mont blanc and lake annecy.

More information

TEOLOGIESE STROMINGE IN DIE NG-OPLEIDING AAN DIE TEOLOGIESE FAKULTEIT, UP IN GESPREK MET PROF JULIAN MÜLLER

TEOLOGIESE STROMINGE IN DIE NG-OPLEIDING AAN DIE TEOLOGIESE FAKULTEIT, UP IN GESPREK MET PROF JULIAN MÜLLER TEOLOGIESE STROMINGE IN DIE NG-OPLEIDING AAN DIE TEOLOGIESE FAKULTEIT, UP IN GESPREK MET PROF JULIAN MÜLLER Attie van Niekerk Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria In recent years some of the lecturers

More information

Voorsitter. Leon van Niekerk Tel: Senior Verteenwoordiger Brian van Zijl

Voorsitter. Leon van Niekerk Tel: Senior Verteenwoordiger Brian van Zijl W I N T E R 2 Voorsitter Karl-Heinz Niemand Tel : 044 272 0347 E-pos: sniemand@mdwireless.co.za Ondervoorsitter Johann Coetzee Sel : 083 630 9627 E-pos: johannco@nedbank.co.za Sekretaresse Sonette Niemand

More information

WELCOME TO HOMESTAY. A guide for ICTE-UQ students and program participants.

WELCOME TO HOMESTAY. A guide for ICTE-UQ students and program participants. WELCOME TO HOMESTAY A guide for ICTE-UQ students and program participants. Institute of Continuing & TESOL Education, The University of Queensland (ICTE-UQ) CONTENTS Welcome to homestay...1 Your first

More information

Protaras Holiday Villa Michelle 2 - Platinum Collection

Protaras Holiday Villa Michelle 2 - Platinum Collection Protaras Holiday Villa Michelle 2 - Platinum Collection Summary Kid Friendly Holiday Villa - Large Pool with Safety Net- Stair Gates, Wooden Cot, Free Wi -Fi - Full Satellite TV - Fully Air-Conditioned

More information

Use & Care Guide P r o f e s s i o n a l g r a d e p e r f o r m a n c e for the everyday cook

Use & Care Guide P r o f e s s i o n a l g r a d e p e r f o r m a n c e for the everyday cook Helpful Hints FULL LIFETIME GUARANTEE Use shears to cut pizza. Sprinkle salt on ½ lemon to use as scouring pad to clean cutting boards (they will smell good too). Never pry open objects with a knife. A

More information

Week van Gebed 2014: Geseënd is die vredemakers

Week van Gebed 2014: Geseënd is die vredemakers Onderwerpe Week van Gebed 2014: Geseënd is die vredemakers 1. Maandagaand: n Monument in die hartjie van die hel (Miga 4:3-5) 2. Dinsdagaand: God het die vrede herstel (Kol. 1:15-20) 3. Woensdagaand: Bedienaars

More information

Vir eerstejaarstudente aan die Fakulteit Ingenieurswese Universiteit Stellenbosch

Vir eerstejaarstudente aan die Fakulteit Ingenieurswese Universiteit Stellenbosch Oorlewingsgids Vir eerstejaarstudente aan die Fakulteit Ingenieurswese Universiteit Stellenbosch Wat is Ingenieurswese, en hoe maak ek 'n sukses van my graadprogram? 2011 "An engineer has to know a lot

More information

Suite Mont Blanc à la Maison des Ecureuils

Suite Mont Blanc à la Maison des Ecureuils Suite Mont Blanc à la Maison des Ecureuils Château des Avenières, France, Cruseilles Unique in the world: Lush green countryside on the salève hillside, with panoramic views of mont blanc and lake annecy.

More information

Ontluik om groot te word

Ontluik om groot te word FEB 2013 Ontluik om groot te word VAN VLEGSELDRAER TOT VROU Kan nie is dood TE GROOT VIR JOU SKOENE www.cjbf.co.za/tydskrifte/vroueblad.htm FEB 2013 Maart Ontluik om groot te word VAN VLEGSELDRAER TOT

More information

Casa da Felicidade Region: Pinheiros Altos Sleeps: 6-8

Casa da Felicidade Region: Pinheiros Altos Sleeps: 6-8 Casa da Felicidade Region: Pinheiros Altos Sleeps: 6-8 Overview Enjoy yourself in comfort and style spending your holiday at this exclusive four bedroom villa located in Pinheiros Altos, one of the most

More information

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT

Yours in Caravanning RUSSELL GIBBENS PRESIDENT As we approach the end of the year and we reflect on the past Twelve months one again realizes that time has simply flown by and we wonder what has happened. This is so symptomatic of the modern world.

More information

Hartklop. Wees Lig! 4 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS

Hartklop. Wees Lig! 4 SEPTEMBER van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM VANOGGEND SE EREDIENS Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 4 SEPTEMBER 2016 Wees Lig! VANOGGEND SE EREDIENS DS ANTON DUVENHAGE Matteus 15 en 16 (veral Matteus 16:1-4) HEMEL OP AARDE MET WONDERWERKE Wonderwerke, ons wonder

More information

Beachfront cottage on James River across from Jamestown & Williamsburg

Beachfront cottage on James River across from Jamestown & Williamsburg Beachfront cottage on James River across from Jamestown & Williamsburg Summary Privacy, a beautiful view, a private beach, but close to Jamestown, Williamsburg, Yorktown, Busch Gardens and other sites

More information

FRACTIONAL OWNERSHIP RESALE A UNIQUE INVESTMENT OPPORTUNITY

FRACTIONAL OWNERSHIP RESALE A UNIQUE INVESTMENT OPPORTUNITY BUSHBUCK CREEK RIVER LODGE MJEJANE GAME RESERVE KRUGER NATIONAL PARK FRACTIONAL OWNERSHIP RESALE A UNIQUE INVESTMENT OPPORTUNITY Mjejane Game Reserve is a seamless ecological extension of the acclaimed

More information

We offer modern, luxurious tropical villas affording cutting edge design and functionality. Prices from ,- Baht

We offer modern, luxurious tropical villas affording cutting edge design and functionality. Prices from ,- Baht We offer modern, luxurious tropical villas affording cutting edge design and functionality. Prices from 3.990.000,- Baht VILLA 1 COZY 2 BEDROOM POOL VILLA Living area: 96 sqm. 2 Bedroom 1 Bathroom Land

More information

Villa La Quadra Region: Venice & Veneto Guide Price: 4,999-8,999 per week Sleeps: 9

Villa La Quadra Region: Venice & Veneto Guide Price: 4,999-8,999 per week Sleeps: 9 Villa La Quadra Region: Venice & Veneto Guide Price: 4,999-8,999 per week Sleeps: 9 Image not readable or empty typo3conf/ext/olivers_travels/resources/public/img/pdf-l Overview Villa La Quadra is a luxury

More information

Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd. 12 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week BIDVEST ltd 12 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice.

More information

Villa Prestige. La Villa Calvi, France, Calvi. Unique in the world: Just enter la villa, across from the citadel, and all your senses will come alive.

Villa Prestige. La Villa Calvi, France, Calvi. Unique in the world: Just enter la villa, across from the citadel, and all your senses will come alive. Villa Prestige La Villa Calvi, France, Calvi Unique in the world: Just enter la villa, across from the citadel, and all your senses will come alive. A stay at La Villa is a statement. This hotel stands

More information

JULIE 2017 Die Kandelaar Bls. 1

JULIE 2017 Die Kandelaar Bls. 1 JULIE 2017 Die Kandelaar Bls. 1 INDERDAAD GESEËND Elders in Die Kandelaar is n artikel deur ds Gideon oor n preek wat hy gelewer het oor die tema waarmee hy nou besig is, nl die seëninge van die Here.

More information

FCE. Ons is Vriende BELANGRIKE DATUMS MAART Foundation for Cross-Cultural Education

FCE. Ons is Vriende BELANGRIKE DATUMS MAART Foundation for Cross-Cultural Education MAART 2013 www.fce.org.za FCE Foundation for Cross-Cultural Education Ons is Vriende BELANGRIKE DATUMS Discipleship-Mission Training Foundation 1 Julie 8 September 2013 Discipleship-Mission Training Condensed

More information

Camping Les Deux Îles Le Lac de Vassivière - Auphelle

Camping Les Deux Îles Le Lac de Vassivière - Auphelle Camping Les Deux Îles Le Lac de Vassivière - Auphelle Les 2 Îles - Description of accomodation Hotel units breakfast included Bedrooms : - 1 bedroom suite : 1 super kingsize bed 180 x 200 and storage -

More information

APRIL 2017 Die Kandelaar Bls. 1. was as ons huidige omstandighede.

APRIL 2017 Die Kandelaar Bls. 1. was as ons huidige omstandighede. APRIL 2017 Die Kandelaar Bls. 1 Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 15 APRIL 2017 STORMAGTIGE MAAND April 2017 was nog n stormagtige maand in die geskiedenis van Suid-Afrika met al die politieke

More information